Advertensies op forum

Rapporteer enige foute of aanbevelings hier/Report any problems or suggestions here
Post Reply
User avatar
jaracal
Administrator
Administrator
Posts: 1886
Joined: Mon Dec 24, 2012 8:06 pm

Advertensies op forum

Post by jaracal »

Daar bestaan blykbaar verwarring oor die plaas van advertensies op die forum.
Indien jy enigsins handel drywe is jy 'n handelaar. Indien jy 2de handse items het wat jy wil verkoop is jy welkom om dit te adverteer onder klein advertensies. Daar is ook reëls ivm daardie plasing maw hoe lank jy aan die forum behoort en hoeveel "posts" jy het.

Die adverteerders betaal 'n fooi en hulle banniere word op die forum geplaas. Dit is hulle wat betaal vir jou voorreg om die forum gratis te gebruik so ek moet hulle regte en jou voorreg beskerm. Indien persone se banniere nie op die forum verskyn nie is hulle nie betalende adverteerders nie.

Indien enige persoon wil adverteer is hulle welkom om met my inverbinding te tree.

Groete

Heinrich
Vegetarian is an old Bushman word for bad hunter
Post Reply