Goeie dag almal
Ek Wil bietjie uitvind wat is die manne se ervaring met die Hornady 143 Gr ELD-X punte vir jag, maak hulle darm goeie wond kanale en Sal mens darm 'n groot verskeidenheid wild suksesvol met hulle kan Plat trek
Byvoorbaat dankie
Hornady 143 Gr ELD-X vir 6.5mm
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hornady 143 Gr ELD-X vir 6.5mm
Dink as jy die soek funksie gebruik gaan jy baie info hier kry.
Maar ek het met hulle gejag, so 2715 fps geskiet, en hulle doen die job, dis nou as jy hulle nog kan kry bygesê.
Maar hulle werk.
Maar ek het met hulle gejag, so 2715 fps geskiet, en hulle doen die job, dis nou as jy hulle nog kan kry bygesê.
Maar hulle werk.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Hornady 143 Gr ELD-X vir 6.5mm
Johan, ek hulle nog nie in my 6.5 geskiet nie.
Maklike herlaai, goeie akuraatheid?
Beste.
Maklike herlaai, goeie akuraatheid?
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Conna Howa
- Full Member

- Posts: 195
- Joined: Tue Aug 08, 2017 10:21 pm
Re: Hornady 143 Gr ELD-X vir 6.5mm
Hulle is redelik makliker om te kry as Nosler Accubonds, kon darm 'n pakkie van die Eld-x kry, wil net weet waarvoor ek myself in laat met hulleJohanvB wrote: Thu Mar 30, 2023 4:46 pm Dink as jy die soek funksie gebruik gaan jy baie info hier kry.
Maar ek het met hulle gejag, so 2715 fps geskiet, en hulle doen die job, dis nou as jy hulle nog kan kry bygesê.
Maar hulle werk.
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hornady 143 Gr ELD-X vir 6.5mm
Jy kan maar gooi!
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 481
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Hornady 143 Gr ELD-X vir 6.5mm
Ek het dieselfde vraag gevra hier op die forum so rukkie terug en meeste van die manne het gewaarsku teen erge bloed swam en dat mens van groot bene moet weg bly. Ek was grootliks vertel om eerder iets anders te gebruik.
So op ander lede se voorstel het ek aanhou soek en het toe op die Sierra Game Changers besluit. Ek noem dit maar net as nog n opsie.
So op ander lede se voorstel het ek aanhou soek en het toe op die Sierra Game Changers besluit. Ek noem dit maar net as nog n opsie.
- heywillie
- Hero Member

- Posts: 1182
- Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm
Re: Hornady 143 Gr ELD-X vir 6.5mm
Het al koedoe en blouwildebees met hulle geskiet uit my 6.5x55. Geno het 'n eland op 600y met hulle geskiet.
Soos genoem, bly weg van groot bene op die groter wild. Ek het 'n rooibok aspris op die knoppe geskiet op 120m om te kyk wat maak hy. Punt het regdeur gefluit en ek het die bok 30m verder gekry.
Onthou net dit is nie 'n premium bonded jag punt nie, Hornady self het hom bemark as 'n "hybrid" - mengsel tussen 'n teiken en jag punt.
Ja, hy maak skade soos baie lood kern punte doen, maar jy kan gerus met hulle jag.

30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3067
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hornady 143 Gr ELD-X vir 6.5mm
As jy sukkel om te kry
Die Norma 143gr Bondstrike is ook ‘n wenner!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Die Norma 143gr Bondstrike is ook ‘n wenner!
Sent from my iPhone using Tapatalk