22-250 Raad asb

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

22-250 Raad asb

Post by Apie »

My rekenaar gee my bietjie opdraende so as iemand kan help asb

22-250

80gr EldM
TPL 67.25mm
36.9gr Norma URP
Rem 9 1/2 slagdoppies
3170fps met Labradar gemeet.
Loop 603mm
Dop volume 44.34gr


Sent from my iPhone using Tapatalk
Last edited by Apie on Sat Apr 15, 2023 8:15 pm, edited 1 time in total.
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22-250 Raad asb

Post by tripodmvr »

Sien jy het maar 3,5mm skag wat aan die nek raak.

Node 5 34,9gr = 3006vps Druk 48K psi
Node 4 37,7gr = 3234vps Druk 61K psi

Het die 36,9gr lading enige potensiaal getoon? Ek het my berekening gestoor en kan dit maklik aanstuur. PM my met jou epos as jy dit soek.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 22-250 Raad asb

Post by Apie »

Dom fout gemaak en 36.6. Gelaai

3145fps

2 duim op 200meter


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22-250 Raad asb

Post by tripodmvr »

My QL kalibrasie gee 3146vps vir 36.6gr. Dit wys as 1.137ms terwyl die halfnode by 1,53ms (36.2gr) is.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 22-250 Raad asb

Post by Apie »

Gaaf, ek het voor begin

80gr EldM
TPL 67.25mm
Norma URP
CCi200
Labradar
Loop 603mm
Dop volume 44.34gr

36.8gr 3220fps
37.4gr 3271fps
37.6gr 3276fps


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: 22-250 Raad asb

Post by tripodmvr »

Ql bereken 36.85gr = 3224vps. Hoe het 36.8gr se groep gelyk?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 22-250 Raad asb

Post by Apie »

tripodmvr wrote:Ql bereken 36.85gr = 3224vps. Hoe het 36.8gr se groep gelyk?
Dankie Oom

Sal laai en laat weet!

Die wind was mal maar hy was so 60mm op 200m


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Wielie Waps
Hero Member
Hero Member
Posts: 869
Joined: Sat Sep 26, 2009 9:31 am

Re: 22-250 Raad asb

Post by Wielie Waps »

Ek gaan nou sommer op die draad vra
Ek moet terug gaan na 55gr Vmax toe aangesien die Sierras nou klaar is.
Standaard Howa loop - nie seker van twist nie 1:12?
22 duim
Ek laai tans 35gr S341 met spoed 3458 f/s
Dop volume 44.5 gr h20
Col 66.1mm tot op lande
Groep was so duim op 100m
Ek het eerste tpl 62.5mm gemaak. Ek voel dis dalk bietjie ver van die lande af.
Die vraag is speel ek met patroon lengte of pas ek kruit hoeveelheid ook aan.
User avatar
WicusdP
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 389
Joined: Tue Jul 12, 2016 8:50 pm

Re: 22-250 Raad asb

Post by WicusdP »

Apie wrote: Wed May 03, 2023 9:59 pm
tripodmvr wrote:Ql bereken 36.85gr = 3224vps. Hoe het 36.8gr se groep gelyk?
Dankie Oom

Sal laai en laat weet!

Die wind was mal maar hy was so 60mm op 200m


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi Apie

Ek aanvaar jy skiet 1:8 twist loop?
22-250 Musgrave
6 XC Krieger/Savage
243 Howa
300WSM Tikka Super Varmint
22-250 Weatherby Varmint
6.5 Creed Tikka
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: 22-250 Raad asb

Post by Apie »

WicusdP wrote:
Apie wrote: Wed May 03, 2023 9:59 pm
tripodmvr wrote:Ql bereken 36.85gr = 3224vps. Hoe het 36.8gr se groep gelyk?
Dankie Oom

Sal laai en laat weet!

Die wind was mal maar hy was so 60mm op 200m


Sent from my iPhone using Tapatalk
Hi Apie

Ek aanvaar jy skiet 1:8 twist loop?
Yes!


Sent from my iPhone using Tapatalk
Post Reply