Goeie dag manne. Het help nodig met 'n QL lading asb. Het 15 rontes geskiet soos hier onder en elk se spoed gemeet.
6.5 Creedmoor
Barrel length 600 mm
case volume 52,3 gn of water
S365/101/B/22 Dev 0.1 %
143 gr ELD x
TPL 74 mm
CCI 400 primer
Spoed soos op chrony +- 3m weg
1 40,4 2505
2 40,6 2515
3 40,8 2518
4 41 2521
5 41,2 2535
6 41,4 2548
7 41,6 2593
8 41,8 2603
9 42 2602
10 42,2 2612
11 42,4 2634
12 42,6 2647
13 42,8 2694
14 43 2676
15 43,2 2671
Baie dankie vir die hulp.
6.5 creedmoor QL hulp asb.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Bart, eerstens net 'n aanbeveling om die chrony op 5m weg te plaas. Die gasse van die skoot kan die lesings benadeel en 5m het getoon dat dit beter werk.
43,3gr vir 2690vps op die chrony.
Druk raak 'n probleem na bo. Dop sal ook baie vol wees weens die dryfmiddel wat baie stadiger brand.
43,3gr vir 2690vps op die chrony.
Druk raak 'n probleem na bo. Dop sal ook baie vol wees weens die dryfmiddel wat baie stadiger brand.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Bart17
- Newbie

- Posts: 3
- Joined: Mon Apr 03, 2023 10:53 am
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Baie dankie
Hoe naby is die lading aan max?
Iemand het voorgestel dat ek na CCI 450 primers moet gebruik.
Sal dit gevaarlik wees op daai lading of nog veilig?
Hoe naby is die lading aan max?
Iemand het voorgestel dat ek na CCI 450 primers moet gebruik.
Sal dit gevaarlik wees op daai lading of nog veilig?
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Bly by wat vir jou werk.Bart17 wrote: Mon Apr 24, 2023 4:05 pm Baie dankie
Hoe naby is die lading aan max?
Iemand het voorgestel dat ek na CCI 450 primers moet gebruik.
Sal dit gevaarlik wees op daai lading of nog veilig?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5 creedmoor QL hulp asb.
Druk is by 51K psi van maks 60K. 'n Warmer slagdop gaan dalk effe minder dryfmiddel benodig, maar ek dink nie dit gaan wondere verrig nie. Die dop is nou mooi vol en dit help om konstantheid te kry. Die meeste 6,5 Creeds se optimum spoed is in en om 2700vpsBart17 wrote: Mon Apr 24, 2023 4:05 pm Baie dankie