300wm met 208gr ELDM
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
300wm met 208gr ELDM
Manne ek laai my 300wm n 208grELDM met S365 en magnum primers.
Teen 2750fps skiet hy baie mooi op 100m...
Maar op langer afstande kom ek net nie reg met hom nie van 100m na 200m is daar n helse verskil. ek maak my 3 skote met n 10c munt op 100m toe maar 200m is hy groter as my hand amper. Alles probeer!
blykbaar is dit maar hoe die lang punte maak?
Moet ek liewers na 180gr punte beweeg?
Dit is n jag geweer en nou en dan gonge klits maar 90% jag
Ek verkies kopskote maar soms op langer afstande lyf skote.
Help asb.
Groete KH

- snakker
- Hero Member

- Posts: 1380
- Joined: Sun Jul 12, 2015 7:28 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
Watter geweer is dit en loop twist rate?
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
Sent from my M2101K6G using Tapatalk
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: 300wm met 208gr ELDM
Ek gaan nou 'n klip in die bos gooi en sê jou teleskoop se kruishaar en paralaks verstelling is nie korrek ingestel tov jou oë nie.
Ek het self onlangs daarmee begin sukkel, synde my oë met die ouderdom al meer sukkel om vinnig te fokus.
Ek kalibreer dus nou elke paar maande my kruishaar se helderheid en die paralaks.
Dit lyk sommer stukke beter op die teiken.

Dont make expensive noise! Make the first shot count!
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: 300wm met 208gr ELDM
Hoe lyk jou dopvulling en ES? S365 is eintlik heeltemal te vinnig in 300WM met 208gr koeels. Selfs 385 gee redelike leë dop. Iets soos VV N560 gaan jou beter dopvulling gee.
Soos Gawie sê, paralaks kan ook rol speel.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Soos Gawie sê, paralaks kan ook rol speel.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
Glo nie twist rate sal n probleem wees meeste 300wm het n 1:10 groefdraai. Ek wou selfde se as Gawie kyk dat jy paralaks vry is op daardie afstand nie wat die scope se nommers wys. En as jy n baie hoe vegroting scope gebruik draai af na laer vegroting en probeer weer.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
Jy idle daai 208gr in daai 300 nog. N560 teen 2900 +- 300wm as dit n 1-10 twist loop het skiet Baie mooi. Dan moet jy ook kyk na wat die ander manne noem rondom paralaks etc. Ek het ook dit oorgekom.
-
Kolhasie
- Hero Member

- Posts: 547
- Joined: Fri Jul 04, 2014 1:29 pm
Re: 300wm met 208gr ELDM
Baie dankie Manne
Dit is n Howa 300wm met 26 duim loop en 1:10 twist.
Ek is al reeds 6gr bo oor somchem se max lading. (geen druk tekens)
My lading tans is 67.5gr teen 2750fps
Dink julle ek moet die spoed nog op jaag?
Ek sal die paralaks kyk. Dit kan dalk n rol speel.
Dop is redelik vol
Dankie manne
Dit is n Howa 300wm met 26 duim loop en 1:10 twist.
Ek is al reeds 6gr bo oor somchem se max lading. (geen druk tekens)
My lading tans is 67.5gr teen 2750fps
Dink julle ek moet die spoed nog op jaag?
Ek sal die paralaks kyk. Dit kan dalk n rol speel.
Dop is redelik vol
Dankie manne
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
S365 is ongelukkig nie geskik vir die swaar koels glo nie jy sal veilig hoër node spoed kry. Ek het gehelp met lading ontwikkel vir n howa met 24" loop met dieselfde koels. As jy hom uit die magasyn wil skiet gaan jy ongelukkig baie dop volume verloor met die koel wat so diep geseat moet word. Ons het Retumbo en ek dink dit was Imr7977 gebruik en hier by 75gr het die ladings begin saampers en ons kon nie meer as 2750fps kry. Die groepe was darem net so oor n duim op 200m
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
Verskoon asb terugvoer op 'n ou posLUAN wrote: Wed Apr 26, 2023 8:49 am As jy hom uit die magasyn wil skiet gaan jy ongelukkig baie dop volume verloor met die koel wat so diep geseat moet word.
het die ladings begin saampers en ons kon nie meer as 2750fps kry. D
Soos ek dit verstaan is die HOWA 300WM se aksie groot / lank genoeg om COAL van oor die 90mm te kan hantaf
Verstaan selfs 375H&H kan daarin pas ?
Miskein is ek verkeerd ?
Mislein kan iemand hulle HOWA 300WM se magasyn lengte gaan meet ?
Probleem is die kamer is volgens SAAMI / CIP gesny dus COAL is maar 84mm
Laat die keel van die kamer met 'n "keel-reamer" sny - dan kan jy lang koels ver uit die dop laai.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
Sien dis n lang koel wat n ent verby die skouer/nek gaan. Kan nie langer laai en nog voer uit howa magasyn.Manton wrote:Verskoon asb terugvoer op 'n ou posLUAN wrote: Wed Apr 26, 2023 8:49 am As jy hom uit die magasyn wil skiet gaan jy ongelukkig baie dop volume verloor met die koel wat so diep geseat moet word.
het die ladings begin saampers en ons kon nie meer as 2750fps kry. D
Soos ek dit verstaan is die HOWA 300WM se aksie groot / lank genoeg om COAL van oor die 90mm te kan hantaf
Verstaan selfs 375H&H kan daarin pas ?
Miskein is ek verkeerd ?
Mislein kan iemand hulle HOWA 300WM se magasyn lengte gaan meet ?
Probleem is die kamer is volgens SAAMI / CIP gesny dus COAL is maar 84mm
Laat die keel van die kamer met 'n "keel-reamer" sny - dan kan jy lang koels ver uit die dop laai.

Sent from my SM-A245F using Tapatalk
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
Dankie vir die foto en beskrywing - van die patroon - maar nie die aksie nieLUAN wrote: Mon May 13, 2024 3:26 pm Sien dis n lang koel wat n ent verby die skouer/nek gaan. Kan nie langer laai en nog voer uit howa magasyn.
![]()
Interesant
Ek het altyd gedink die HOWA se aksie is na aan die Remington 700 - wie se aksie / magasyn lengte 92mm is ( so ver ek gelees het )
Ek het self getoets in 'n HOWA 300WM barreled action met my eie ontwerpte patroon wat op 'n lengte van 87 gelaai was
Ek het geskat daar was nog 'n mm of twee wat kon gebruik word.
Hoe werk dit dan met die 300PRC - wie se SAAMI lengte op 93.98 gestel is ?
Is daar dan nog 'n langer HOWA aksie ?
Of word daar aan die standard aksie bietjie gewerk ?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
Jy het gepraat van patroon lengtes wat pas watse beskrywing wil jy van die aksie he?Manton wrote: Tue May 14, 2024 2:56 pmDankie vir die foto en beskrywing - van die patroon - maar nie die aksie nieLUAN wrote: Mon May 13, 2024 3:26 pm Sien dis n lang koel wat n ent verby die skouer/nek gaan. Kan nie langer laai en nog voer uit howa magasyn.
![]()
![]()
Interesant
Ek het altyd gedink die HOWA se aksie is na aan die Remington 700 - wie se aksie / magasyn lengte 92mm is ( so ver ek gelees het )
Ek het self getoets in 'n HOWA 300WM barreled action met my eie ontwerpte patroon wat op 'n lengte van 87 gelaai was
Ek het geskat daar was nog 'n mm of twee wat kon gebruik word.
Hoe werk dit dan met die 300PRC - wie se SAAMI lengte op 93.98 gestel is ?
Is daar dan nog 'n langer HOWA aksie ?
Of word daar aan die standard aksie bietjie gewerk ?
Ek kan nerens raaklees oor of die howa prc op n magnum aksie gebou is hulle praat net van magnum caliber platforms.
My ander vriend het nou n howa 300 prc gekry en hy se die magsyn is langer as wat die slot kan oopmaak. Hy laai n 220gr scenar met 92.6mm tpl en magasyn kan maklik 94mm vat. Hulle jam op 93.1mm. Klink of dit maar die lang aksie howa is wat hulle net bietjie oopgemaak het. Dit is nogsteeds n beter dop ontwerp as die wm all perform hy nie rerig beter.
-
Manton
- Jr. Member

- Posts: 81
- Joined: Sun May 05, 2024 11:35 am
Re: 300wm met 208gr ELDM
DankieLUAN wrote: Tue May 14, 2024 7:43 pm Jy het gepraat van patroon lengtes wat pas watse beskrywing wil jy van die aksie he?
Ek kan nerens raaklees oor of die howa prc op n magnum aksie gebou is hulle praat net van magnum caliber platforms.
My ander vriend het nou n howa 300 prc gekry en hy se die magsyn is langer as wat die slot kan oopmaak. Hy laai n 220gr scenar met 92.6mm tpl en magasyn kan maklik 94mm vat. Hulle jam op 93.1mm. Klink of dit maar die lang aksie howa is wat hulle net bietjie oopgemaak het. Dit is nogsteeds n beter dop ontwerp as die wm all perform hy nie rerig beter.
Wou net weet die lengte van die "standard" tipe aksie / magasyn ( 30-06 / 300WM )
Baie intereesant die syfers wat U vriend vir U deurgegee het
Ja mense sukkel so bietjie met die - belt en die kort nek van die 300WM
Volgens my ; n beter patroon is een wat die beste gebruik maak van die hoevelheid dryfmiddel in die dop
Die klienste hoeveelheid dryfmiddel met totale ontbranding en die vinnigste snelheid
Ek hoop om volgende maand by die geweersmit uittekom en sal hom dan vra om all heirdie mate te meet.