Wie is ook oppad jagveld toe?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
More vroeg sleep ons Zeerust toe.
Rooibok
BWB
Modderbok
Kudu
Eland
Dalk Njala
Ou Stefaans, my 06 met 200gr bone @ 2520 voete sal my vergesel.
Met n vleisie...
Rooibok
BWB
Modderbok
Kudu
Eland
Dalk Njala
Ou Stefaans, my 06 met 200gr bone @ 2520 voete sal my vergesel.
Met n vleisie...
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Lekker!!Mellies wrote:More vroeg sleep ons Zeerust toe.
Rooibok
BWB
Modderbok
Kudu
Eland
Dalk Njala
Ou Stefaans, my 06 met 200gr bone @ 2520 voete sal my vergesel.
Met n vleisie...
Sent from my iPhone using Tapatalk
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Geniet Mellies!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek hoop dit reen heel week in Zeerust, lekker koue winter reen.Mellies wrote: Tue Apr 18, 2023 8:35 pm More vroeg sleep ons Zeerust toe.
Rooibok
BWB
Modderbok
Kudu
Eland
Dalk Njala
Ou Stefaans, my 06 met 200gr bone @ 2520 voete sal my vergesel.
Met n vleisie...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek en Frikkie Coetzee gaan bietjie bergklim agter vaalribbokke aan die naweek.
Ek is bitter opgewonde. Sal moontlik my een .243 vat vir die uitstappie.
Ek is bitter opgewonde. Sal moontlik my een .243 vat vir die uitstappie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Maroelas
- Sr. Member

- Posts: 286
- Joined: Fri Apr 18, 2014 3:41 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ons ry Donderdagoggend vroeg Steenbokpan toe! Blouwildebees en rooibok op my lysie.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Lekker Geno, jy moet ons vertel van die trippoie asb ek stel baie belang.
Donderdag kap ons die pad Ellisras toe in die berge vir vleis en wat ookal mooi lyk wat voor ons inloop.
Gaan spesiaal wees 3 Pa en seuns en al drie seuns is Matriek.
Donderdag kap ons die pad Ellisras toe in die berge vir vleis en wat ookal mooi lyk wat voor ons inloop.
Gaan spesiaal wees 3 Pa en seuns en al drie seuns is Matriek.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Mooi waterbok geskiet saterdag,
Groot lyf... 155kg (Kop en vel af)
Groot lyf... 155kg (Kop en vel af)
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
-
Stef1274
- Jr. Member

- Posts: 75
- Joined: Thu Jan 26, 2023 1:27 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Oppad na blesbok daguitstappie in Mei. Kan nie wag om nuwe 165gr resep te gaan try nie. Met 'n nuwe kleuter in die huis is dit vir eers al wat die tyd en geld budget toelaat, maar ek gaan vrek as ek nie bietjie in die veld uitkom nie
308 Win - Custom Israeli Mauser
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
303 Bri - Enfield 1970s Sporter
6.5 Grendel - Howa Mini
9mmS - Beretta 84BB
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Baie geluk, daai bul het duidelik nie n tekort aan kos gehad nie.OupaZA wrote: Wed Apr 26, 2023 1:31 pm Mooi waterbok geskiet saterdag,
Groot lyf... 155kg (Kop en vel af)
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Nou vertel niemand van hulle trips nie? Moet ons nou weer sprokies verhale oor EV's lees om deur die middag te kom?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Die waterbok was so groot dat Oupa besluit het om n 458 te koop. Lott om dubbel seker te maak.
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Stephan86
- Hero Member

- Posts: 551
- Joined: Thu Feb 26, 2015 10:00 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
So ek was in die bos, daar naby Frederik glo ek.
My naweek was skiet gewys nie baie suksesvol nie, kon net twee ure in die veld spandeer, maar dit was steeds baie spesiaal en lekker om saam met OupaZA koedoes te soek. Mooi koedoe koeie gekry, maar ongelukkig geen skoot nie.
My naweek was skiet gewys nie baie suksesvol nie, kon net twee ure in die veld spandeer, maar dit was steeds baie spesiaal en lekker om saam met OupaZA koedoes te soek. Mooi koedoe koeie gekry, maar ongelukkig geen skoot nie.
.22 LR Webley & Scott Xocet
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
.243 Win Tikka T3
.308 Win Sako 85
.375 H&H Steyr Mannlicher Mod S.
12 Ga Franchi Affinity
Glock 19
Glock 43X
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek moet bietjie werk inhaal maar storie is oppad.
Koedoe bul wat geval het na 3 dae in koelkamer 204KG uitgeweeg by slagter gister.
Koedoe bul wat geval het na 3 dae in koelkamer 204KG uitgeweeg by slagter gister.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ek is bang jy verwar my RHB weer met 'n blesbok wanneer jy lees, so ek sê eerder niks.Capt. Oblivious wrote: Tue May 02, 2023 1:28 pm Nou vertel niemand van hulle trips nie? Moet ons nou weer sprokies verhale oor EV's lees om deur die middag te kom?
Goed, beter, 6millimeter!
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
hahaha tjom daai was 4uur die ogend in Dullstroom toe ek da na gekyk het en ek het die foto voor die video gesien, in my defence daai RHB kon nie baie meer as n Harrismith blesbok weeg nieGeno wrote: Tue May 02, 2023 2:11 pmEk is bang jy verwar my RHB weer met 'n blesbok wanneer jy lees, so ek sê eerder niks.Capt. Oblivious wrote: Tue May 02, 2023 1:28 pm Nou vertel niemand van hulle trips nie? Moet ons nou weer sprokies verhale oor EV's lees om deur die middag te kom?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13643
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Daai RHB koei was 67kg uitgeslag...Capt. Oblivious wrote: Tue May 02, 2023 2:14 pmhahaha tjom daai was 4uur die ogend in Dullstroom toe ek da na gekyk het en ek het die foto voor die video gesien, in my defence daai RHB kon nie baie meer as n Harrismith blesbok weeg nieGeno wrote: Tue May 02, 2023 2:11 pmEk is bang jy verwar my RHB weer met 'n blesbok wanneer jy lees, so ek sê eerder niks.Capt. Oblivious wrote: Tue May 02, 2023 1:28 pm Nou vertel niemand van hulle trips nie? Moet ons nou weer sprokies verhale oor EV's lees om deur die middag te kom?
Goed, beter, 6millimeter!
- NicoSmit
- Hero Member

- Posts: 1899
- Joined: Thu Jun 14, 2012 7:00 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
1 Mooi Blesbok gekry die afgelope naweek in Vrede
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Mag jou skape begin jakkals jag.....Adam Tas
-
Supacow
- Hero Member

- Posts: 2111
- Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Mooi kiki
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
6x51 Europese Magnum
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Oor twee weke vat ons die pad Graaff-Reinet toe. Kan nou nie meer wag nie! Paar springbokke(voorsit met 22-250AI) en SWB(op voet met 375) op my wenslys.
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1618
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Baie mooi!NicoSmit wrote: 1 Mooi Blesbok gekry die afgelope naweek in Vrede
Sent from my SM-G973F using Tapatalk
_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
J le Roux
- Hero Member

- Posts: 1113
- Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Ons is ook Vrydag na 'n klein wildsplasie naby Bylsteel om vinnig 'n rooibok of 3 te skiet.
Nou ja, die veld is nog ruig en rooibokke bly maar 'n wakker bok.
Ek het darem 'n mooi ram wat net oor 40kg uitgeslag het gekry.
Nou ja, die veld is nog ruig en rooibokke bly maar 'n wakker bok.
Ek het darem 'n mooi ram wat net oor 40kg uitgeslag het gekry.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Haha, kon self nie glo hoe swaar daai bok was nie. Moerse dik dek gehad. Nie baie lang horings maar baie mooi dik basisse!Supacow wrote: Tue May 02, 2023 1:33 pm Die waterbok was so groot dat Oupa besluit het om n 458 te koop. Lott om dubbel seker te maak.
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- OupaZA
- Hero Member

- Posts: 588
- Joined: Mon May 19, 2014 11:29 am
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Mooi bok daai J Le Roux!!
458 Lott Heym Express Rifle
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
308 Tikka T3 Hunter
223Ai T3 Super Varmint
.22 LR Wins
Hoyt Element 80#
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13573
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Wie is ook oppad jagveld toe?
Goed jy het haar af gehaal dan, arme ding het seker nie meer tooths gehad nieGeno wrote: Tue May 02, 2023 3:09 pmDaai RHB koei was 67kg uitgeslag...Capt. Oblivious wrote: Tue May 02, 2023 2:14 pmhahaha tjom daai was 4uur die ogend in Dullstroom toe ek da na gekyk het en ek het die foto voor die video gesien, in my defence daai RHB kon nie baie meer as n Harrismith blesbok weeg nieGeno wrote: Tue May 02, 2023 2:11 pm
Ek is bang jy verwar my RHB weer met 'n blesbok wanneer jy lees, so ek sê eerder niks.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.