QL hulp gevra met 375ruger

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
Post Reply
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

QL hulp gevra met 375ruger

Post by Cobus Wessels »

Ek het onlangs begin met lading ontwikkeling vir hierdie geweer.

Ek is tevrede met die spoed maar daar is absoluut geen tekens van druk nie, sodat ek sou kon opgaan as dít nodig is.

Ek weet egter die groepering kan verbeter.

Hulp sal opreg waardeer word.

Nosler m48 375ruger
20 duim loop
Peregrine 250g koeëls
CFE223 74 grein
TPL 85.5mm
Spoed by tromp 2742fps
Waterkapasiteit van gevuurde doppe 101.7grein
Federal Large Magnum primer

Weereens dankie vir enige terugvoer.
Groete
Cobus Wessels

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp gevra met 375ruger

Post by tripodmvr »

Kyk na die aangehegte QL berekening. Die groot verskil van 254vps laat twyfel of die spoed korrek is. 'n Ander faktor kan wees dat die koeël in die lande is. Waarmee is die spoed gemeet en wat is die sprong na die lande?
Temp 375R.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: QL hulp gevra met 375ruger

Post by Cobus Wessels »

Dankie vir die terugvoer.
Gemeet met Labradar.
Sprong na die lande is eintlik baie groot gelos. Ongeveer 4mm.
Maksimum magasyn is 86.9.
Lande gemeet op 2 metodes is 90.4mm

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: QL hulp gevra met 375ruger

Post by Cobus Wessels »

Dit is 'n PacNor loop. Dalk baie "styf" gesny?

Waardes is vir 5 skote gemiddeld. SD 18.9.



Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: QL hulp gevra met 375ruger

Post by Cobus Wessels »

Ek het nou weer gekyk in my nuwer Lee handboek. Hulle voorspel 2791fps teenoor my 2742fps

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp gevra met 375ruger

Post by tripodmvr »

Die data in rooi hieronder is vanaf Hodgon se webtuiste. As ek dit op QL kalibreer dan gee dit 61K psi wat goed vergelyk met hulle 59700 (60K) psi. Verkort ek dan die loop na 20 duim, val die spoed na 2686vps. Ek sal dit dus as maksimum beskou vir jou geweer. Ek heg aan die kalibrasie van jou 2742vps lading sowel as my node 5 berekening. Ek sou dit as die maksimum wil aanvaar en kyk hoe dit maak op die teiken. Let daarop dat die spoed van 2682vps amper met die 2686vps ooreenstem.

Twist:1:12.000"
Barrel Length:24.000"
Trim Length:2.580"
Bullet Weight
250 GR. SFT SP
Starting Load Maximum Loads
Manufacturer Powder Bullet Diam. C.O.L Grs. Vel. (ft/s) Pressure Grs. Vel. (ft/s) Pressure
Hodgdon CFE 223 0.375" 3.270" 69.6 2,704 54,900 PSI 74.0 2,791 59,700 PSI

Temp 375R Cal.png
Temp 375R_N5.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Cobus Wessels
Full Member
Full Member
Posts: 245
Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am

Re: QL hulp gevra met 375ruger

Post by Cobus Wessels »

Uitstekend!! Dankie vir die deeglike werk. Ek gaan presies so maak en terugvoer gee.
Rustige middag en nogmaals dankie!
Cobus Wessels

Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk

Post Reply