.303 QL ladings asseblief
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
.303 QL ladings asseblief
Ek vra potensiële nodes en ladings vir Kriek koeëls 140gr vir .303 asseblief.
Die herlaaidata wat ek van Johan Kriek ontvang het, beveel aan 37.2gr as beginlading.
Herlaaidate is as volg:
Geweer Lee Enfield
Loop lengte 643mm
Kruit S335 lot 650 4 00
Slagdoppe Remington 9 1/2 LR
Koeël 140gr Kriek
Tpl 78mm
Dop PMP 52.7gr interne volume
Ladings, kronograaf 3m van tromp, drie skote per lading:
1. 37.2 gr @ 2344fps gem (SD 13.9)
2. 37.5gr @ 2372 gem (SD 4.9)
3. 37.8gr @ 2383 gem (SD 15.5)
Hierdie is beginladings, maar vir interessantheid het die laaste lading 16mm gemeet op 100m.
Ek hoor graag wat die kundige manne aanbeveel.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Waarneming - met die verstekwaardes van QL vir S335 bereken dit 'n spoed van 2600vps vir die 37.2gr lading. Dit is baie hoër as verwag en die brandtempo moes met baie verlaag word om die spoed van 2344vps te kry. As ek na die Somchem data kyk dan vergelyk die 150gr koeël nie sleg met jou spoed verkry nie. Die looptoestand kan hier 'n groot rol speel (deursnee en vryboor).
Aanbeveling
1. Skiet liefs met die chrony op 5 meter sodat die gasse nie vals lesings kan veroorsaak nie.
2. Die 0,3gr inkremente is baie klein om die nodes te soek. Vir kalibers 6mm en op is aanvanklike inkremente van 1gr 'n baie praktiese manier om dit te doen.
3. Skiet 3 skote met 41gr en kom ons kyk watter uitslag ons kry. Dit is nog binne die maks 42gr wat Somchem aanbeveel vir die 150gr koeël en die Kriek is darem 10gr ligter. Die' lading behoort 'n beter nodeberekening te verseker.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Dankie tripodmvr,
Ek maak so. Die afstand word beperk deurdat die skiet punt op 'n verhewe platform is. Verder weg is dit afdraande met 'n skerp hellings.
Ek bevestig net dat die Kriek koeëls monos is.
Ek maak so. Die afstand word beperk deurdat die skiet punt op 'n verhewe platform is. Verder weg is dit afdraande met 'n skerp hellings.
Ek bevestig net dat die Kriek koeëls monos is.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Ek het self al Krieke gebruik in my 243. QL weet ook vanaf die data wat ingelees word.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Die maksimum tpl van die loop is 88mm. Ek vermoed dit sal die spoed waarskynlik afbring.
Ek gaan sommer vanaand die aanbevole lading laai en Saterdagmiddag 'n draai gaan maak by die skietbaan.
Ek gaan sommer vanaand die aanbevole lading laai en Saterdagmiddag 'n draai gaan maak by die skietbaan.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Ek het toe vandag die lading van 41gr S335 geskiet, vyf skote. Die uitslae is as volg:
Gemiddeld 2600fps (2575; 2593; 2573;2594; 2665)
ES 91.91
Sd 37.62
Die ander inligting steeds dieselfde:
Geweer Lee Enfield
Loop lengte 643mm
Kruit S335 lot 650 4 00
Slagdoppe Remington 9 1/2 LR
Koeël 140gr Kriek
Tpl 78mm
Dop PMP 52.7gr interne volume
Wat vir my vreemd was, is dat die skote sowat 5moa laer geskiet het as die eerste ladings wat ek laasweek geskiet het. Ek sal dit graag wil kan verklaar.
Ek sou wou dink dat die skote hoër behoort te wees, gegewe die spoed.
Gemiddeld 2600fps (2575; 2593; 2573;2594; 2665)
ES 91.91
Sd 37.62
Die ander inligting steeds dieselfde:
Geweer Lee Enfield
Loop lengte 643mm
Kruit S335 lot 650 4 00
Slagdoppe Remington 9 1/2 LR
Koeël 140gr Kriek
Tpl 78mm
Dop PMP 52.7gr interne volume
Wat vir my vreemd was, is dat die skote sowat 5moa laer geskiet het as die eerste ladings wat ek laasweek geskiet het. Ek sal dit graag wil kan verklaar.
Ek sou wou dink dat die skote hoër behoort te wees, gegewe die spoed.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Kommentaar:-
1. Die 303 is bekend daarvoor dat hy swaarder koeëls hoër skiet as die ligteres. Dit is omdat die koeël langer in die loop is en met die terugslag dan gelanseer word wanneer die loop se punt hoër gelig het. Dieselfde gebeur nou met die korter looptyd van die vinniger spoed. Dit het ook te doen met die Lee aksie wat nie so rigied is nie.
2. Die S335 se brandspoed is baie laag en dit is heelwaarskynlik weens die lang vryboor van 10mm.
3. Die volle node na bo is by maksimum druk, so ek gaan die halfnode se lading en spoed gee. Druk is dan 45K psi van maksimum 53K psi. Hopelik is die nodeband nie te nou nie.
4. Ek het 'n gemiddelde spoed van 2584vps vir kalibrasie gebruik en die uitskieter geignoreer.
5. Probeer 42.7gr en 'n spoed van 2690vps word bereken. Kyk hoe maak die' lading.
1. Die 303 is bekend daarvoor dat hy swaarder koeëls hoër skiet as die ligteres. Dit is omdat die koeël langer in die loop is en met die terugslag dan gelanseer word wanneer die loop se punt hoër gelig het. Dieselfde gebeur nou met die korter looptyd van die vinniger spoed. Dit het ook te doen met die Lee aksie wat nie so rigied is nie.
2. Die S335 se brandspoed is baie laag en dit is heelwaarskynlik weens die lang vryboor van 10mm.
3. Die volle node na bo is by maksimum druk, so ek gaan die halfnode se lading en spoed gee. Druk is dan 45K psi van maksimum 53K psi. Hopelik is die nodeband nie te nou nie.
4. Ek het 'n gemiddelde spoed van 2584vps vir kalibrasie gebruik en die uitskieter geignoreer.
5. Probeer 42.7gr en 'n spoed van 2690vps word bereken. Kyk hoe maak die' lading.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Dankie Marius. Ek gaan laai en kyk wat maak die lading. Die komende naweek het ek werksverpligtinge, maar die week daarna se naweek is DV dalk tyd vir toets.
Ek dink net die dop gaan nogal vol wees, te oordeel aan hoe die dop met 41gr Kruit gelyk het.
Tipiese oningeligte vraag tov die gebruik van die QL data. Ek mik nou vir daardie spoed. As ek dit bereik, tweak ek tpl om die groep te verbeter?
Ek dink net die dop gaan nogal vol wees, te oordeel aan hoe die dop met 41gr Kruit gelyk het.
Tipiese oningeligte vraag tov die gebruik van die QL data. Ek mik nou vir daardie spoed. As ek dit bereik, tweak ek tpl om die groep te verbeter?
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Kom ons kyk hoe lyk die spoed en groep - jy is korrek as jy die spoed as mikpunt beskou. Ek sou met 1 MOA tevrede wees synde die toepassing vir jag is. Indien jy nie tevrede is nie kan jy met TPL speel, maar ek weet nie hoe suksesvol dit sal wees met die 10mm sprong wat jy alreeds het nie. Verder is die looptoestand ook 'n ope vraag.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2173
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: .303 QL ladings asseblief
Ek hoor jou aangaande die lang vryboor.tripodmvr wrote: Sun May 07, 2023 2:15 pm Kom ons kyk hoe lyk die spoed en groep - jy is korrek as jy die spoed as mikpunt beskou. Ek sou met 1 MOA tevrede wees synde die toepassing vir jag is. Indien jy nie tevrede is nie kan jy met TPL speel, maar ek weet nie hoe suksesvol dit sal wees met die 10mm sprong wat jy alreeds het nie. Verder is die looptoestand ook 'n ope vraag.
Aangaande die akkuraatheid, ek het twee baie mooi groepies uit die drie groepe geskiet laasweek, 33mm en 16mm onderskeidelik. Die eerste groepie was 82mm, maar toe begin ek meer konsentreer.....
Ek dink as die knaap agter die kolf sy ding reg doen, is moa groepies heel moontlik. Die roer het potensiaal.