Hartlike goeie dag...
Die koelte begin nou lekker vinnig nader kom...hier is paar fotos van my en Myburgh se jag...die trips was nie op een dag nie...die blesbokke het hy geskiet met sy .233...hy skiet nogsteeds met 55gr SGK. Die skote was beide tussen 180m en 220m...as ek reg onthou.
Die kudu het ek geskiet met die 308....165gr Hornady Interlock. Die jag was op die voet in lekker dik bos...my eerste skoot was laag en effe vêr terug.
Gelukkig was een van my brakke by en die probleem is vinnig opgelos. Die eerste skoot was 'n lewerskoot. Die hond het die bok vinnig gekry en die bul het in 'n lekker groot oopte gaan staan ...die skote loop nie altyd so presies oor die skietstokke nie...
Groetnis en lekker jag .
Paar kikies vir 2023 se begin...
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Paar kikies vir 2023 se begin...
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Paar kikies vir 2023 se begin...
.......
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Paar kikies vir 2023 se begin...
Dankie Ben. Lekker om weer jou fotos hier te sien.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Paar kikies vir 2023 se begin...
Welkom terug. Wys hoe lyk die Kalahari vanjaar.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1985
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Paar kikies vir 2023 se begin...
More Bennie
Bly om te sien jy en Myburgh spandeer nogsteeds so lekker tyd saam in die jagveld.
Hy is duidelik n baie goeie skut, jy het hom mooi geleer.
Baie geluk, jy kan baie trots wees op hom.
Bly om te sien jy en Myburgh spandeer nogsteeds so lekker tyd saam in die jagveld.
Hy is duidelik n baie goeie skut, jy het hom mooi geleer.
Baie geluk, jy kan baie trots wees op hom.