Hallo Almal,
Kon gister gou met my vrou se nuwe doppe gaan skiet en wil graag hulp vra om die nodes te bepaal. Spoed is gemeet met 'n chrony 5m voor die kroon.
Kaliber: .308
Koeel: Norma Oryx
Koeel gewig: 180gn
Maak Dop: Lapua
H2o Dop: 56.0gn (gevuur)
Slagdop: Federal 210
TPL: 70.40mm
Magasyn kas Lengte: 79mm
Loop Lengte: 560mm
Kruit: Varget
Lading 1 Spoed: 41gr @ 2433fps
Lading 2 Spoed: 42gr @ 2477fps
QL Node hulp asb.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Node hulp asb.
My vorige kalibrasie is op sy kop met hierdie 42gr lading. Node 6 is by 41,9gr vir 2472vps op die chrony.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
