Musgrave 30-06 hulp asb
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Musgrave 30-06 hulp asb
more manne
ek benodig hulp met 'n 30-06 Musgrave lading asb
180gr Hornady interlock
Somchem s365 gee maks lading van 53gr.
Spoed is 2484fps op 53gr. Geen druktekens op primer of op die doppe nie.
volgende skote geskiet net om idee te kry van spoed.
51gn-2348fps
51.5gn-2384fps
52gn-2427fps
52.5gn-2499fps
53gn-2484fps??
Ek sien party manne skiet hier rondom 2400fps maar dan beveel ander weer 'n spoed van 2650fps aan? soos genoem is daar nog geen druktekens nie maar wil ook nie spoed jaag as dit onnodig is nie.
Kan iemand my asb help met 'n node asb?
Norma doppe
RWS large primers
Dop volume 68.4gm
doplengte 62.93mm
TPL 83.35MM
180gr Hornady Interlock
s365/101/b/22 dev 0.1%

- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
Is dit koeël No. 3070? Gemete looplengte?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
more oom Tripod. ek is nie seker van die koeël nie..? Ek weet net dis die Hornady Interlock 180gr Soft point. Die looplengte is 24duim
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
Jy sal laat die 308 skieters vir ons lag, is maar daai lot 101 van jou wat so stadig brand. Oom 3Poot sal seker nou se hoeveel jy nog moet by gooi
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
Die Lot 101 brand toe nie baie stadig in jou geweer nie. Brand faktor slegs af na 0.4365 vanaf 0,44 verstekwaarde. Berekende lading is 56.3gr vir 2646vps trompspoed. Die brandtempo mag dalk toeneem en jy sal dan moet aanpas om by die spoed uit te kom. Druk bereken as 52K psi vir daardie spoed.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
Jy moet darem by 2650 se omgewing wees anders het jy dalk 'n trans 308 gekoop wat identifiseer as 'n 3006
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
baie dankie oom Tripod! Ek sal oplaai en terugvoering gee!
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
ek het gewag vir daai kommentaar :-)Cobus Wessels wrote: Mon Jun 05, 2023 11:43 am Jy moet darem by 2650 se omgewing wees anders het jy dalk 'n trans 308 gekoop wat identifiseer as 'n 3006
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
Ek het so vining op QL gekyk met jou gegewens, maar daarvolgens behoort jy met 52,7gr S365 op 'n node te wees. Maar iets lyk nie reg vir my nie. Kamerdruk is baie laag spoed is maar 2465v/s. Dit is heeltemal te stadig vir 'n 30-06. Dit lyk of jy in elk geval met S355 beter sal doen.
Toe ek nie Somchem kruit kon kry nie het ek na ander make kruit gekyk en op Alliant se Reloder 17 besluit. Met Norma Oryx 180gr koeëls kry ek so 2754v/s, met so 0,5" groepe as ek my kant bring. Die slot maak nog maklik oop en die dop en primer gee geen teken van te hoë druk nie. Met Hornady 180gr GMX kry ek 2747v/s en 1"groepe, ook sonder tekens van hoë druk nie. Ek het 'n Howa 30-06 met 'n 22" loop. Met Norma doppe is die kamer 71,1gr water

'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
dankie Giepie. Ek het redelike klompie van die s365 so sal moet klaar skiet. Ek gaan hom nou druk volgens oom Tripod se aanbeveling. Snaaks genoeg vanaf 47g-53g wat ek in elk geval geskiet het, het al 9 skote onder 'n duim bymekaar groepeer.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
middag oom Tripod
ek kon vandag by baan uitkom en het die volgende ladings gelaai en 3 van elk geskiet
55.5gr-2629-2637-2629fps gem spoed van 2631fps groepering geskiet dat al 3 skote mekaar raak
55.8gr-2664-2667-2661fps gem spoed van 2664fps groepering van so 1/2 moa
Ek was toe al klaar oor die spoed soos voorgestel maar het toe die volgende 3 skote geskiet van 56.1gr en volgende gemeet.
2682-2648-2707fps gem spoed van 2679fps... groeping was ongeveer 1 1/2 moa
Ek het toe nie die 56.3 geskiet wat oom aanbeveel het nie, aangesien my spoed al klaar hoog was alhoewel ek nog nie druktekens het nie.
Ek hoor graag van oom.
groete
Dawie

Ek sou ma 55.5gr laai en loop jag vat
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
Die spoed het baie vinnig vanaf 55.5gr na 55.8gr geklim. Met die 55.8gr lading vir kalibrasie bereken die node by 55.6gr en spoed van 2655vps. Jou 55.5gr het al klaar gewys dat hy by die node is. Hou daarby.
Druk is nog baie laag by 45K psi. Hierdie Lot S365 is baie stadig in jou geweer. Dop is reeds vol. As jy wil speel, dan kan 57.9gr jou by die hoogste node kry en spoed van 2765vps. Dop is by 105% vol en druk by 52K psi(maks 60K psi)
Druk is nog baie laag by 45K psi. Hierdie Lot S365 is baie stadig in jou geweer. Dop is reeds vol. As jy wil speel, dan kan 57.9gr jou by die hoogste node kry en spoed van 2765vps. Dop is by 105% vol en druk by 52K psi(maks 60K psi)
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Musgrave 30-06 hulp asb
dankie vir die raad oom Tripod! Sal hom so laai en kry wat doen hy daar op 55.6. Ek waardeer die insette!
Mooiloop!
Mooiloop!