Wie in SA bou Semi Outos
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Wie in SA bou Semi Outos
More manne
Soos die opskrif lees, wie in SA bou semi outos? Ek weet Truworx het op n stadium gebou en Musgrave bou ook. Is daar nog ander?
Groete
Ruan
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Soos die opskrif lees, wie in SA bou semi outos? Ek weet Truworx het op n stadium gebou en Musgrave bou ook. Is daar nog ander?
Groete
Ruan
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Daar is die DM4 (hoor by Dave Sheer), en die SAI wat Spartan Arms International aanmekaarsit. Onlangs het Truvelo ook een begin bou.
- musgrave270
- Hero Member

- Posts: 921
- Joined: Mon May 13, 2013 11:26 am
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Dankie Arnold
Die man soek n 308 met n 20" of 22" loop met n spesifieke twist vir n spesifieke doel. Ek het vir hom Spartan Arms se besonderhede gestuur aangesien dit lyk of hul miskien iets op die rak kan aanhou wat kan werk maar ek het nie geweet hul vervaardig ook hul eie nie.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
Die man soek n 308 met n 20" of 22" loop met n spesifieke twist vir n spesifieke doel. Ek het vir hom Spartan Arms se besonderhede gestuur aangesien dit lyk of hul miskien iets op die rak kan aanhou wat kan werk maar ek het nie geweet hul vervaardig ook hul eie nie.
Sent from my YAL-L21 using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Baie van die plekke sit maar AR15s aanmekaar en vervaardig nie die komponente nie.
Vir 'n 308 opsie kan hy ook vir Southernsky kontak wat Aero Precision invoer en moontlik aan sy behoeftes sal voldoen.
Dan plekke soos Spartan Arms en Tactical HQ wat dalk iets op die rak het.
Vir 'n 308 opsie kan hy ook vir Southernsky kontak wat Aero Precision invoer en moontlik aan sy behoeftes sal voldoen.
Dan plekke soos Spartan Arms en Tactical HQ wat dalk iets op die rak het.
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Tusker Firearms is 'n ander een wat ek al van gehoor het.. Weet nie of hulle ooit van die grond af gekom het nie. Dit was hier 2016/17 rond.
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
-
Vissie
- Full Member

- Posts: 234
- Joined: Sat Jan 19, 2013 9:02 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Praat met Gerrit-Jan by Hailstorm as jy ‘n AR wil bou.
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Sal ook graag wou weet wat met dit gebeur het.SakoTrippel2 wrote: Tue Mar 28, 2023 9:18 pm Tusker Firearms is 'n ander een wat ek al van gehoor het.. Weet nie of hulle ooit van die grond af gekom het nie. Dit was hier 2016/17 rond.
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1878
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Die produk was uitstekend, maar het nie van die grond af gekom nie weens 'n gebrek aan finansiering.SakoTrippel2 wrote: Tue Mar 28, 2023 9:18 pm Tusker Firearms is 'n ander een wat ek al van gehoor het.. Weet nie of hulle ooit van die grond af gekom het nie. Dit was hier 2016/17 rond.
Tans word die Truvelo, DM4 en Musgrave AR-gewere almal deur Truvelo gebou met Truvelo se eie lope.
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Izak Hatting van Trueworx in Bloemfontein
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
-
NicovanderMerwe
- Full Member

- Posts: 171
- Joined: Tue Apr 29, 2014 3:40 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Ek hoor graag net nuwe lewe op die post, ek is opsoek na 20" 308 of 6.5CM in AR platform. Wil bene rek tot op 1000m. Enige raad waar begin soek ek?
-
Jaco Bezuidenhout
- Sr. Member

- Posts: 293
- Joined: Tue Dec 09, 2008 1:39 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
More Musgrave in Ermelo bou ook semi autos
- tau
- Hero Member

- Posts: 3987
- Joined: Sun Feb 21, 2010 11:07 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
Middag
Ek verstaan SAI bou nou 'n AK/Saiga 7.62x39. Enige iemand hier ervaring of info van dit?
Ek is die laaste tyd lus vir 'n kommunistiese semi auto.
Ek verstaan SAI bou nou 'n AK/Saiga 7.62x39. Enige iemand hier ervaring of info van dit?
Ek is die laaste tyd lus vir 'n kommunistiese semi auto.
Moet nooit 'n goeie storie met te veel waarheid vernietig nie!!!
The Tool from Toolbag.
The Tool from Toolbag.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Wie in SA bou Semi Outos
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
