Musgrave Ammunisie
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Musgrave Ammunisie
Wat sal die oorsprong wees van die Musgrave brass met n G en 6 op? 30-06 kaliber.
- swc-tr
- Hero Member

- Posts: 1516
- Joined: Thu Dec 09, 2010 2:01 pm
Re: Musgrave Ammunisie
Die ammunisie is in Oostenryk deur Hirtenberg vervaardig, deur PMP ingevoer en getoets, en deur Musgrave bemark en versprei. Gedurende die 1970's gewees.30-06 wrote:Wat sal die oorsprong wees van die Musgrave brass met n G en 6 op? 30-06 kaliber.
Sent from my SM-A125F using Tapatalk
Dis 6" agter die kolf wat tel!
"A fool with a tool, is still a fool."
"A fool with a tool, is still a fool."
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1534
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
Re: Musgrave Ammunisie
Ek het net gister van my "odd" 30-06 doppe hanteer, daaronder is daar 10 Mus doppe. so gou gaan uithaal en na gekyk. Daar was PMP doppe wat ek in die verlede gesukkel het met die vlamgate, maar die Mus doppe wat ek het se gate is "standaard" grootte. Ek weet nie of dit dalk al groter gesny was nie.
Daar is 4 verskillende stempel merke, G6, I7, J7 en K7. Ek het nogal gewonder oor die verskille.
Daar is 4 verskillende stempel merke, G6, I7, J7 en K7. Ek het nogal gewonder oor die verskille.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
- Cobus Wessels
- Full Member

- Posts: 245
- Joined: Sat Nov 26, 2022 2:41 am
Re: Musgrave Ammunisie
Ek dink die 7 is 1977. Die alfabet is lot nommers
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
Sent from my SM-G991U1 using Tapatalk
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Musgrave Ammunisie
Wat is julle ondervinding met die doppe.
Kan n mens hulle maar gebruik?
Kan n mens hulle maar gebruik?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Musgrave Ammunisie
Na soveel jare sal ek hulle uitgloei voor gebruik.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
30-06
- Sr. Member

- Posts: 401
- Joined: Thu Aug 30, 2012 7:30 am
Re: Musgrave Ammunisie
Het reeds gedoen.
