What FULL ambi Ar15's are available locally (22LR or 223)
I'm looking at joining the AR club, but due to my southpawness and an unwilling right eye, I need one in full ambi config ( total leftie will probably suffice too, but one has to think of the others maybe wishing to shoot with it too one day)
What are my options in our sunny country (not willing to deal with importing anything that says gun/gun part myself as I will likely be arrested). Walk in, pay, wait.... ( or have the shop order it )
What FULL ambi Ar15's are available locally (22LR or 223)
-
gertvanjoe
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2202
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: What FULL ambi Ar15's are available locally (22LR or 223)
Kontak vir Craig van TheQuartermaster. Hy adverteer gewoonlik hier op die forum en het baie ervaring. Hy behoort n goeie verwysing te kan gee .
- JGZ
- Sr. Member

- Posts: 447
- Joined: Fri Dec 12, 2014 11:04 am
Re: What FULL ambi Ar15's are available locally (22LR or 223)
Jy kan vir AR15 platforms ambi controls net insit. Ek is n lefty en het vir my ARs ambi safety’s, charging handles en mag releases ingesit. Bolt release is maklik as n lefty. Koop wat jy wil hê en maak hom ambi.
------------------------------------------------------------------------------------------------------
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
Glock 17 Gen 4 9mm; Glock 43 Gen 4 9mm; Daniel Defense MK12 5.56; Tikka T3x 243 AI; CZ457 Varmint 22lr
-
gertvanjoe
- Newbie

- Posts: 17
- Joined: Sun Jun 25, 2023 6:50 pm
Re: What FULL ambi Ar15's are available locally (22LR or 223)
Is waar ja. Vir die gesukkel en koste aan 'n ambi lower in te voer sal ek seker maar so roete gaan. Vandag so bietjie gespeel met een, dink as ek of bietjie snaakse tegniek of ambi mag release kry sal dit seker ook werk. Wel dis in elk geval beter as duisende rande se sukkel. Sal like om bietjie kompetisie met hom te skiet maar ja, wen is ek nou nie te veel gepla oor nie so al vat my ses duime bietjie langer is dit ook maar orraait lol.JGZ wrote: Mon Jun 26, 2023 6:54 pm Jy kan vir AR15 platforms ambi controls net insit. Ek is n lefty en het vir my ARs ambi safety’s, charging handles en mag releases ingesit. Bolt release is maklik as n lefty. Koop wat jy wil hê en maak hom ambi.
Solank daar 'n braai is ma die tyd
Solank ek die ding met die loop vorentoe kan hanteer en nie allerhande draai en swaai hoef te doen om te gebruik. As iemand wat nog min tegniek ingeoefen het kan ek dalk self sommer van die begin af 'n styl uitwerk wat op 'n standaard AR werk. Na vandag se speel sien ek dis eintlik verbasend maklik (eerste keer wat ek 'n AR hanteer en het gedink hulle is groter en lomper as wat hulle werklik is). Raakskiet, ja die sal ons nou maar nog leer doen terwyl ek met 'n geweer probeer dans. Dooierus is fine, op af heen weer, terwyl ek myself verwyt oor wat ek als aan my heupe gedoen het as kind...nie.... Wie ken julle wat food safe ghries verkoop en bereid is om 'n mens op sy Bridgeport te sit.....
So ja, ambi mag it is then. Die een wat ek na kyk kom klaar met 'n t charging handle en ambi safety in elk geval.
Dankie julle.

