375 R loop korter maak raad asb

User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Yes Manne

Graag wil ek raad hoor by julle op watter lengte ek my 375 R se loop moet af sny. Die geweertjie is nog basies nuut en wil graag n buksie maak van hom en oop visiere op sit.

Ek wil hom graag op 18" af sny??

Idee van die geweer en al waar hy ooit gaan werk is in die bos n trip of 2 per jaar, hou in gedagte dat dit nie my primere bos geweer gaan wees nie maar meer speel en agter bos varke in die klowe.

Ek skiet 300greiners en sal gelukkig wees met enige iets bo 2350vps, kan die QL manne dalk bevestig?

Waardeer julle insette

Groete
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by heywillie »

Ek het 'n Howa 375 Ruger met 20" loop en skiet die Peregrine VRG3 270gr teen so 2500.
Ek kan jou ongelukkig nie help met die spoed op die 300gr in 18", maar ek is baie gelukkig met die 20" loop.
Het daaraan gedink om 'n barrel band op te sit, maar selfs met die gewone swivel stud in die kolf, steek die loop nie veel oor my skouer nie.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Dit is juis jou foto van jou geweer waarom hy more op pad is GS toe. My vorige 375R het n 19" op gehad en het spoed behaal ook.

Wil net die boffens vra oor 18" dalk te kort gaan wees.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by heywillie »

toelie wrote: Mon Jun 26, 2023 1:48 pm Dit is juis jou foto van jou geweer waarom hy more op pad is GS toe. My vorige 375R het n 19" op gehad en het spoed behaal ook.

Wil net die boffens vra oor 18" dalk te kort gaan wees.
Mooi man, sit fotos hier op as jy klaar is.

Watse sights gaan jy opsit ?
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

GS praat van Williams tipe, maar baie dieselfde as CZ se verstelbare weergawe
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Frederik »

Twee goed wat jy net moet bevestig gaan die kruit alles brand en hy gaan baie hard blaf met so kort loop.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Dalk moet ek maar eerder die loop op 20'' af sny?

Mens weet tog volgens heywillie dat hy gaan funksioneer so

Kan n QL man dalk net bevestig of die kruit verbranding gaan plaasvind op n korter loop asb?
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Capt. Yoda »

en watse kruit sou jy nou gebruik het in die roer toelie?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Capt ek skiet Imr 4320 in hom tans
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Klein Karoo
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 334
Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Klein Karoo »

As die geweer akkuraat skiet sou ek dit net so los en nie aan die loop sny nie.
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13509
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Capt. Yoda »

As ek so vinnig met die info wat ek het my kristal bal vryf lyk dit of jy met n 18" of 20" loop 100% ontbranding sal kry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Baie goeie nuus dankie, so dan word hy n stompie
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Wouter Roets »

Toelie

Ek sal nie korter gaan as 20 duim nie. Soos reeds genoem word muzzle blast vir die oor asoog die oog in skemer toestande n wesentlike faktor. Ballaans van die wapen kan ook negetief geaffektter word met n baie kort loop. Onthou die 375 Ruger werk op sy beste met meduim stadig verbrandende poeier wat gewoonlik meer tot hulle reg kom met lope bo 20 duim. So 20 duim beskou ek as n goeie ballaans as al die faktore in ag geneem word. My Ruger het n 20 duim loop met n barrelband en ek het nog nooit die nut gesien om hom korter te maak nie. Onthou jy kan altyd n loop korter maak, nie langer nie.

Groetnis
Wouter
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2149
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Koos Barnard »

Wat Wouter sê is waar, hou by 20". Ek het op 'n kol 'n .30-06 se loop op 18" laat sny en daai ding was hel op my ore. Ek dink 'n .375 gaan nog erger blaf.
Mooi loop
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Dankie Wouter/Oom Koos

Ja nee is n floppie as mens uit loop uit hardloop:)
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Yes Manne

En so het ek die buksie gister gaan haal, man ek moet se dat ek in my noppies is. Die optiese vesel voor tel op soos n red dot en die agterste visier met die 3 hoek blokkie op lyn alles vinnig op en mooi in plek.

Ek gaan gou iewers in die week gaan skiet en kyk hoe maak hy, balans bly perfek ook nog.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Gerhardu »

As Howa net wil wakker skrik en al hulle 375 R gewere so uit die fabriek uitbring. Baie smart.
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by heywillie »

Gerhardu wrote: Tue Jul 04, 2023 2:07 pm As Howa net wil wakker skrik en al hulle 375 R gewere so uit die fabriek uitbring. Baie smart.
Hulle was gemaak in die 20" lope, daar was net die visiere op gewees nie.
Net jammer Howa maak glad nie meer die 375R nie.
Ek het met 'n paar manne gepraat met dieselfde roere en hulle het vir my gesê die CZ550 se visiere pas net so op die Howa se loop.
Ek het vir my 'n stel gekry van iemand wat dit van sy 30-06 afgehaal het. Ek moes net hier en daar langer skroefies in die hande kry.
Enigste ding wat ek nog moet regkry is die voorste korrel. My geweer skiet baie laag op 100m en my agterste visier is amper al op maksimum opgestel.
Ek glo 'n korter korrel sal dit regstel.

Ek hou baie van Toelie se fibre korrel, dalk iets wat ek moet oorweeg.
Last edited by heywillie on Thu Jul 06, 2023 8:04 am, edited 1 time in total.
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
Geno
Administrator
Administrator
Posts: 13640
Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Geno »

heywillie wrote: Thu Jul 06, 2023 7:49 am
Enigste ding wat ek nog moet regkry is die voorste korrel. My geweer skiet baie laag op 100m en my agterste visier is amper al op maksimum opgestel.
Ek glo 'n langer korrel sal dit regstel.
As jy laag skiet, moet jy 'n laer korrel op sit voor, of hoër visiere agter.
Goed, beter, 6millimeter!
User avatar
heywillie
Hero Member
Hero Member
Posts: 1182
Joined: Sun Apr 21, 2013 8:03 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by heywillie »

Geno wrote: Thu Jul 06, 2023 8:01 am
heywillie wrote: Thu Jul 06, 2023 7:49 am
Enigste ding wat ek nog moet regkry is die voorste korrel. My geweer skiet baie laag op 100m en my agterste visier is amper al op maksimum opgestel.
Ek glo 'n langer korrel sal dit regstel.
As jy laag skiet, moet jy 'n laer korrel op sit voor, of hoër visiere agter.
Dankie jys reg, het dit reggemaak
30-06 Sako Finnbear
.22LR Mauser Oberndorf
Glock 19 Gen 4
6.5x55 Howa
375 Ruger Howa
38S&W
.22LR Remington Scoremaster
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Manne

Die buksie loop soos n kat op n haai katrol, kon n 8" gong op 100m skoot vir skoot raak skiet vanaf die bank en so ook oor die stokke.
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7545
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Wouter Roets »

Bly jy is gelukkig Toelie!
User avatar
toelie
Hero Member
Hero Member
Posts: 926
Joined: Mon Nov 26, 2012 9:10 pm

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by toelie »

Ja nee dankie Wouter, baie bly ekt hom so gemaak
.22LR Voere
.22LR CZ Varmint
.22-250 CZ Varmint
.22-250 Savage Vlp
.243 Kwagga Savage Vlp
.6 XC Tikka Varmint
.25-06 Ruger Nr1
.300WM Sako
.375 Ruger Howa
.50 cal voorlaaier Buckstalker
.38 Special Rossi
.9mm Glock 17
.9mm Glock 43X
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5020
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: 375 R loop korter maak raad asb

Post by Frederik »

Lekker soos Hannibal altyd geseg het "love it when a plan comes together!"
Post Reply