More mann
Die Arken scopes is nou al n geruime tyd by ons beskikbaar.
Hoe vind die manne wat wat hulle gebruik die scopes.
Gee bietjie terug voer.
Is die primaryarms scopes al by ons beskikbaar en enige terugvoer.
Hoe vergelyk hulle en die Arkens.
Arken scopes/Primaryarms scopes
- Dirkvh
- Hero Member

- Posts: 1016
- Joined: Fri Jan 03, 2014 10:36 am
Re: Arken scopes/Primaryarms scopes
Ek het 'n Arken SH4. Uitstekende teleskoop, twyfel of daar beter waarde is.
Rom 8 v 1&2: Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
- pwdejager
- Hero Member

- Posts: 504
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Arken scopes/Primaryarms scopes
Gebruik Arken SH4 en EP5, gaan nou ook die EPL4 kry vir Jag scope.
Beste waarde vir geld.
Geen ondervinding met Primary Arms nie, hulle lyk great, maar nog nie die kans gehad om hom te vergelyk nie.
Beste waarde vir geld.
Geen ondervinding met Primary Arms nie, hulle lyk great, maar nog nie die kans gehad om hom te vergelyk nie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Gerardliebenberg
- Newbie

- Posts: 30
- Joined: Fri Aug 12, 2022 4:19 pm
Re: Arken scopes/Primaryarms scopes
Van waar is jy?shanenel wrote: Thu Mar 30, 2023 9:43 am More mann
Die Arken scopes is nou al n geruime tyd by ons beskikbaar.
Hoe vind die manne wat wat hulle gebruik die scopes.
Gee bietjie terug voer.
Is die primaryarms scopes al by ons beskikbaar en enige terugvoer.
Hoe vergelyk hulle en die Arkens.
Ek het n paar Arkens as jy na hul wil kyk/skiet mee?
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Arken scopes/Primaryarms scopes
ek het self die sprong gevat en Arken sh4 gekoop...Ek is baie tevrede met die glashelderheid en hoe simplisties die zero stop is. Sal beslis weer een koop. Dialing is ook spot on!
-
Ritchie
- Sr. Member

- Posts: 444
- Joined: Mon Sep 15, 2014 12:00 pm
Re: Arken scopes/Primaryarms scopes
Het my Vortex PST en Diamondback Tactical verkoop en twee EP5’s gekoop. Nie n dag spyt nie!!!!
Ongelukkig ook nie ondervinding met PA nie.
Ongelukkig ook nie ondervinding met PA nie.
Lei Aan Ernstige B.O.K
Biskruit Ontbrandings Koors!
Biskruit Ontbrandings Koors!
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: Arken scopes/Primaryarms scopes
Ek is sterk opad om dieselfde doen soos Ritchie hierbo, die invoerder en verspreider van Arken is baie professioneel en behulpsaam.
