Goeie Middag
Ek vrae hulp groot asb.
Howa Model 1500
Loop lengte 659mm
6.5mm Creedmoor
129gr SP Hornady Interlock #2620
Lapua doppe H2O 52.6 Lengte 48.54mm
Slagdop Fiocchi Small Rifle/Standerd Primer Mixture
Max TPL 70.45mm
TPL 69mm
Somchem S365 Lot 101/B/22
41gr 2653f/s Gemeet met MagnetoSpeed.
42gr 2685f/s
Baie dankie
QL Hulp met 6.5 Creedmoor asb
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp met 6.5 Creedmoor asb
Bevestig net die looplengte asb. 609 of 659?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Sako 2
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Aug 29, 2014 1:13 pm
Re: QL Hulp met 6.5 Creedmoor asb
Dit is n 26 duim loop. Het weer gemeet 659mm tot by die kroon en 660mm tot by die loop.
Baie dankie
Baie dankie
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: QL Hulp met 6.5 Creedmoor asb
Lot 101 het al in ander gevalle gewys dat dit stadig brand. Ek gaan die hoogste bruikbare node gee.
Dopvul 103%
44,6gr = 2854vps
Druk 48K psi
Miskien kan die volgende op die halfnode ook werk
Vulling 107%
46.2gr = 2956vps
Druk 54K psi
Dopvul 103%
44,6gr = 2854vps
Druk 48K psi
Miskien kan die volgende op die halfnode ook werk
Vulling 107%
46.2gr = 2956vps
Druk 54K psi
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Sako 2
- Jr. Member

- Posts: 98
- Joined: Fri Aug 29, 2014 1:13 pm
Re: QL Hulp met 6.5 Creedmoor asb
Baie dankie Oom Tripodmvr .