Spoor Bullet Company.

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Dagse julle.

So sleep ek my griep lyf uit baan toe vandag om die 160gr 7mm te gaan toets.
Want daars nog net n maand oor van jag seisoen en manne soek koeels.

Ek het hulle stadig geskiet uit my 7x64 om 7x57 se spoed na te boots….2550fps

Dink hulle gaan mooi werk op 200m-350m vir die 7x64 en 7mm Rem Mag.
Ek is volgende Saterdag weer op die baan en Sal dan hulle teen vol spoed druk uit my 7x64.

Die was twee skote op 100m in wetpacks in.

Image
Image
Image
Image

100m
Image

200m
Image

300m
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by tripodmvr »

Lyk dieselfde soos die groter koele en sal uitstekend werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
Gideon@1
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 427
Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Gideon@1 »

Ek koop sommer ‘n 7mm kaliber….

Well done Rudi, well done!!
VictorG
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 52
Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by VictorG »

Hallo Rudi

Kan ons uitkyk vir 2024 seisoen wat jy gaan verskaf vir 7x57 en 8x57manne ?
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

VictorG wrote:Hallo Rudi

Kan ons uitkyk vir 2024 seisoen wat jy gaan verskaf vir 7x57 en 8x57manne ?
Dagse Victor.

Ek gaan beslis probeer voorraad op nou vir die 2024 seisoen, dat julle makliker kan bestel en aflewering kry.

Ek het nou n 160gr getoets in 7mm wat sal lekker werk in die 7x57 teen so 2600 fps.

N 8mm het ek in gedagte maar voor ek nog n koeel ontwerp wil ek net seker maak ek kan my huidige koeels verskaf wanneer mense bestel.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
VictorG
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 52
Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by VictorG »

Dankie Rudi.
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
Koos Barnard
Hero Member
Hero Member
Posts: 2155
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Koos Barnard »

Rudi dit gaan maar kletter om 2600vps met 160gr-koeël in die 7x57 te skiet
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by tripodmvr »

7x57 S365 160.png
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Koos Barnard wrote:Rudi dit gaan maar kletter om 2600vps met 160gr-koeël in die 7x57 te skiet
Glad nie Oom Koos

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
VictorG
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 52
Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by VictorG »

Rudi , ek dink aan 2350 vps vir 175gr
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Ivor Johnson 1930
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Na maande se toets en veranderinge en dan weer toets, is ek gelukkig met die 180gr .30.

Sal die manne begin kontak wat se name op die lys is om te hoor of hulle nog soek.

Image


Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
JF123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 457
Joined: Fri May 17, 2019 5:52 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by JF123 »

Wat is die groefdraai benodig vir hierdie koeëls?
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

JF123 wrote:Wat is die groefdraai benodig vir hierdie koeëls?
Enige van jou normale draai.
1-10 is wat ek gebruik het om die toetse mee te doen maar werk in my vriend se 30-06 met n 1-12
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Carlc
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 271
Joined: Tue Nov 15, 2016 7:40 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Carlc »

Jy moet laat weet wanneer jy 160gr 7mm pitte beskikbaar het. Ek sal graag wil toets in my 7mmRM.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Eight »

Ek spring nou sommer hier aan die kant in maar wat van iets soos n 320gr vir 338? In n 338 win mag sal jy hom teen so 2200 - 2300 fps kan skiet en hy sal beter penetreer as n 300gr 375.
Eight
Hero Member
Hero Member
Posts: 829
Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Eight »

Inteendeel volgens GRT behoort ek hier rondom 2350 fps te kry met my 338 WM en die regte kruit.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Eight wrote:Ek spring nou sommer hier aan die kant in maar wat van iets soos n 320gr vir 338? In n 338 win mag sal jy hom teen so 2200 - 2300 fps kan skiet en hy sal beter penetreer as n 300gr 375.
Ek het n 225 - 230gr vir die 338 (338wm, Sabi, 338-06) in gedagte.

Maar vir nou moet ek eers stop en genoeg maak van die wat ek klaar bekend gestel het.

Soos julle dalk kon sien met die .30 180gr en 150gr … dit vat so 6 maande per koeel vandat ek begin toe ek gemaklik is met die vervaardigings proses en werks verrigting van die koeel tot ek mark toe gaan met hom.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Thunderhead
Hero Member
Hero Member
Posts: 512
Joined: Mon Jun 16, 2014 8:54 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Thunderhead »

Ek kan nie sien wat se voordeel jy sal kry om meer as n 375 te penetreer nie. Ek nog nooit n probleem gehad met n 250gr uit n 338 op gewone wild nie, hy dra mooi en slaan hard.
Eight wrote: Tue Aug 01, 2023 1:05 pm Ek spring nou sommer hier aan die kant in maar wat van iets soos n 320gr vir 338? In n 338 win mag sal jy hom teen so 2200 - 2300 fps kan skiet en hy sal beter penetreer as n 300gr 375.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Basjan123 »

Hallo Rudi , sal die 150gr 308 punte stabiliser in 'n 1 : 14 Twist loop?
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Het gister aand so bietjie n breek gevat tussen koeele maak en die foto geneem.
Die familie groei mooi.

Image

L-R 458, 416, 375, 9.3, .30, 7mm
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Basjan123 wrote:Hallo Rudi , sal die 150gr 308 punte stabiliser in 'n 1 : 14 Twist loop?
More Basjan

Ek sal later vandag gou n bietjie check of dit sal stabiliseer. En jou laat weet.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Rudi Fischer wrote: Wed Aug 02, 2023 11:27 am
Basjan123 wrote:Hallo Rudi , sal die 150gr 308 punte stabiliser in 'n 1 : 14 Twist loop?
More Basjan

Ek sal later vandag gou n bietjie check of dit sal stabiliseer. En jou laat weet.
Hoe lank is hulle?
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Basjan123 »

Rudi Fischer wrote: Wed Aug 02, 2023 11:27 am
Basjan123 wrote:Hallo Rudi , sal die 150gr 308 punte stabiliser in 'n 1 : 14 Twist loop?
More Basjan

Ek sal later vandag gou n bietjie check of dit sal stabiliseer. En jou laat weet.
Baie dankie!
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by tripodmvr »

Ek en Kappetijn is op dieselfde pad. As die SBC 150 'n lengte van 29mm of korter het dan sal hy in 'n 1 tot 14 groefdraai werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

tripodmvr wrote:Ek en Kappetijn is op dieselfde pad. As die SBC 150 'n lengte van 29mm of korter het dan sal hy in 'n 1 tot 14 groefdraai werk.
27.5mm
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
Post Reply