Aangename Kennis

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
Kreefstert
Newbie
Newbie
Posts: 1
Joined: Mon Jul 31, 2023 7:46 pm

Aangename Kennis

Post by Kreefstert »

Dagsê Dagsê

Rouen Heiberg, aangenaam.

Ervare pistool sportskut wat nou lus raak om te jag. Effens uit my diepte met die lang roere. Nou nuwe vaardighede leer.

Het laas week n Musgrave Vrystaat 30-06 gekoop vir n appel en ‘n ei.

Dankie


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Aangename Kennis

Post by tripodmvr »

Welkom. Goeie aankopie - die 30 kalibers maak effektief dood.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
J le Roux
Hero Member
Hero Member
Posts: 1116
Joined: Tue May 20, 2014 8:10 am

Re: Aangename Kennis

Post by J le Roux »

Welkom Rouen

Knap spelling, ek onthou nog die vreemheid van 'ei' van skooldae af.

Puik oordeel met jou kaliber keuse ook.

Lekker aand.
Vat genoeg skietgoed veld toe, daar's nie winkels nie.
JG Landmann .22LR, Howa 30-06, M98 DWM .375H&H deur Ossie Penzhorn, 7x57 Oberndorf AN Mauser, Musgrave Mod 80 30-06.
Glocked
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 386
Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm

Re: Aangename Kennis

Post by Glocked »

Welkom !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
User avatar
Rawstorne
Full Member
Full Member
Posts: 122
Joined: Mon Oct 10, 2022 6:26 pm

Re: Aangename Kennis

Post by Rawstorne »

Welkom Rouen

Jy sal die herlaai proses ook geniet.

Minder rondtes per uur. Meer genot uit elke rondte. Dit is soos die verskil tussen koue Coke wanneer dit warm is en warm koffie wanneer dit koud is.

Altwee het hulle plek.
Toxxyc
Hero Member
Hero Member
Posts: 1394
Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am

Re: Aangename Kennis

Post by Toxxyc »

Nog 'n Gunsiter! Welkom Rouen, lanklaas gesien!

Jy sal dit geniet hier. Die manne ken hulle storie en is BITTER hulpvaardig hierso.
Post Reply