Spoor Bullet Company.

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Sal gemaklik stabiliseer
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Basjan123
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 450
Joined: Fri May 06, 2016 1:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Basjan123 »

Baie dankie vir die insette van al die raad gewers waardeer opreg!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Nog n gelukkige klient

404 Jeff 400gr SBC

Image
Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Lategan1 »

Rudi, ek kan net sê baie geluk!

Hoop jou sake gaan van krag tot krag. Ek het nie gou nog koeëls nodig nie, maar sal beslis oorweeg sodra benodig.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Lategan1 wrote:Rudi, ek kan net sê baie geluk!

Hoop jou sake gaan van krag tot krag. Ek het nie gou nog koeëls nodig nie, maar sal beslis oorweeg sodra benodig.

Beste.
Baie dankie Lategan.

Ek is die een wat vir almal moet dankie se wat my raad gegee het en ondersteun.
As dit nie vir julle is nie het daar nie n Safari Bullet Company bestaan nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by DWB »

Lekker Rudi en Alwyn!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Capt. Yoda
Hero Member
Hero Member
Posts: 13582
Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Capt. Yoda »

Kani wag vir die hoe BC polymer tip versions nie...
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Apie
Hero Member
Hero Member
Posts: 3079
Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Apie »

Capt. Yoda wrote:Kani wag vir die hoe BC polymer tip versions nie...
Solank daai polymer ‘heat resistant’ is!!


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Vanoggend die van n klieent af gekry.
Lekker om n naweek so in te gaan.

375 H&H 300gr SBC

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Waars die Like knoppie???

Hys is gelukkig om een uit die bwb te trek myne het nog net deurgevlieg met mooi gate.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Geluk aan Glen (Mylani) met sy buffel vandag.

458Lott 500gr SBC

Image
Image
Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Iets vertel my op die prentjie Glen moes skiet en vinnig ook.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Frederik wrote:Iets vertel my op die prentjie Glen moes skiet en vinnig ook.
Yip
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by MyLani »

Janee.
Bull had some life left in him, so had a snap shot into his neck that clipped the tip of the horn when he charged me.
Recovered this 500gr that stopped the charge. Close range into the neck and performed brilliantly.
A friend also shot a bull with his 458Win Mag using the 450gr SBC's at 2250fps. One shot through the shoulder ended things.

These bullets keep impressing me. Using them in 458 Lott, 375H&H and 300WM. Will be getting some 150gr for my 308 when Rudi is at Full ProductionImageImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Dash431
Full Member
Full Member
Posts: 198
Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Dash431 »

Rudi, hoe vorder jy met die toetse op die 150 greiners?
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Dash431 wrote:Rudi, hoe vorder jy met die toetse op die 150 greiners?
Hulle word die naweek in die veld getoets.
Sal laat weet sodra ek terugvoer kry.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Dash431 wrote:Rudi, hoe vorder jy met die toetse op die 150 greiners?
Nou net die terug voer vir gekry van Andries Moller af wat die koeels die naweek gaan skiet het.

Sy 308 met 26” loop hardloop die 150gr baie vinnig, hier by 2820 fps volgens QL.

“2 x kudu's
2 x rooibokke
1 x vark

Het ongelukkig geen punt recover nie, almal is deur, tot die vark op 330m.

Min min vleisskade, teenoor die ander manne met hul Peregrines, Hornady ens.

Prt in di week met jou, groeperings ook baie goed.”
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

.30 180gr SBC

Hoe meer ek hulle maak, hoe mooier kom hulle uit.

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Gister aand n foto van n klient gekry.
Kudu bull was skuins na voor gestaan.
Skoot is deur die blad been en in die lies gekry.

375 300gr SBC

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Lategan1 »

Uitstekend Rudi.

Baie mooi detail foto, illustreer werking van die bande en loopgroef kontak mooi.

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Nog n klient se feed back ….

3 skote op 100m met my 150gr SBC uit sy 30-06.

Image
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
jdpretorius
Hero Member
Hero Member
Posts: 2466
Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by jdpretorius »

Rudi Fischer wrote:Nog n klient se feed back ….

3 skote op 100m met my 150gr SBC uit sy 30-06.

Image
Aitsa !!!...baie mooi.

Daai 150s gan mooi loop op 30-06 & 308

Sent from my SM-A536E using Tapatalk

338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by DWB »

Welgedaan Rudi!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Grenslyn »

Goeiemiddag almal

Ek het so 2 maande gelede my SBC punte vanaf Rudi ontvang. Nadat hy my gehelp het met die quick load files het ek ladingontwikkeling gedoen en gewere ingeskiet. Baie dankie Rudi vir al jou hulp en gesels.

Hier volg so paar foto's van my sukses met die koele.
Hein
Post Reply