Ad blocker detected: Our website is made possible by displaying online advertisements to our visitors. Please consider supporting us by disabling your ad blocker on our website.
Prakties wonder ek nogal hoe mooi 'n 6 Dasher FL die 'n 243 dop se skouers sal vorm na 40 grade. So basies 'n 6 SLR Ack. Die 30 grade skouers vorm baie mooi van die 20 grade skouers, so as die 40 grade skouers net so mooi vorm sal dit 'n lekker opsie wees vir die manne wat van 40 grade skouers hou.
Pappabeer wrote:Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.
As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Ja daai is ook 'n lekker een.
Six-two-Fifty (Baie Ackley hom ook)
Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
Arnold wrote: Fri Aug 04, 2023 11:54 am
Prakties wonder ek nogal hoe mooi 'n 6 Dasher FL die 'n 243 dop se skouers sal vorm na 40 grade. So basies 'n 6 SLR Ack. Die 30 grade skouers vorm baie mooi van die 20 grade skouers, so as die 40 grade skouers net so mooi vorm sal dit 'n lekker opsie wees vir die manne wat van 40 grade skouers hou.
Ek weet manne gebruik n 6Rem Ackley DIE wat hulle bq korter sny vir so job en die doppe is net soos n 30 grade SLR reg om te skiet net nie so skerp soos nadat hulle geskiet is nie
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:43 pm
Ek sal die O-rings sponsor vir die headspace
Hahaha ek liks van so n asprisgeit. 6mmMusgrave improved met 40grade skouers en taps verwyder. Selle soos my plan met n 450Rigby met magnum lengte mauser aksie met n knaldemper en n Nightforse NSX op net vir doe puriste
Pappabeer wrote:Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.
As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Ja Tubb het maar basies net sy naam op n 22 250 dop gesit en die skouer bq verander
6mm-250 het toe 6XC geword en n vreeslike lys magtige voordele by gekry
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Hmm, my P14 se loop is so gedaan, ek het dit so gekry, dat Impala koeëls op 25m dwars op die teiken wys. So, dit kort 'n nuwe loop. Ek het 'n 30-06 en 270win, maar soek 'n "speel" geweer. Hierdie draad, veral die 6mm Musgrave sit my aan die dink. Miskien moet ek die loop vervang met 'n 6mmEpps. Daar was in 2016 'n draad daaroor, maar dit gee my nie die inligting wat ek soek nie, seker omdat dit dan 'n wildcat sal wees.
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.
Pappabeer wrote: Fri Aug 04, 2023 12:00 pm
Wat skiet James Wilson nouweer juis op n Sako Aksie en std kolf? Dink dis n .22-250 opgenek 6mm toe? Wat dan maar weer vir praktyk n Creed etc etc is.
As Charles Newton maar geweet het hoe sy .250 Savage die voorouer vir vele kalibers gaan wees…
Sover ek kan sien is die 6mm-250 vir alle praktiese doeleindes 'n SLR met 'n 35grade skouer ipv die SLR se 30grade.
Rom 8 v 1&2:Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
6-250 is n 6 XC, die 22-250 dop is korter as n 243 dop en capacity is nie selfde as n 243 of SLR nie, jy kan 30 of 35 of 40grade skouer op hom sit nes jy jou reamer wil spec
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
Rom 8 v 1&2:Therefore, there is now no condemnation for those who are in Christ Jesus, 2 because through Christ Jesus the law of the Spirit who gives life has set you free from the law of sin and death
Wat van 6mm Remington Ackley improved.
70gr blitzking teen 3900fps
Of my 6mm Muishond, hehe.......n 6.5x55 afgenek na 6mm en dan ge Ackley, jy het n lekker lang nek, sterk dop en hy kom in Lapua.
1/14 twist om n 70gr blitzking of 75gr V-max teskiet....
Die's, van Jurgens en ons deel n reamer...