QL hulp met 375 270gr tsx

Anything regarding this program here/alles rakende die program hier.
User avatar
HeinSavage
Full Member
Full Member
Posts: 118
Joined: Thu Jul 10, 2014 4:13 pm

Re: QL hulp met 375 270gr tsx

Post by HeinSavage »

Met my digitale vernier (nie presisie):
SBC - 9.53mm
TSX - 9.51mm

Ongelukkig kan ek nie die wapens se veiligheid waarborg wanneer ek nie die wapen by my het daar waar ons gaan jag nie, so ek verkies om net een wapen te neem. En ek voel die 7-08 is effe lig vir ‘n buffel


Sent from my iPad using Tapatalk
.22-250 Rem - Savage Mod 12 LPV
7mm-08 Rem Custom
.375 H&H Mag - Win mod 70 pre-'64
450 400 3" Dubbel
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: QL hulp met 375 270gr tsx

Post by tripodmvr »

HeinSavage wrote: Sun Aug 13, 2023 9:00 pm Met my digitale vernier (nie presisie):
SBC - 9.53mm
TSX - 9.51mm

Ongelukkig kan ek nie die wapens se veiligheid waarborg wanneer ek nie die wapen by my het daar waar ons gaan jag nie, so ek verkies om net een wapen te neem. En ek voel die 7-08 is effe lig vir ‘n buffel Image Eerste keer dat jy buffel noem. Ek het ook gekyk na die lang afstandskiet en die twee loop nie noodwendig saam nie


Sent from my iPad using Tapatalk
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
Aceofspades
Hero Member
Hero Member
Posts: 598
Joined: Sat Sep 20, 2014 8:59 pm

Re: QL hulp met 375 270gr tsx

Post by Aceofspades »

Oom Driepoot het my gisteraand so in die ribbes gepomp en ek het nou hier deurgelees.

Ek wil net sê dat ek glad nie 'n voorstaander is om mates te gebruik wat iemand met 'n vernier gekry het nie, maar ter versagting klink die mates in lyn van wat ek al gehoor het en el . Menende dat Barnes 'n bietjie kleiner is. Ek steur my gewoonlik nie aan ander vervaardigers se koëels nie, so sal nie sommer net so sê nie.

Ek vertrou dat Rudi se koëels reg sal wees, dus die Barnes net net onder size.

Met obturasie twyfel ek of daar wel 'n verskil sal wees met spoed.

My vraag is of die koëel al geweeg is? Is hy regtig op gewig? Is dit nie 'n 325 of 350gr koëel nie? Ek het nou geloer, hulle maak bet 350gr en nie 325gr nie.

Maar vir verder afstande met 'n 375 sal ek 'n 250 of 270gr koëel voorstel.



Sent from my BV9900E using Tapatalk

Post Reply