Spoor Bullet Company.

Handelaars wat advertensie regte gekoop het mag hier adverteer/Dealers that have paid for advertising rights may advertise here.
Post Reply
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Grenslyn »

Scimitar met Sako .450 Rigby 500gr SBC
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
Supacow
Hero Member
Hero Member
Posts: 2111
Joined: Wed May 16, 2012 1:56 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Supacow »

Use enough gun
Het hy gestorm?
Stel 2 clicks links dan flinch jy hom reguit
6x51 Europese Magnum
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by DWB »

Lekker Oom Hein! Sien die 450 het darem gepraat!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Grenslyn »

Scimitar
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Grenslyn »

Koedoe - 75 meter met Sako .375 en 300gr SBC
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Grenslyn »

Buffel - Sako .450 Rigby met 500gr SBC @ 2,300FPS - Skoot was plankdwars op 105m.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Grenslyn »

Daar was GEEN vleisskade en GEEN bloedswam nie. Ek het nie een stukkie vleis uitgesny nie!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Grenslyn »

Baie dankie Rudi vir 'n uitstekende produk! Die wêreld kan maar kennis neem, hierdie is die beste jagpunt, PUNT!
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Hein
User avatar
Grenslyn
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 366
Joined: Wed Apr 08, 2015 9:25 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Grenslyn »

DWB wrote: Tue Aug 29, 2023 3:57 pm Lekker Oom Hein! Sien die 450 het darem gepraat!
Baie dankie Deon. Baie dankie vir al jou raad met die dies, ladings, Aimpoint, ens.
Jou voorspelling van 106gr S365 was 100! spot on.

Groete

Hein
Hein
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Grenslyn wrote:Goeiemiddag almal

Ek het so 2 maande gelede my SBC punte vanaf Rudi ontvang. Nadat hy my gehelp het met die quick load files het ek ladingontwikkeling gedoen en gewere ingeskiet. Baie dankie Rudi vir al jou hulp en gesels.

Hier volg so paar foto's van my sukses met die koele.
Dis net n plesier.

En baie geluk met jou buffel en die ander mooi wild wat jy geskiet het.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Frederik
Hero Member
Hero Member
Posts: 5023
Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Frederik »

Baie Geluk Hein, mooi gejag.

Ja nee ek voel presies dieselfde daar is nie 'n manier dat ek met ander koel weer gaan jag nie tensy dit nie al gemaak is in die kaliber nie.
User avatar
Lategan1
Hero Member
Hero Member
Posts: 2955
Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by Lategan1 »

Rudi Fischer wrote: Tue Aug 29, 2023 6:59 pm
Grenslyn wrote:Goeiemiddag almal

Ek het so 2 maande gelede my SBC punte vanaf Rudi ontvang. Nadat hy my gehelp het met die quick load files het ek ladingontwikkeling gedoen en gewere ingeskiet. Baie dankie Rudi vir al jou hulp en gesels.

Hier volg so paar foto's van my sukses met die koele.
Dis net n plesier.

En baie geluk met jou buffel en die ander mooi wild wat jy geskiet het.
Baie geluk, mooi “local is lekker, proudly South African”

Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 8)
Diesel Dog
Hero Member
Hero Member
Posts: 2331
Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Diesel Dog »

Geluk met n prima produk Rudi.

Wat sal die maksimun aanwendings afstand wees met die 180gr .30 koeels met trompspoed van 3000ft ? Die teiken diere sal gemsbok en eland wees.
Die resultate wat die koeels behaal op normale jag afstande is uitstekend.

DD
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Diesel Dog wrote:Geluk met n prima produk Rudi.

Wat sal die maksimun aanwendings afstand wees met die 180gr .30 koeels met trompspoed van 3000ft ? Die teiken diere sal gemsbok en eland wees.
Die resultate wat die koeels behaal op normale jag afstande is uitstekend.

DD
Goeie more.

Dankie DD.

Impak spoed moet bo 2000 fps wees.
So sal se tussen 400m en 450m wees.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
DWB
Hero Member
Hero Member
Posts: 6973
Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by DWB »

Mastag! Kyk nou net!!!! Welgedaan met ñ prag buffel!!!!
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
Wouter Roets
Administrator
Administrator
Posts: 7558
Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Wouter Roets »

Baie geluk Hein met prag diere sowel as voortreflike skietwerk! Welgedaan aan jou om nie eers Rudi se uitstekende produk ook te noem nie.

Groetnis
Wouter
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 317
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by ThinusS »

Drie skote met 180gr SBC koeëls (groep links bo), die skoot regs onder is geskiet terwyl ek ge-zero het. Trompsnelheid 2630vps uit 'n .30-'06 Howa.

Image
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by tripodmvr »

Nosler Partition se gebruikers het hulle nog altyd geroem op 60% gewigsbehoud. Die 500gr SBC is prakties af na 400gr - dit beteken al verloor dit die loodgedeelte daar nog 80% van die koeël kan penetreer. 'n Wen-wen situasie.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
ThinusS
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 317
Joined: Sun Jul 17, 2011 10:00 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by ThinusS »

Dieselfde lading as my post hierbo, 2 Skote op 200m.

Image
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Gerhardu »

Grenslyn wrote: Tue Aug 29, 2023 4:24 pm Baie dankie Rudi vir 'n uitstekende produk! Die wêreld kan maar kennis neem, hierdie is die beste jagpunt, PUNT!
So daai punt het 101,7gr gewig retensie verloor? Dis eintlik baie.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Gerhardu wrote:

Ek het gekyk na dit foto, en vermoet dat die bonding nie lekker gevat het op die lood in die koeel se geval nie.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
MyLani
Full Member
Full Member
Posts: 125
Joined: Sun Jun 25, 2017 10:51 am

Re: Safari Bullet Company.

Post by MyLani »

These were recovered from 2 Buffalo shot last month.
500gr @2200fps in a 458Lott, recovered 491gr so 98% retention
500gr @2200fps in a 458Lott, recovered 472.6 so 94,5% retention
450gr @2250 in a 458WM, recovered 376gr so 83% retention

These bullets work!!! I will continue guiding and hunting Dangerous Game with them as I trust them 100%ImageImageImageImageImage

Sent from my SM-S901E using Tapatalk

User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Gerhardu »

Rudi Fischer wrote: Tue Sep 05, 2023 8:00 am
Gerhardu wrote:
Grenslyn wrote: Tue Aug 29, 2023 4:24 pm Baie dankie Rudi vir 'n uitstekende produk! Die wêreld kan maar kennis neem, hierdie is die beste jagpunt, PUNT!
So daai punt het 101,7gr gewig retensie verloor? Dis eintlik baie.
Ek het gekyk na dit foto, en vermoet dat die bonding nie lekker gevat het op die lood in die koeel se geval nie.
Belangrikste is buffel het geval.
User avatar
Rudi Fischer
Hero Member
Hero Member
Posts: 1868
Joined: Mon Dec 09, 2013 4:54 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Rudi Fischer »

Gerhardu wrote:
Rudi Fischer wrote: Tue Sep 05, 2023 8:00 am
Gerhardu wrote: So daai punt het 101,7gr gewig retensie verloor? Dis eintlik baie.
Ek het gekyk na dit foto, en vermoet dat die bonding nie lekker gevat het op die lood in die koeel se geval nie.
Belangrikste is buffel het geval.
100% en net een skoot nodig gehad.

Net van my kant af ook.
Ek het die vloeistof vervang waarmee ek my bonding doen met n nuwe batch, kort nadat ek daai foto gesien het.
Loop baie saggies en dra n groot geweer !!!
User avatar
Gerhardu
Hero Member
Hero Member
Posts: 981
Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm

Re: Safari Bullet Company.

Post by Gerhardu »

Rudi Fischer wrote: Tue Sep 05, 2023 9:28 am
Gerhardu wrote:
Rudi Fischer wrote: Tue Sep 05, 2023 8:00 am
Ek het gekyk na dit foto, en vermoet dat die bonding nie lekker gevat het op die lood in die koeel se geval nie.
Belangrikste is buffel het geval.
100% en net een skoot nodig gehad.

Net van my kant af ook.
Ek het die vloeistof vervang waarmee ek my bonding doen met n nuwe batch, kort nadat ek daai foto gesien het.
As Grenslyn nog van daai punte oor het uit dieselfde pakkie moet hy dalk ene vir ons in n wetpack stoot net om te vergelyk teenoor die een wat uit die buffel uitkom.
Post Reply