DD, as jy van voor af moet besluit tussen 300PRC, 300WM en 300WSM?
Sent from my CPH2359 using Tapatalk
300prc
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 300prc
30.06...Francoisv wrote: Fri Sep 08, 2023 7:49 am DD, as jy van voor af moet besluit tussen 300PRC, 300WM en 300WSM?
Sent from my CPH2359 using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300prc
As ek in n land gewoon het waar loop vervanging nie soos kraam was nie sou dit 300win wees met stywe twist en inleiding vir lang swaar koeels.
Die PRC se doppe is duur en lyk of hulle nie lank gaan hou nie ,primer pockets is maar los .Die 300wsm is n lekker rak geweer maar sy dop is te klein om die swaar koeels met genoeg spoed te lanseer.
DD
Die PRC se doppe is duur en lyk of hulle nie lank gaan hou nie ,primer pockets is maar los .Die 300wsm is n lekker rak geweer maar sy dop is te klein om die swaar koeels met genoeg spoed te lanseer.
DD
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300prc
Dit is alweer tyd vir my Big water jag ,laasjaar het ek met SBC 180GR koeels geskiet en was baie tevrede, ek het net op my laaste eland n swak windcall gemaak en die skoot het hom te ver voor getref die bok het ook glad nie gereageer nie en saam met die trop weg gedraf.
Ons kon nie bloed spoor kry daar waar die bok die skoot gevat het nie ,maar ek was seker ek het koeel hoor tref. Na n uur van soek kry ons drupple bloed daar waar die trop bymekaar gekom het voor hulle by die berg af is rivier toe.
Daar is toe besluit om die volgende oggend vroeg met drie gewere voor te sit en n span van die rivier af te soek dit was nie lank nie en die trop breek die liglyn op die berg reguit oppad na my toe,in die teleskoop sien ek geen merk op enige van die elande nie.My een jagmaat wat saam met die rivier span vas kom toe ook oor die nek waar die bokke deur gekom het en ek sien hy gaan le oor n berg klip toe klap daar twee skote en hy skiet die eland van bo af tussen die skouerblaaie mors dood met sy 308.
Gekukkig het die gids droeebloed op die eland gesien en die kwes bok is toe die een wat geskiet was.
Ek het nog van die SBC 180 grs maar ek gaan hulle in n 300win laai vir die 300 prc het ek 215gr berger of230gr atips of bergers.
Dan dink ek weer moet ek nie maar my 6.5x55ai vat met 153.5gr bergers ons skiet mos van die ligter wild.

.
Sent from my SM-G980F using Tapatalk
SBC 180 3050FPS 212m Eland koei quatering away agter laaste ribbes in gekry in oorkanste blad.
DD
SBC 180 3050FPS 212m Eland koei quatering away agter laaste ribbes in gekry in oorkanste blad.
DD
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by Diesel Dog on Sun Mar 30, 2025 9:11 pm, edited 1 time in total.
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 300prc
.

Sent from my SM-G980F using Tapatalk

Sent from my SM-G980F using Tapatalk
- Stukkies
- Newbie

- Posts: 45
- Joined: Thu Feb 29, 2024 11:30 am
Re: 300prc
Hi ek sit met dieselfde propleem, het ook 'n klomp SBC 180 gr vir my 300 PRC maar soek eerder iets swaarder in die 200gr - 215gr klas. Ek het al vir Rudie van SBC gevra maar hy stel nie nou belang om 'n swaarder patroon in 308 te maak nie. So daar is nie baie opsies, miskien 212gr ELDX maar dit is maar 'n swak patroon so sal dalk moet kyk na 'n soliede koper patroon van Peregrine 208gr, wat se ander opsies is moontlikhede.
_____________________
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par
Howa 300 PRC
303 British 1917 Original
Glock 27 40 S&W
Star M40 9mm par