So is die HERE se genade ...

Post Reply
User avatar
TFDADD
Hero Member
Hero Member
Posts: 1266
Joined: Mon Nov 14, 2016 8:42 am

So is die HERE se genade ...

Post by TFDADD »

So ietsie anders wat ek raak lees, maar nogtans iets besonders om in ons alledaagse lewe in gedagte te hou.
Kosmos is genadeblomme.
Jy saai dit nie, jy plant dit nie,
jy gee dit nie water nie -
maar as jy kyk, staan hulle
langs die pad. So is die
HERE
se genade, sonder dat jy
iets doen om dit te verdien,
is dit langs jou pad.
Geseënde dag vir jou.
"Facts are stubborn things; and whatever may be our wishes, our inclinations, or the dictates of our passion,
they cannot alter the state of facts and evidence. ~ John Adams.

We are honest, trustworthy and reliable.
Ds J
Hero Member
Hero Member
Posts: 2156
Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm

Re: So is die HERE se genade ...

Post by Ds J »

In die ruwe, nuwe Suid-Afrika is niks verniet nie. Alles kos geld en alles is duur. Daar is net twee sake wat ons kry sonder om daarvoor te vra: moeilikheid en Genade. En as jy moeilikheid gekry het, kos dit ook geld. God se sake soos bv genade, geloof, bystand, hulp ens bly verniet.
partner
Hero Member
Hero Member
Posts: 989
Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm

Re: So is die HERE se genade ...

Post by partner »

Waardeer. Dankies.
Post Reply