Peltor Tactical 6S

Post Reply
User avatar
Heinds
Hero Member
Hero Member
Posts: 786
Joined: Thu Aug 18, 2011 2:33 pm

Peltor Tactical 6S

Post by Heinds »

Dagse menere

Ek het gedink ek help gou 'n paar manne met 'n bargain.

Die van julle wat oor-beskerming soek ek sien die Peltor Tactical 6S is/was op 'n uitverkoping by S&O vir R900.

Ons het so bietjie rondgesoek en kry hulle toe teen R544.51!

Ek dink dit is amper dieselfde prys as die chinese namaaksel van die peltor by party winkels.

http://www.have2have.co.za/product/Pelt ... tor/87870/

Dog en noem dit maar, ons almal wil mos maar ons sente omdraai...

Groete
Sako 85 6XC
Howa 22-250 Rem
Blaser R8 6.5x55
Tikka .260AI Rem
Tikka 223
Glock 9MMP
Baretta SP1 O/U
User avatar
James Wright
Sr. Member
Sr. Member
Posts: 319
Joined: Thu Mar 24, 2011 3:17 pm

Re: Peltor Tactical 6S

Post by James Wright »

Hein,

baie dankie,ek gaan verseker vir my 'n paar bestel.
Post Reply