Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
@Bismarck 1941 se plasing
So bietjie agtergrond op my nuwe Howa 308 26duim bull-barrel:
Soos ek reeds genoem het wag ek vir die "license"..
Ek het tans n Israeli Mauser K98 ook in 308 met n 1-12 twist in 24duim loop lengte met die oorspronklike militere kolf,oop visiere ens.
Ek wou so graag met hom hierdie jaar jag, maar ek kon nie..Rede: Hy het nie n silencer op nie & ek is ook nie van plan om een op te sit nie,sodra die Howa in my kluis staan dan dink ek ek gaan hom terug vat na oop visiere toe(hy het tans n scope op) & dan hom swaar te laai(180gr RN) vir die bos.
Ek kry so 1 duim groepering met hom as ek my kant bring met self gelaaide ammunisie.
Die plan vir die Howa is soos volg:
Ek weet nie hoe akkuraat hy gaan wees met sy huidige rubber kolf nie? Ek lees maar baie dinge van die Hogue rubber overmold kolf..
As hy by die Israeli kan bly(hopelik n duim) dan kan ek volgende jag seisoen met hom gaan jag netso tot ek later geld het vir n "oordentelike" kolf.
Ek kan die Howa beter inwy met n silencer(dalk nog daai 3-piece silencer's wat n mens nou deesdae kan koop van Sustac ens).
Dan sodra ek n oordentelike scope kan op sit dan wil ek sy bene rek tot so 600-700 meter( Ek weet nie hoe ver trek Rooikraal Skietbaan se "long range baan" nie? )..
Is daar dalk iemand op die forum wat meer ondervinding het met die Howa 308 in 26duim bull-barrel?
Hoe akkuraat kan hulle skiet en tot en met watse gewig punt kan ek gaan met sy twist van 1-10 & sy loop-lengte?
Ek beoog om iets soos n 150gr Barnes punt te skiet in die bos & dalk vir algemene jag tot & met Kudu"size".
Watse spoed kan ek veilig behaal met die 150gr punt?
En dan kan ek miskien iets soos die Hornady 168gr ELD-M gebruik vir daai 500m & verder skote(My Israeli hou nie so baie van hulle nie,maar hy het nie n probleem gehad met Sierra se 168gr Matchking nie)..
Weet iemand dalk?
Ek luister graag & wardeer iemand se hulp!
Dankie.
Groete.
H.

.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
tripodmvr wrote:@Bismarck 1941 se plasing
So bietjie agtergrond op my nuwe Howa 308 26duim bull-barrel:
Soos ek reeds genoem het wag ek vir die "license"..
Ek het tans n Israeli Mauser K98 ook in 308 met n 1-12 twist in 24duim loop lengte met die oorspronklike militere kolf,oop visiere ens.
Ek wou so graag met hom hierdie jaar jag, maar ek kon nie..Rede: Hy het nie n silencer op nie & ek is ook nie van plan om een op te sit nie,sodra die Howa in my kluis staan dan dink ek ek gaan hom terug vat na oop visiere toe(hy het tans n scope op) & dan hom swaar te laai(180gr RN) vir die bos.
Ek kry so 1 duim groepering met hom as ek my kant bring met self gelaaide ammunisie.
Die plan vir die Howa is soos volg:
Ek weet nie hoe akkuraat hy gaan wees met sy huidige rubber kolf nie? Ek lees maar baie dinge van die Hogue rubber overmold kolf..
As hy by die Israeli kan bly(hopelik n duim) dan kan ek volgende jag seisoen met hom gaan jag netso tot ek later geld het vir n "oordentelike" kolf.
Jy moet nie te veel bekommer oor die hogue kolf. Ek het al meer as een howa gesien wat klein groepies met die standaard kolf netso skiet. Die kolf se kam is nie hoog genoeg vir scope skiet so jy sal elk geval die kolf wil vervang een of ander tyd. Intussen kan jy n goedkoop cheek raiser monteer wat sal help daarmee.
Ek kan die Howa beter inwy met n silencer(dalk nog daai 3-piece silencer's wat n mens nou deesdae kan koop van Sustac ens).
Dan sodra ek n oordentelike scope kan op sit dan wil ek sy bene rek tot so 600-700 meter( Ek weet nie hoe ver trek Rooikraal Skietbaan se "long range baan" nie? )..
Is daar dalk iemand op die forum wat meer ondervinding het met die Howa 308 in 26duim bull-barrel?
Hoe akkuraat kan hulle skiet en tot en met watse gewig punt kan ek gaan met sy twist van 1-10 & sy loop-lengte?
Hulle kan baie akkuraat wees as jy jou kant bring. Baie beter as 1 duim groepe. Jy kan baie swaar gaan met daai groefdraai oor 200gr as jy wil.
Ek beoog om iets soos n 150gr Barnes punt te skiet in die bos & dalk vir algemene jag tot & met Kudu"size".
Watse spoed kan ek veilig behaal met die 150gr punt?
Dit hang af watse tipe kruit jy gebruik. Met daardie loop lengte enigiets tussen 2850-3000fps
En dan kan ek miskien iets soos die Hornady 168gr ELD-M gebruik vir daai 500m & verder skote(My Israeli hou nie so baie van hulle nie,maar hy het nie n probleem gehad met Sierra se 168gr Matchking nie)..
Ek sou kyk na die 178gr eldx wat n mooi bc het vir sy gewig. As jy uit die magasyn wil skiet sal ek nie swaarder as n 180gr laai anders moet die koel begin diep geseat word wat dopspasie verminder. Ek dink die howa se vryboor is ook nie so baie dat jy n swaar koel lank kan laai.
Weet iemand dalk?
Ek luister graag & wardeer iemand se hulp!
Dankie.
Groete.
H.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Dankie vir jou terug reply Luan.
Die Israeli van my met die militere kolf het ook glad nie n lekker cheek weld met sy hoe scope mountings tans nie, moes dit so aanvaar want anders kon die bolt nie oop maak met die scope op nie, ek verstaan dat die Hogue kolf "gebed/gepak" kan word & dan kan ek kyk vir n cheek-riser.
Ek gebruik tans Somchem S335 & Hodgdon Varget, soos ek verstaan is Vithavourie se N540 dalk die regte kruit vir daai spoed met n 150gr punt,daar sal ek gaan vir Barnes vir jag.

''Ek sou kyk na die 178gr eldx wat n mooi bc het vir sy gewig. As jy uit die magasyn wil skiet sal ek nie swaarder as n 180gr laai anders moet die koel begin diep geseat word wat dopspasie verminder. Ek dink die howa se vryboor is ook nie so baie dat jy n swaar koel lank kan laai.''
n Ander bullet wat ek dink ook goed sal werk is Sierra se 175/178 Matchking? Maar ja die lang patrone sal ek dalk moet single-feed want ek glo nie hulle sal uit die magasyn uit voer nie.

JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Jag met 26” bullbarrel!
Jy ga nou al Gym toe moet gaan en daai spiere goed op pomp!!

- Gian_dP
- Hero Member

- Posts: 1616
- Joined: Thu Mar 06, 2014 9:43 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Die Howa diklope se fabriekaskroefdraad is 5/8-24.
Lekker breë rekbare geweerband, dan jag daai geweer baie lekker!
Sent from my SM-G973F using Tapatalk

_____________________
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
Gamo CFX .177
Howa/Krieger 6XC
Howa .243AI
Howa .300 WM
Musgrave .308
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Dankie JohanvB en Gian-dP vir julle bydra's.
Wel, vir walk en stalk as ek kan vooraf beplan en kies dan sal ek graag my Israeli gebruik met oop visiere innie bos,swaer gelaai met n 180gr RN bullet.
Die Howa sal per geleentheid gebruik word vir bakkie/voorsit & ver skoot jag(vlaktes) en dalk ook nog miskien vir walk en stalk sonder n silencer as die PlaasBoer my sal toelaat met n lekker bree & gemaklike band,.(dis hoekom ek die Barnes 150 gr wil gebruik vir n "all-round" jag bullet).
Die "fancy" bullet/s wil ek gebruik vir daai v*er skote op gongs en dalk n bietjie papier skiet vir groepe(200 of 300 meter).
Ek is nog nie seker vir watter silencer ek moet gaan nie, te danke aan Gian-dP weet ek darem nou vooraf die skroefdraad sou ek besluit om een te koop voor die License deurkom.
Iets wat darem goed sal werk & nie te lomp & onnodig swaar sal wees nie sal my eerste opsie wees.
Soos reeds genoem het ek al uitgevind oor die Sustac se 3-in-1, die idee van dit is om ook vir my Vrou & later die kinders so bietjie met die geweer te kan skiet sonder dat hulle sal kla van "hy skop te veel"
Miskien is daar nog ander voorstelle hierso op die forum?
En dan die keuse van of Scope mount/s met of sonder picatinny rail?
Ek luister graag dankie.

Ek het n vriend met dieselfde geweer. Hy het n recoil reaper silincer op. Het vir my baie stil geklink in die veld. Ons is bederf met silincer keuses en die een is so goed soos die ander. So die moeilike besluit bly joune.
Kry vir jou eens n 20moa staal picatinny rail moenie nog sukkel met mounts wat op die aksie moet vas.
Kry vir jou eens n 20moa staal picatinny rail moenie nog sukkel met mounts wat op die aksie moet vas.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Ek het ook gedink dit sal beter wees om eerder n picatiiny rail op te sit, ek dink dit laat dalk meer opsies toe om te scope nader of verder te bring vir die optimale eye relieve, of is ek dalk verkeerd? Hoe ver ek weet dit hang nou af van my volgende scope se interne verstelling behoort ek met gemak te kan skiet met die 20MOA rail?LUAN wrote: Tue Oct 10, 2023 5:46 pm Ek het n vriend met dieselfde geweer. Hy het n recoil reaper silincer op. Het vir my baie stil geklink in die veld. Ons is bederf met silincer keuses en die een is so goed soos die ander. So die moeilike besluit bly joune.
Kry vir jou eens n 20moa staal picatinny rail moenie nog sukkel met mounts wat op die aksie moet vas.
Oor die silencer opsie dink ek ook ons is spoilt for choice,.Is die fancy 3-in-1 silencer's regtig die moeite werd of gaan beyvoorbeeld n Silent Hunter ek dink op die forum verkoop Henk hulle as ek reg onthou netso goed & effektief wees?
Dom vraag, maar kan die Hoque kolf goed werk met n bipod of is sandsakke beter vir akkuraatheid?
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Jy kan altwee probeer maak net seker die kolf raak nie aan die loop onder druk. Skuur sy kanaal groter oop om seker te maak hy raak nie.Bismarck 1941 wrote:Ek het ook gedink dit sal beter wees om eerder n picatiiny rail op te sit, ek dink dit laat dalk meer opsies toe om te scope nader of verder te bring vir die optimale eye relieve, of is ek dalk verkeerd? Hoe ver ek weet dit hang nou af van my volgende scope se interne verstelling behoort ek met gemak te kan skiet met die 20MOA rail?LUAN wrote: Tue Oct 10, 2023 5:46 pm Ek het n vriend met dieselfde geweer. Hy het n recoil reaper silincer op. Het vir my baie stil geklink in die veld. Ons is bederf met silincer keuses en die een is so goed soos die ander. So die moeilike besluit bly joune.
Kry vir jou eens n 20moa staal picatinny rail moenie nog sukkel met mounts wat op die aksie moet vas.
Ek vertrou n picatinny net meer as daardie thor/lynx tipe mounts wat nog kan links en regs stel met grub skroefies. En ja met die picatinny kan jy jou scope meer beweeg vir eye relief.
Ek het n arken sh4(34mm) op my 308 gemount met 20moa rail onlangs en hom op 100m gezero. Toe draai ek die turret op tot hy lock en tel 19.2mil se elevasie. Ek kyk toe op strelok hoe ver dit my sal vat en sien 1200m met my 155gr koel kombinasie. Dis nie prakties want die koel is dan al sub sonies maar dis goed om te weet hoe baie verstelling ek het. As jy n hoer bc koel laai kan jy wel daar uitkom voor jy sub sonies gaan.
Oor die silencer opsie dink ek ook ons is spoilt for choice,.Is die fancy 3-in-1 silencer's regtig die moeite werd of gaan beyvoorbeeld n Silent Hunter ek dink op die forum verkoop Henk hulle as ek reg onthou netso goed & effektief wees?
Nie almal se silincers is van die langduurste staal gebou....
Dom vraag, maar kan die Hoque kolf goed werk met n bipod of is sandsakke beter vir akkuraatheid?
-
J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Ek skiet al van 2020 met ñ 26 duim Howa in 308.
Hierdie groeperings is met sy plastiek kolf geskiet op 100m.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2589
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Vir wat bewe jy so??
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Dit is Fantasties gedoen, knap gedaan , en ek moet bieg dis nog n "stock-standard-fabrieks-geweer"..Ek sal meer as tevrede wees met sulke stock performance!!J.A.N wrote: Wed Oct 11, 2023 8:47 am Ek skiet al van 2020 met ñ 26 duim Howa in 308.
Hierdie groeperings is met sy plastiek kolf geskiet op 100m.
My Israeli op n goeie dag met n 165gr Sierra Gameking lyk so,.Let wel die 3 heel boonste skote,.die res was met n 303 oop visier deur ander manne geskiet,.Dit was n common target:
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Jammer ek moes die foto bietjie ge edit het,.maar nie te sleg vir n geweer wat amper 80 jaar oud is nie,.met militere kolf & all
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Die oorspronklike foto plaas ek hier(jammer oor die foto wat gedraai het
):
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Ek sal Jou raad volg dankie ek het n dremel wat kan werk hiervoorLUAN wrote: Tue Oct 10, 2023 10:19 pmJy kan altwee probeer maak net seker die kolf raak nie aan die loop onder druk. Skuur sy kanaal groter oop om seker te maak hy raak nie.Bismarck 1941 wrote:Ek het ook gedink dit sal beter wees om eerder n picatiiny rail op te sit, ek dink dit laat dalk meer opsies toe om te scope nader of verder te bring vir die optimale eye relieve, of is ek dalk verkeerd? Hoe ver ek weet dit hang nou af van my volgende scope se interne verstelling behoort ek met gemak te kan skiet met die 20MOA rail?LUAN wrote: Tue Oct 10, 2023 5:46 pm Ek het n vriend met dieselfde geweer. Hy het n recoil reaper silincer op. Het vir my baie stil geklink in die veld. Ons is bederf met silincer keuses en die een is so goed soos die ander. So die moeilike besluit bly joune.
Kry vir jou eens n 20moa staal picatinny rail moenie nog sukkel met mounts wat op die aksie moet vas.
Ek vertrou n picatinny net meer as daardie thor/lynx tipe mounts wat nog kan links en regs stel met grub skroefies. En ja met die picatinny kan jy jou scope meer beweeg vir eye relief.
Ek het n arken sh4(34mm) op my 308 gemount met 20moa rail onlangs en hom op 100m gezero. Toe draai ek die turret op tot hy lock en tel 19.2mil se elevasie. Ek kyk toe op strelok hoe ver dit my sal vat en sien 1200m met my 155gr koel kombinasie. Dis nie prakties want die koel is dan al sub sonies maar dis goed om te weet hoe baie verstelling ek het. As jy n hoer bc koel laai kan jy wel daar uitkom voor jy sub sonies gaan.
Oor die silencer opsie dink ek ook ons is spoilt for choice,.Is die fancy 3-in-1 silencer's regtig die moeite werd of gaan beyvoorbeeld n Silent Hunter ek dink op die forum verkoop Henk hulle as ek reg onthou netso goed & effektief wees?
Nie almal se silincers is van die langduurste staal gebou....
Dom vraag, maar kan die Hoque kolf goed werk met n bipod of is sandsakke beter vir akkuraatheid?
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Nog so ietsie wat ek wil weet:
Die Hogue kolf waarmee die spesifike geweer uitkom of aanmekaar gesit word deur ons handelaar/s, kom hy met n aluminium blok vir die aksie of nie, ek glo J.A.N of iemand sal my meer tips kan gee asb & dankie! En waar kan ek n cheek riser kry wat goed sal werk & min of meer hoe lyk so setup met die kolf?
En dan omtrent Herlaai as ek hier mag vrae: Sal Lapua se Palma doppe werk met die geweer se " standaard" slagpen,.Die rede hoekom ek vrae is dat n slim man vir my gese het dat die Mauser 98 aksie se slagpen te "groot" is en nie sal werk vir my "ou" geweer nie, en lang storie kort: hulle het gewerk vir my..

Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Die Hougue kolf het aluminium pilare in. Jy kan hom bed en die loop kanaal groter laat oopmaak. Iemand met n milling masjien kan dit baie netjies doen, dan het jy n baie praktiese kolf wat mooi werk. Kyk eers of n adjustable cheeck riser nodig is voor jy daai stap gaan.
As jy palma doppe wil gebruik met die small rifle primer gaan dot die beste wees om die slagpen te laat bush. Hy mag werk met die normale slagpen maar jy gaan heel waarskynlik erge slagdoppie kraters kry en net seker small primers kan gebruik. Gunwarrior het my 223 se slag pen ge bush en n uitstekende werk gedoen.
As jy palma doppe wil gebruik met die small rifle primer gaan dot die beste wees om die slagpen te laat bush. Hy mag werk met die normale slagpen maar jy gaan heel waarskynlik erge slagdoppie kraters kry en net seker small primers kan gebruik. Gunwarrior het my 223 se slag pen ge bush en n uitstekende werk gedoen.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Dankie vir die informasie Eight,.ek wardeer dit.Eight wrote: Wed Oct 11, 2023 4:06 pm Die Hougue kolf het aluminium pilare in. Jy kan hom bed en die loop kanaal groter laat oopmaak. Iemand met n milling masjien kan dit baie netjies doen, dan het jy n baie praktiese kolf wat mooi werk. Kyk eers of n adjustable cheeck riser nodig is voor jy daai stap gaan.
As jy palma doppe wil gebruik met die small rifle primer gaan dot die beste wees om die slagpen te laat bush. Hy mag werk met die normale slagpen maar jy gaan heel waarskynlik erge slagdoppie kraters kry en net seker small primers kan gebruik. Gunwarrior het my 223 se slag pen ge bush en n uitstekende werk gedoen.
Dit lyk vir my ek gaan moet bele in 100x Lapua se LRP doppe.Ek sal wel kyk wat maak die Howa met die Palma doppe se primers,miskien is ek weer gelukkig?
Wat ek dan wel sal doen met die Hoque kolf is om hom mooi te laat bed en seker maak daar is nie n plek waar die loop koud of warm aan hom raak nie.
Ek sal ook dan nie nou n cheek riser koop nie, ek sal maar moet geduldig wag vir die CFR.
Nog n vragie as ek mag:
Is dit werllik nodig vir "fancy" mounts vir die scope wat op die rail gaan pas?
Of is dit n geval van "You get what you pay for"?
Ek het Thor mounts & ringe op my Israeli & sover is ek gelukkig met hulle.
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Koop LRP Lapua doppe en wees klaar. Kry n APW 20 moa picatinny rail. Hy het n recoil lug an is van 7071 aluminium gemaak en kry n stel element ringe en jy sal reg wees.
-
J.A.N
- Jr. Member

- Posts: 94
- Joined: Wed Apr 15, 2020 8:38 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Op die Hoque kolf is daar ñ lyn wat deur die mold proses gelos is. Vat ñ dremel en skuur tot op die lyn. Soos op die onderste foto sal jy sien jy kry so 2mm gaping. Ek het ook Steenvas gebruik om die voorkant van die kolf te versterk. Op die ander foto sal jy my diy cheekriser en bagrider sien. Die cheekriser is met kydex gedoen wat ek gekry het by ñ plek wat goed verkoop vir mes smede. Die bagrider is van ñ ou roeispaan gemaak is.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Beretta 9mm
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
BRNO .22
Lee Enfield .303 Brit
Howa 308 Win
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Dankie Eight, Jy lees so my gedagtes: Het juis uitgevind op pryse vir picatinny rail: Warne(R1700),APW(R1300 op n online shop HF Stocks,eerste keer van hulle gehoor) dan die element ringe, waar koop mens hulle? Ek is hier vanaf Boksburg.Eight wrote: Wed Oct 11, 2023 6:26 pm Koop LRP Lapua doppe en wees klaar. Kry n APW 20 moa picatinny rail. Hy het n recoil lug an is van 7071 aluminium gemaak en kry n stel element ringe en jy sal reg wees.
- LUAN
- Hero Member

- Posts: 3124
- Joined: Wed Dec 07, 2011 10:57 am
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Jy kan die cheek raiser by Junglejulian hier op die forum koop.
-
Bismarck 1941
- Jr. Member

- Posts: 51
- Joined: Wed Apr 19, 2023 9:04 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Dankie LUAN,.dit gaan baie help indien nodig vir myLUAN wrote: Wed Oct 11, 2023 7:17 pm Jy kan die cheek raiser by Junglejulian hier op die forum koop.
-
Eight
- Hero Member

- Posts: 828
- Joined: Sat Jun 25, 2016 2:44 pm
Re: Howa 26 duim 308 en 1 in 10 groefdraai
Patriot outdoors in die Kaap. Jy kan aanlyn koop.