Middag kerels.
Ek skiet n Howa 308 dik loop met n Ase Utra SL7. Die roer skiet goed, maar ek voel soms die balans is nie great met die SL7 op nie. Nou ek wil nie aan jaag en gaan krap waar dit nie jeuk nie, so ek kom vra eers die slim manne hier op Jaracal.
Die loop hou van swaarder koeels (180gr) met N140 of Varget, en spoed is nie vir my van kardinale belang nie...
So wat sê julle, sny of los?
308 se loop van 24" na 20"
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 se loop van 24" na 20"
Waarvoor is die aanwending van die geweer - jag of teikenskiet?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: 308 se loop van 24" na 20"
Middag oom Marius. Ek gebruik die roer basies net vir jag. Ek skiet nou en dan op die 500m baan, maar dit is net vir oefening en om my vaardighede te probeer verbeter.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 se loop van 24" na 20"
QL vertel vir my dat so 'n besnyding van 24 na 20 duim met 'n 180gr koeël die spoed van 2535vps na 2450vps sal verminder. Dit is dieselfde ballistiek as 'n 303 en behoort dus nog puik as 'n bosveldgeweer te werk.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: 308 se loop van 24" na 20"
Dankie oom. Sal al die kruit ontbrand met die 20" loop of moet n mens kyk na ander dryfmiddels? Indien wel, watter dryfmiddels sal goed werk?
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 se loop van 24" na 20"
Ek het S335 gebruik en dit wys 100% verbranding.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: 308 se loop van 24" na 20"
Ek kry 2650 met n 165 Swift Scirocco uit n 20” loop Tikka CTR. Die geweer het n Hausken 184mm reflex knaldemper op wat hom in effek 24” maak. Nalalns is wonderlik. Soortgelyk kry ek volledige verbranding uit S335.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
Hercules Louw
- Hero Member

- Posts: 889
- Joined: Fri Aug 24, 2012 12:43 pm
Re: 308 se loop van 24" na 20"
20" Tikka CTR jaglading
168gr Nosler ABLR
CFE 223
2700ft/s
Freyer en Deyfik 192gm knaldemper, 4" ekstra lengte
Skiet snyers.
LW. CTR se magasyn laat TPL van 74mm toe.
Die betrokke geweer skiet enige 165 -168gr koeëls baie mooi.
168gr Nosler ABLR
CFE 223
2700ft/s
Freyer en Deyfik 192gm knaldemper, 4" ekstra lengte
Skiet snyers.
LW. CTR se magasyn laat TPL van 74mm toe.
Die betrokke geweer skiet enige 165 -168gr koeëls baie mooi.
Last edited by Hercules Louw on Fri Oct 13, 2023 4:41 pm, edited 1 time in total.
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 308 se loop van 24" na 20"
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Dash431
- Full Member

- Posts: 194
- Joined: Sat Nov 22, 2014 8:09 pm
Re: 308 se loop van 24" na 20"
Baie dankie vir julle terugvoering. So wat sê julle, is die kool die sous werd?