6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm

Vandag begin met laai ontwikkeling vir my nuwe 6.5CM, 30 inch Kreiger loop and Barnard SM aksie. Gebruik Swiss RS62 kruit in Lapua met CCI BR4 SRP
Twee punte probeer.
1. 139gr Lapua Scenar
2. 140gr Hornady ELDM
Ek skiet 500y, 900y and 1000y.
Wat dink julle is my nodes? Ek gaan dieselfde toets doen oor twee weke net om seker te maak van die spoed.
139gr Lapua Scenar
Shot RS62 Speed ft/s
1 40gr 2582
2 40.2gr 2598
3 40.4gr 2620
4 40.6gr 2631
5 40.8gr 2642
6 41gr 2662
7 41.2gr 2681
8 41.4gr 2686
9 41.6gr 2678
10 41.8gr 2694
11 42gr 2730
12 42.2gr 2762
13 42.4gr 2760
14 42.6gr 2795
15 42.8gr 2781
16 43gr 2811
17 43.2gr 2832
Shot RS62 Speed ft/s
1 40gr 2588
2 40.2gr 2590
3 40.4gr 2613
4 40.6gr 2636
5 40.8gr 2655
6 41gr 2685
7 41.2gr 2670
8 41.4gr 2707
9 41.6gr 2703
10 41.8gr 2732
11 42gr 2754
12 42.2gr 2780
13 42.4gr 2788
14 42.6gr 2791
15 42.8gr 2795
16 43gr 2816
17 43.2gr 2848

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Om Quick Load te gebruik sal ek gemete looplengte, dopvolume en TPL van basis na punt van koeël moet hê.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Ek neem aan die looplengte word vanaf the "lands" gemeet?
Looplengte - 75.5cm/29.72 duim
Hornady se TPL - 2.844 duim
Lapua se TPL - 2.851 duim
Gevuurde Dopvolume - 52.1gr
By voorbaat dankie.
Looplengte - 75.5cm/29.72 duim
Hornady se TPL - 2.844 duim
Lapua se TPL - 2.851 duim
Gevuurde Dopvolume - 52.1gr
By voorbaat dankie.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Die eerste aspek wat ek wil bespreek is looplengte met die invoer van die data in QL. Die regte manier wat gevolg moet word is om n skoonmaakstok voor in jou loop te plaas en te laat sak tot teen jou geweer se gespande slotgesig. n Merkie moet nou gemaak word op die skoonmaakstok gelyk aan daar waar jou kroon is op jou loop. Daar is lope wat se krone op n "recessed" manier gesny is en die punt moet dan wees gelyk aan waar die bennekant van die loop ophou maw waar die boor van die loop ophou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Elke dag is n skooldag in my lewe. Iets weer geleer.
Looplengte - 79.2cm/31.18 duim
Looplengte - 79.2cm/31.18 duim
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Lapua Scenar
Laer node = 2777vps = 42,5gr
Hoogste "veilige" node = 45,8gr = 2993vps met druk van 59K psi (maks 63K). Benader dit versigtig vanaf 45gr en kyk of die slagdopgate nie vergroot nie.
140ELDM
42,1 =2770vps
45,4gr = 2984vps Dieselfde beperkings geld ook vir die hoogste node soos by die Lapua Scenar
Laer node = 2777vps = 42,5gr
Hoogste "veilige" node = 45,8gr = 2993vps met druk van 59K psi (maks 63K). Benader dit versigtig vanaf 45gr en kyk of die slagdopgate nie vergroot nie.
140ELDM
42,1 =2770vps
45,4gr = 2984vps Dieselfde beperkings geld ook vir die hoogste node soos by die Lapua Scenar
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Baie Dankie, het nou baie om my besig te hou die winter. Sal bietjie laat weet watter resultate ek kry.
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Het toe my toets klaar gemaak en paar ladings gekry wat my hopelik sal beskerm teen ammo tekorte.
Enige kritiek of raad sal waardeer word.
Het getoets in 0.2 grn increments met RS62 kruit.
139gr Lapua Scenar
Kruit lading - 40gr +0.2 tot 43.2 met CCI 400 en Lapua SRP doppe x 2
Kies toe lading gebaseer op spoed van die twee reeks wat ek geskiet het, sien grafiek.
Laai 5 elk van 40.2, 40.4, 41.4, 42.2, 42.4, 42.6 42.
met CCI 400 en Lapua SRP doppe
Groepe was die beste was, teen 42.6 het primer begin plat raak maar het meer druk gesien met die Hornady ELDM op n laer lading
40.4 - 2620 fps
42.6 - 2795 fps
Selfde toets gedoen met 140grn Hornady ELDM
Kruit lading - 40gr +0.2 tot 43.2 met CCI 400 en Lapua SRP doppe x 2, sien grafiek vir spoed
Kies toe 40, 40.2, 40.6, 40.8, 42.4gr X 5
Een lading gekry wat belowend lyk, nie een van die ander het baie goed groepeer nie. En by 42.4 het ek net 3 skote geskiet want groepeering het baie begin oop maak en slagdoppe het kraters begin wys.
40.6 - 2639 fps
Gedog die ELDM sal beter wees as die Lapua, maar lyk my duur koop is nie altyd die beste nie.
Die spoed behoort my nog bokant 1200 fps te hou op 1000 yards maar sal dit meeste tot 500 yards gebruik.
Gaan volgende 147grn Hornady ELDM en Berger 153.5gr toets vir 1000 yards. Deesdae moet jy maar n paar opsies he met al die onstabiele verskaffing
Maar eers beitjie son kom soek in die homelands, los so bietjie bier oor asb. Hoor dit is warm.

Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Wat is die rede dat jy n 30 duim loop op jou geweer het as jy nie sy potensiaal benut nie ?
DD
DD
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Wat bedoel jy?
303 P14 Enfield, .22 Walther KKM, .223 Barnard, 357 Marlin, 6.5CM Barnard, 308 Musgrave RSA
-
Diesel Dog
- Hero Member

- Posts: 2330
- Joined: Wed Jan 20, 2016 8:53 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
As ek na tripodmvr se berekenings kyk dan is daar nog baie potensiaal wat die langer loop bied.
Laer node = 2777vps = 42,5gr
Hoogste "veilige" node = 45,8gr = 2993vps met druk van 59K psi (maks 63K). Benader dit versigtig vanaf 45gr en kyk of die slagdopgate nie vergroot nie.
140ELDM
42,1 =2770vps
45,4gr = 2984vps Dieselfde beperkings geld ook vir die hoogste node soos by die Lapua Scenar
Ek het heelwat lang loop gewere en hulle maak vir my slegs sin as hulle die volle balistise potensiaal van die kaliber kan gee.

- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Ek stem met Diesel Dog. As jy teen daai spoed wil skiet kan jy daai loop 26"
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
-
Blairadam
- Jr. Member

- Posts: 77
- Joined: Tue Nov 08, 2022 5:50 pm
Re: 6.5CM getoets met twee punte en Swiss RS62
Ek stem saam dit is laai data vir n 26" loop en het dit gebruik in my Howa 6.5CM 26" loop toe ek ontwikkeling gedoen het.
Die rede om die ladings laer te hou is
1. Wat maak die lading op die teiken, meeste van die laer ladings het baie goeie 5 skoot groepe gegee. Die 40.4gr is nogsteeds 1900fps by die teiken op 500 yards.
2. Lang dik loop hanteer hitte beter. In kompetisie skiet ons gewoonlik 2 + 15 of 2 + 20 paar keer n dag. Dit kan string shooting of alternate wees. 2 + 15 in alternate is nie so baie hitte nie maar al die ander maak daai loop baie warm.
3. Gewig. Ek hou van n swaar geweer, makliker om vir n lang dag te skiet en track beter. Ek is nog 1.5kg van maksimum af so sal nog 1kg erns opsit.
4. Lewe van die loop en doppe. Ek wil ten minste 3 seisoene uit n loop kry en by 42.2gr het die slagdoppie begin plat raak en twee van die ladings het kraters op die slagdoppie veroorsaak. Ek kry dit baie met CCI slagdoppe so blameer nie die lading 100% vir dit nie.