Nuwe lid

Nuwe lede, stel jouself gerus voor/
New member, please introduce yourself
Post Reply
User avatar
rustiek
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm

Nuwe lid

Post by rustiek »

Hallo lede

Ek jag en skiet al n geruime tyd, maar het meer onlangs bietjie aan Veldskeit en gongskiet begin deelneem. My oplees in die soek na n nuwe speelding het my hier laat beland en ek het oor die afgelope naweek al reeds baie geleer. Ek hoop om ook te kan bydra tot die groep.
Ek het n gesonde mengsel van gewere in my arsenaal, maar daar is mos altyd plek vir nog enetjie ;). Ek herlaai vir die jaggewere en hoop juis om hieroor meer van die ervare manne te kan leer.

Buiten en skiet hou ek myself ook besig met messe maak en leerwerk doen.

Groete

Stephan
User avatar
tripodmvr
Administrator
Administrator
Posts: 21608
Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm

Re: Nuwe lid

Post by tripodmvr »

Klink asof jy die regte forum raakgery het as ek na jou stokperdjies kyk. Baie welkom.

Vir herlaai sal ek aanbeveel dat jy onder daardie afdeling lees oor OBT en die gebruik van Quick Load as hulpmiddel.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
User avatar
rustiek
Newbie
Newbie
Posts: 21
Joined: Fri Oct 20, 2023 7:51 pm

Re: Nuwe lid

Post by rustiek »

Dankie, ek sal n ogie gooi.
Ek kan seker bysê dat ek in die Kaap bly

Sent from my SM-A336E using Tapatalk

Post Reply