Hallo almal!
'n Pel het 'n Oberndorf Mauser in 7x57. Die fabrieksneller is baie hard met 'n hakkerige, lang voortrek. Vraag: Kan hierdie snellers gepolleer word of is dit beter om dit met 'n Thor sneller te vervang?
Hoor graag!
Mooi dag almal!
Mauser sneller vraag
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Mauser sneller vraag
Last edited by HeinM on Sat Oct 21, 2023 3:02 pm, edited 1 time in total.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2149
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Mauser sneller vraag
Dit kan gepoleer word maar vervang liewer met 'n Timney of Thor. Ek verkies die Timney maar hulle is deesdae baie duur.
Mooi loop
Mooi loop
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Mauser sneller vraag
Baie dankie vir die raad. Waardeer!Koos Barnard wrote: Sat Oct 21, 2023 2:42 pm Dit kan gepoleer word maar vervang liewer met 'n Timney of Thor. Ek verkies die Timney maar hulle is deesdae baie duur.
Mooi loop
Groetnis!
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Mauser sneller vraag
Triggertech maak ook 'n baie mooi sneller, as jy na opsies wil kyk. Wag vir Black Friday en bestel ene van Brownells af.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Mauser sneller vraag
Maak Triggertech n sneler vir n Mauser?Toxxyc wrote: Mon Oct 23, 2023 10:56 am Triggertech maak ook 'n baie mooi sneller, as jy na opsies wil kyk. Wag vir Black Friday en bestel ene van Brownells af.
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
Re: Mauser sneller vraag
Ek het selfde probleem met my ou 9.3x62 gehad. Thor ingesit, nie bietjie beter nie - drasties beter.
Jy bêre die ou sneller om weer saam met geweer te verkoop.
Beste.
Jy bêre die ou sneller om weer saam met geweer te verkoop.
Beste.
Jaggewere, haelgewere, rewolwers, jakkelskyk 
-
Toxxyc
- Hero Member

- Posts: 1343
- Joined: Fri May 31, 2019 7:55 am
Re: Mauser sneller vraag
Weet jy, ek't gedink hulle maak vir meer gewere. Lyk my hulle maak nie vir Mauser nie. Dis eintlik net Remington, Weatherby, Kimber en Armalite se gewere wat hulle dek. Dis 'n jammerte. Ek is GEK oor my Triggertech Primary.Capt. Yoda wrote: Mon Oct 23, 2023 11:07 amMaak Triggertech n sneler vir n Mauser?Toxxyc wrote: Mon Oct 23, 2023 10:56 am Triggertech maak ook 'n baie mooi sneller, as jy na opsies wil kyk. Wag vir Black Friday en bestel ene van Brownells af.
- Pappabeer
- Hero Member

- Posts: 3176
- Joined: Thu Mar 21, 2013 12:28 am
Re: Mauser sneller vraag
Hein, ek het twee FNs wat met 2 fase militêre snellers uitkom. Die een het ek gekoop, reeds vervang met n Timney, so dit was dus n no brainer toe ek n Timney op GunAfrica raakloop vir R1500 om in die ander een te sit. Hulle kan veilig stel tot op 1,5 lbs sonder dat jy hoef te poleer en maroelaboom geweersmid werk doen om hom ligter te maak, en n gevaar loop vir n AD/ ND in die veld.
Daar moet wel n paar mm hout weggevat word om die eenheid te maak pas. Dis twintig minute se werk met n dremmel, en onsigbaar van buite. Thor snellers is goed, en baie plaaslike bouers bou groot gewere op hulle, maar ek is bly my 7mm het n Timney in.
Daar moet wel n paar mm hout weggevat word om die eenheid te maak pas. Dis twintig minute se werk met n dremmel, en onsigbaar van buite. Thor snellers is goed, en baie plaaslike bouers bou groot gewere op hulle, maar ek is bly my 7mm het n Timney in.
.177 .22(x2) .222 .243 .250 Savage 6,5x55
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
6,5x57 7x57(x2) .308 8x60S(x2) 9,3x62
.375 Ruger .450/400 3&1/4" .416 Ruger
16Br 12Br(x4) 9mm(x2) .44
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Mauser sneller vraag
Thanx vir die goeie raad, Dewald. Ons sal maar die Thor-pad stap. Ek het destyds een in my ou 8x60 laat sit en dit werk mooi... Ek het navraag gedoen oor die polleer van die fabrieksneller, want my pel is nie juis 'n puris wat gewere aanbetref nie... Hy wil ook nie groot geld spandeer nie...Pappabeer wrote: Tue Oct 24, 2023 1:13 am Hein, ek het twee FNs wat met 2 fase militêre snellers uitkom. Die een het ek gekoop, reeds vervang met n Timney, so dit was dus n no brainer toe ek n Timney op GunAfrica raakloop vir R1500 om in die ander een te sit. Hulle kan veilig stel tot op 1,5 lbs sonder dat jy hoef te poleer en maroelaboom geweersmid werk doen om hom ligter te maak, en n gevaar loop vir n AD/ ND in die veld.
Daar moet wel n paar mm hout weggevat word om die eenheid te maak pas. Dis twintig minute se werk met n dremmel, en onsigbaar van buite. Thor snellers is goed, en baie plaaslike bouers bou groot gewere op hulle, maar ek is bly my 7mm het n Timney in.
Mooi aand daar!