Magasyne vir Sako en Tikka
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
Magasyne vir Sako en Tikka
Môre Menere!Ek wil graag hoor of daar nie ń 5 of 10-skoot magasyn is vir ń Sako A7 Roughyech in 308 nie.Iets wat in handel beskikbaar is sonder om ‘bottom metal’ ook te vervang?So ook die moontlikheid van n 10-skoot vir Tikka T3 sporter in 260.Groetnis
Gooi kole!
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Magasyne vir Sako en Tikka
Indien jy nie regkom nie, ek het bottom metals wat AICS magasyne vat.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Magasyne vir Sako en Tikka
Hoeveel moet 'n Tikka T3 se kolf verander (gesny) word om met so 'n AICS tipe magasyn en "bottom metal" te kan werk?Geno wrote: Mon Oct 23, 2023 12:12 pm Indien jy nie regkom nie, ek het bottom metals wat AICS magasyne vat.
- Carel Kolesky
- Sr. Member

- Posts: 373
- Joined: Fri Feb 21, 2014 3:44 pm
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Magasyne vir Sako en Tikka
Hier is die inlet plan om te vergelyk Oom.Alwin wrote:Hoeveel moet 'n Tikka T3 se kolf verander (gesny) word om met so 'n AICS tipe magasyn en "bottom metal" te kan werk?Geno wrote: Mon Oct 23, 2023 12:12 pm Indien jy nie regkom nie, ek het bottom metals wat AICS magasyne vat.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Magasyne vir Sako en Tikka
Baie dankie Geno!Geno wrote: Tue Oct 24, 2023 6:18 amHier is die inlet plan om te vergelyk Oom.Alwin wrote:Hoeveel moet 'n Tikka T3 se kolf verander (gesny) word om met so 'n AICS tipe magasyn en "bottom metal" te kan werk?Geno wrote: Mon Oct 23, 2023 12:12 pm Indien jy nie regkom nie, ek het bottom metals wat AICS magasyne vat.
Atlasworxs-Bottom-Metal-Plan-AW0316-B-TIKKA-T3-T3X-SA.pdf
