6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
-
264 Win Mag
- Full Member

- Posts: 220
- Joined: Wed Jun 15, 2016 11:02 pm
6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Ek het op YOUTUBE gesien Piet Skiet skiet met die 6.5 Sherman Short. Ek het voorheen vinnig gelees oor die kaliber en dit het baie belowend gelyk. My vraag is of daar enige van julle is wat reeds wso geweer of die 6.5 SAUM gebruik. Is daar iemand in SA wat sulke reamers het en is dies en doppe beskikbaar. 'n Kort aksie 6.5 wat 140 grein punte teen 3200fps loods klink baie goed. Die Sherman Short het blykbaar ook 'n relatiewe lang loop leeftyd van so 2500 rondtes. Hoe sal dit vergelyk met die SAUM? Ek neem aan dat jy die kaliber op 'n magnum boltface sal moet bou of sal mens 'n standaard boltface soos 'n 308 s'n kan oopmaak om die rondte te akkomodeer?
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Ek besit n 6.5 GAP (SAUM).
Dus n wille ding.
Skiet myne lekker pap teen 3030 f/s op n 140gn punt uit n 24 duim loop. Het al 1100 skote deur die loop en hy lyk nog goed. Glo nie ek gaan by 2500 uitkom nie maar defnitief nog 600-800 skote
Dus n wille ding.
Skiet myne lekker pap teen 3030 f/s op n 140gn punt uit n 24 duim loop. Het al 1100 skote deur die loop en hy lyk nog goed. Glo nie ek gaan by 2500 uitkom nie maar defnitief nog 600-800 skote
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Ek gebruik sommer 7 saum dies vir seat en full length. Doppe is 7 Saum doppe wat net afgenek is.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13506
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Praat met Herme by CMH, hulle skiet die Sherman kalibers al jare en sal jou kan se wie die reamers en DIEs het
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
WihandV
- Full Member

- Posts: 144
- Joined: Sun Jan 17, 2016 9:03 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Daar het onlangs 'n klompie ADG 6.5 SAUM doppe ingekom. Geoffrey Barrabal, Gungraft by WIldman Capegate in die Kaap, het 'n 6.5 SAUM reamer.
Ongelukkig het daar nie 6.5 Saum / 6.5 Gap 4s Redding dies nou ingekom nie. Jurgens Nezar, Nezar Engineering, kan vir jou 6.5 Saum dies maak.
Ongelukkig het daar nie 6.5 Saum / 6.5 Gap 4s Redding dies nou ingekom nie. Jurgens Nezar, Nezar Engineering, kan vir jou 6.5 Saum dies maak.
22-250 Savage VLP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
243 Musgrave
6.5 Creedmoor Ruger Precision Rifle
30-06 Ruger
300WM Sako TRG 42
12Ga Benelli M2 SP
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Ek skiet self ook n 6.5 SAUM (GAP) met n 28 duim loop.
Ek gebruik ook n stel Hornady Full length bushing dies met n 6.5 bushing vir die herlaai.
Daar was n tyd trug n tekort aan 7saum doppe gewees, maar ek het tans ADG 7saum doppe wat ek afgenek het na 6.5.
Stoot n 140gr Berger teen 3200fps met n klompie H1000 agter hom.
Hy is net n bietjie goedkoper met dies ens as die Sherman Short vir die selfde werk verrigting.
Ek gebruik ook n stel Hornady Full length bushing dies met n 6.5 bushing vir die herlaai.
Daar was n tyd trug n tekort aan 7saum doppe gewees, maar ek het tans ADG 7saum doppe wat ek afgenek het na 6.5.
Stoot n 140gr Berger teen 3200fps met n klompie H1000 agter hom.
Hy is net n bietjie goedkoper met dies ens as die Sherman Short vir die selfde werk verrigting.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Julle manne wat die 6.5 SAUM so lekker skiet, soos julle hom laai, wat is die totale patroon lengte?
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Ek is op 74.5mm met n 140gr Berger Elite Hunter. Hulle is stok styf in die lands so.Arnold wrote: Fri Nov 24, 2023 10:38 pm Julle manne wat die 6.5 SAUM so lekker skiet, soos julle hom laai, wat is die totale patroon lengte?
- Bern
- Newbie

- Posts: 41
- Joined: Tue Mar 19, 2019 9:05 am
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Middag Manne
Die van jul wat 6.5 SAUM skiet,waar het jul dies in die hande gekry?
Groete
Bernard
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Die van jul wat 6.5 SAUM skiet,waar het jul dies in die hande gekry?
Groete
Bernard
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
So as mens hierdie outjie met n 153/6gr koeël laai is dit eintlik nie n kortaksie rondte nie.Andre308 wrote:Ek is op 74.5mm met n 140gr Berger Elite Hunter. Hulle is stok styf in die lands so.Arnold wrote: Fri Nov 24, 2023 10:38 pm Julle manne wat die 6.5 SAUM so lekker skiet, soos julle hom laai, wat is die totale patroon lengte?
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Dis dieselfde probleem met die 6.5PRC wat op kort aksies gebou word. Jy moet of dop spasie opoffer, of jy kan hulle nie uit die magasyn voer nie. Almal kort aksie ontwerpe wat beter werk in lang aksiesArnold wrote: Wed Nov 29, 2023 12:52 pmSo as mens hierdie outjie met n 153/6gr koeël laai is dit eintlik nie n kortaksie rondte nie.Andre308 wrote:Ek is op 74.5mm met n 140gr Berger Elite Hunter. Hulle is stok styf in die lands so.Arnold wrote: Fri Nov 24, 2023 10:38 pm Julle manne wat die 6.5 SAUM so lekker skiet, soos julle hom laai, wat is die totale patroon lengte?
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Ek kaap die draad nou so bietjie maar die is juis hoekom ek nou die dag gevra het wat die 6.5 doppe se volume is.
Die ou 6.5-284 se doppe is goedkoper en doen naastenby dieselfde maar n kort aksie gaan ook sorg dat jy enkelskoot skiet met hom.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Die ou 6.5-284 se doppe is goedkoper en doen naastenby dieselfde maar n kort aksie gaan ook sorg dat jy enkelskoot skiet met hom.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Ek is besig om die eerste batch doppe te fireform, dan sal ek kan kyk na volumes, maar ja, die 6.5x284 doen presies dit. Die probleem is vir 'n "budget build", kan jy nie 'n 6.5x284 van die rak af koop nie.
Ek het juis my PRC in Howa gekoop, vir die lang aksie. Gisteraand 'n paar 140gr Nosler RDF's gelaai om te toets, en TPL op hulle is 77.1mm, vir 0.2mm jump. 143gr ELDX op 76.8mm vir 0.4mm jump.
Ek het juis my PRC in Howa gekoop, vir die lang aksie. Gisteraand 'n paar 140gr Nosler RDF's gelaai om te toets, en TPL op hulle is 77.1mm, vir 0.2mm jump. 143gr ELDX op 76.8mm vir 0.4mm jump.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Kallie Fernhout
- Hero Member

- Posts: 992
- Joined: Sun Oct 21, 2012 8:31 pm
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
My Saum se Tpl met n 140 eld - m is 74.2mm.
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6.5 Sherman Short en 6.5 SAUM
Teen die spoed wat ek tans die 140gr Berger skiet en die node spoed waarteen ek die 153/156gr koele kan skiet in my loop lengte, maak dit nie werklik saak watter combo ek skiet nie. Die swaarder bergers se windskuif is dan nie meer soveel beter nie. Dit is miskien n ander situasie sou die loop korter of langer gewees het.Arnold wrote: Wed Nov 29, 2023 12:52 pmSo as mens hierdie outjie met n 153/6gr koeël laai is dit eintlik nie n kortaksie rondte nie.Andre308 wrote:Ek is op 74.5mm met n 140gr Berger Elite Hunter. Hulle is stok styf in die lands so.Arnold wrote: Fri Nov 24, 2023 10:38 pm Julle manne wat die 6.5 SAUM so lekker skiet, soos julle hom laai, wat is die totale patroon lengte?
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
