6.5PRC bende ?
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
6.5PRC bende ?
Naand manne
Is hier nou al genoeg 6.5PRC's om 'n bende te kan stig ? Inligting en laai data is amper net so skaars soos doppe en dies !
Ek het myne die naweek betaal, aansoek sal hopelik voor einde van die week in wees, ek sien uit ! Ek het 'n Howa 24" Threaded Varmint Barreled action gekoop, plan is om hom in 'n GRS kolf te sit, nog geen idee wat ek met die scope gaan maak nie. Ek hoop om die Berger EOL 156gr's mooi te maak skiet, of moet ek maar begin op stock met 143 ELDX'e ? Plan is om 'n 2de jag lading te ontwikkel later met 'n 120gr mono
Vertel bietjie wie skiet wat ? En wys bietjie foto's asb. Is die ADG doppe die geld werd ? Dies ? Ek moet solank begin goedjies bymekaar maak, of net solank ernstig begin spaar vir al die Black Friday specials !

Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 6.5PRC bende ?
My broer is nou wel nie op die Forum nie maar hy het ene wat n barshou skiet. Hy skiet kompetisie met hom en het nou verlede week in die Karoo n Springbok op 793m geskiet.
Hy skiet 153gr Bergers teen 2870fps.
Daai was met n 8mph wind van lonks na regs en hy het presies op die skouer geslaan en is regdeur daai bok.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Hy skiet 153gr Bergers teen 2870fps.
Daai was met n 8mph wind van lonks na regs en hy het presies op die skouer geslaan en is regdeur daai bok.

Sent from my SM-G998B using Tapatalk
.
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Dagsê,
Ek sal ook graag wil hoor watse kombinasies punte/kruit/doppe die 6.5PRC manne skiet, siende dat ek self so Howa oppad het.
My plan is om 147gr ELD-M te stoot met VV N565, alles uit Lapua doppe. Sal weer hier draai sodra ek die resep getoets het.
Lekker aand!
Sent from my SM-S901E using Tapatalk

Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
-
Johan308
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Mon Aug 18, 2014 2:34 pm
Re: 6.5PRC bende ?
More manne
Ek skiet my Sauer Fieldshoot 6.5 PRC nou al so paar maande en dis regtig vir my 'n baie leker geweer. Ek laai 150gr Accubonds vir jag, en ek het sover nog net rooibokke geskiet met hom. Vir die baan skiet ek 147gr Eldm punte en hulle werk ook baie leker. Skiet een gat op 100m, en ek was al uit tot op 800m op die baan en hy werk baie leker. Die plan is om nog te oefen want die geweer is baie meer akuraat as wat ek is, dan wil ek ook probeer om so lang skoot te skiet in die vlaktes.
Dis net 'n duur geweer om te voer, teenoor die 243 en 308 waaraan ek gewoond is.
Sent from my SM-A326B using Tapatalk

- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Daai roer van De Wet skiet bitter mooi, baie netjiese setup daaiGerhardu wrote: Tue Aug 15, 2023 9:33 am My broer is nou wel nie op die Forum nie maar hy het ene wat n barshou skiet. Hy skiet kompetisie met hom en het nou verlede week in die Karoo n Springbok op 793m geskiet.
Hy skiet 153gr Bergers teen 2870fps.
Daai was met n 8mph wind van lonks na regs en hy het presies op die skouer geslaan en is regdeur daai bok.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 6.5PRC bende ?
5 skoot groepering.
153gr Atip
Vv N565
Norma doppe.
Howa 24 duim bb 1-8twist.
Leupold Merk5 scope met Tier1 ringe
Oom Reinier se A5 copy
Apw rail en warbird kd.
Aksie en sneller is so bietjie aan gewerk.

Sent from my SM-G998B using Tapatalk
153gr Atip
Vv N565
Norma doppe.
Howa 24 duim bb 1-8twist.
Leupold Merk5 scope met Tier1 ringe
Oom Reinier se A5 copy
Apw rail en warbird kd.
Aksie en sneller is so bietjie aan gewerk.

Sent from my SM-G998B using Tapatalk
.
- Lategan1
- Hero Member

- Posts: 2940
- Joined: Mon Dec 05, 2016 9:12 am
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: 6.5PRC bende ?
@Gerhardu dis 'n netjiese setup wat daar het en die resultate spreek vanself.
Paar vrae:
- Teen watter spoed skiet jy die A-tips?
- Watse bipod gebruik jy (in die foto)?
Paar vrae:
- Teen watter spoed skiet jy die A-tips?
- Watse bipod gebruik jy (in die foto)?
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 6.5PRC bende ?
2870fpsJarkVark wrote: Wed Aug 16, 2023 12:36 pm @Gerhardu dis 'n netjiese setup wat daar het en die resultate spreek vanself.
Paar vrae:
- Teen watter spoed skiet jy die A-tips?
- Watse bipod gebruik jy (in die foto)?
Daai is Arms se Phoenix copy.
- Karoo-jagter
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri May 06, 2016 8:30 am
Re: 6.5PRC bende ?
Goeienaand manne
Ek kan darem na vandag ook amptelik sê ek kan deel wees. Lisensie is binne 2 maande goed gekeur.
My setup gaan as volg wees:
Howa 24 duim
HF Stocks presicion hunter kolf
Arken EPL4 6-24X50 scope
Warne ringe
20 moa rail
Warrior / Sonic / warbird knaldemper, ek krap nog kop oor watter een ek moet kies. As iemand my dalk kan help asseblief, my vrou gaan ook saam my skiet.
Lapua doppe
123 gr Hornady SST (plan is om hulle teen so 3200-3300 fps te skiet volgens QL)
Ek gaan vir die ligter greine omdat ek 'n 7x64 het vir swaarder greine.
Kruit moet ek nog finaliseer.
Ek jeuk nogals om die ou aanmekaar te sit.
Sal 'n update gee soos ek vorder.
Groete
Pieter
Sent from my SM-S911B using Tapatalk

So sit ons al weer 'n maand later, en geen idee waar die tyd heen is nie.
My aansoek is nog by Provincial, oppad CFR toe.
Hoe vorder julle manne ?
My aansoek is nog by Provincial, oppad CFR toe.
Hoe vorder julle manne ?
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Jis daai is 'n netjiese setup wat hy daar skiet ! En hy skiet baie mooi !Gerhardu wrote: Wed Aug 16, 2023 11:13 am 5 skoot groepering.
153gr Atip
Vv N565
Norma doppe.
Howa 24 duim bb 1-8twist.
Leupold Merk5 scope met Tier1 ringe
Oom Reinier se A5 copy
Apw rail en warbird kd.
Aksie en sneller is so bietjie aan gewerk.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
cbm
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 01, 2013 9:16 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Naand. Het jy sy kroon ook laat oorsny, of is hy nog soos hy van sy ma af kom met die chamfer? My lisensie is ook nou goedgekeur, nou wonder ek of ek nie sy kroon ook moet laat oorsny nie, want ek glo aan 'n lekker skerp kroon.Gerhardu wrote: Wed Aug 16, 2023 11:13 am 5 skoot groepering.
153gr Atip
Vv N565
Norma doppe.
Howa 24 duim bb 1-8twist.
Leupold Merk5 scope met Tier1 ringe
Oom Reinier se A5 copy
Apw rail en warbird kd.
Aksie en sneller is so bietjie aan gewerk.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Groete
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Nee net soos wat hy uit die fabriek uitkom.
- Karoo-jagter
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri May 06, 2016 8:30 am
Re: 6.5PRC bende ?
Goeiedag manne
Hier is die roer nou finaal klaar.
Hy loop soos 'n droom.
Het al 'n jag ook met hom ingewerk en baie tevrede met hom.
Groete
Pieter
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Hier is die roer nou finaal klaar.
Hy loop soos 'n droom.
Het al 'n jag ook met hom ingewerk en baie tevrede met hom.
Groete
Pieter

Sent from my SM-S911B using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Netjies Pieter !Karoo-jagter wrote: Sun Oct 01, 2023 9:40 am Goeiedag manne
Hier is die roer nou finaal klaar.
Hy loop soos 'n droom.
Het al 'n jag ook met hom ingewerk en baie tevrede met hom.
Groete
Pieter
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Jy tevrede met die Arken ? Het jy toe besluit op die 123gr SST punte ?
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Karoo-jagter
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri May 06, 2016 8:30 am
Re: 6.5PRC bende ?
Baie dankieGlocked wrote:Netjies Pieter !Karoo-jagter wrote: Sun Oct 01, 2023 9:40 am Goeiedag manne
Hier is die roer nou finaal klaar.
Hy loop soos 'n droom.
Het al 'n jag ook met hom ingewerk en baie tevrede met hom.
Groete
Pieter
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Jy tevrede met die Arken ? Het jy toe besluit op die 123gr SST punte ?
Ek is baie tevrede met hom, dink in daardie prysklas is daar nie sommer 'n ander een wat hom gaan klop nie. Mooi duidelik en alles werk reg.
Ek het die geweer maar "budget" probeer hou.
Ek skiet nou tans die 123 gr sst, maar moet nog bietjie fine tuning doen. Het net 'n lading gekry wat oraait is vir jag, hulle loop nou so 3180 fps met N555 kruit. Tyd was bietjie min vir moeite doen en het nog die howa hogue kolf op gehad wat maar lekker bewe. Sal nou vir volgende jag seisoen hom mooi kry nou wat die regte kolf op is.
Groete
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Ek is ook offisieel nou deel van die bende, lisensie is so week gelede goedgekeur, 47 werksdae later.
Ek het alles bymekaar, wag nou net vir die kolf, dan kan ek alles aan mekaar sit, en die jeuk begin krap.
Howa 24" bull barrel
Vortex venom Mrad scope
Element ringe
Warrior 20moa rail
Warrior 5port muzzlebrake
Wag vir die Smoking Guns kolf wat oppad is
Ek probeer nog finale besluit maak tussen die 153 Atip en die 156 Berger EOL, maar het intussen solank 139gr Scenar's gekry om aan die gang te kom vir did loop inskiet ens.
Norma doppe
CCI BR2 primers
N565 kruit
139 Scenar
Sal foto's stuur sodra die storie vol aan die gang is !
Ek het alles bymekaar, wag nou net vir die kolf, dan kan ek alles aan mekaar sit, en die jeuk begin krap.
Howa 24" bull barrel
Vortex venom Mrad scope
Element ringe
Warrior 20moa rail
Warrior 5port muzzlebrake
Wag vir die Smoking Guns kolf wat oppad is
Ek probeer nog finale besluit maak tussen die 153 Atip en die 156 Berger EOL, maar het intussen solank 139gr Scenar's gekry om aan die gang te kom vir did loop inskiet ens.
Norma doppe
CCI BR2 primers
N565 kruit
139 Scenar
Sal foto's stuur sodra die storie vol aan die gang is !
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Mooi kolf wat jy daar het, meer details asb?Karoo-jagter wrote: Sun Oct 01, 2023 7:50 pmBaie dankieGlocked wrote:Netjies Pieter !Karoo-jagter wrote: Sun Oct 01, 2023 9:40 am Goeiedag manne
Hier is die roer nou finaal klaar.
Hy loop soos 'n droom.
Het al 'n jag ook met hom ingewerk en baie tevrede met hom.
Groete
Pieter
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Jy tevrede met die Arken ? Het jy toe besluit op die 123gr SST punte ?
Ek is baie tevrede met hom, dink in daardie prysklas is daar nie sommer 'n ander een wat hom gaan klop nie. Mooi duidelik en alles werk reg.
Ek het die geweer maar "budget" probeer hou.
Ek skiet nou tans die 123 gr sst, maar moet nog bietjie fine tuning doen. Het net 'n lading gekry wat oraait is vir jag, hulle loop nou so 3180 fps met N555 kruit. Tyd was bietjie min vir moeite doen en het nog die howa hogue kolf op gehad wat maar lekker bewe. Sal nou vir volgende jag seisoen hom mooi kry nou wat die regte kolf op is.
Groete
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5PRC bende ?
My PRC is uiteindelik klaar en aanmekaar, week gelede bietjie tyd spandeer met die loop inbreek proses, en paar druk ladder toetsies gedoen. Kon die naweek eerste paar groepe skiet en toets. Loop het nou eers in totaal 50 skote geskiet.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Mooi man, lyk of jy 'n wen kombinasie daar het.
Watse glas het jy daar op?
Deel bietjie jou lading resep?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Watse glas het jy daar op?
Deel bietjie jou lading resep?
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Glas kom van Vortex, Venom 5-25 in Mrad.
Lading sal ek weer skiet om dit te bevestig, en moet nog tpl toets, maar wil nie te ernstig krap voor die loop nie ten minste 200 skote geskiet het nie.
Norma doppe
Cci BR2 primers
VV n565
139gr Lapua Scenar
Lading sal ek weer skiet om dit te bevestig, en moet nog tpl toets, maar wil nie te ernstig krap voor die loop nie ten minste 200 skote geskiet het nie.
Norma doppe
Cci BR2 primers
VV n565
139gr Lapua Scenar
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Goeie werk, vir 'n loop wat nog ingeskiet word lyk die resultate baie belowend.
Ek is self in die proses van loop inskiet en ladings toets, sal nog paar foto's kom wys sodra ek kans kry.
Sterkte daar!
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Ek is self in die proses van loop inskiet en ladings toets, sal nog paar foto's kom wys sodra ek kans kry.
Sterkte daar!
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
- Alberts
- Full Member

- Posts: 123
- Joined: Fri Jul 13, 2018 8:17 am
Re: 6.5PRC bende ?
JarkVark wrote:Goeie werk, vir 'n loop wat nog ingeskiet word lyk die resultate baie belowend.
Ek is self in die proses van loop inskiet en ladings toets, sal nog paar foto's kom wys sodra ek kans kry.
Sterkte daar!
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Dit lyk vir my soos 140gr RDF gate daardie...Alberts wrote:JarkVark wrote:Goeie werk, vir 'n loop wat nog ingeskiet word lyk die resultate baie belowend.