Wil sommer net bietjie spog en ook sommer net n goeie woord vir Brussels Gunstockmakers in Parow. Ekt die roer laasjaar uit n boedel gekoop. 300wm, vilgens sy serial nommer is hy in 1989 of 1990 gemaak. Hy was bitter min gebruik maar het merke op die blue gehad en sy kolf was van ouderdom uitgeblyk. Loop en kolf het ook nie opgeline nie.Ekt hom ingeneem na Brussels toe en hulle het die volgende gedoen aan hom:
Loop en ander parte re-blue
Kolf oorgedoen met London oil finish
Ebony front-end en pistol grip
Slot jewel
Pillarbedding en opline
Hulle werk is bitter netjies en dis min dat ek mense aanbeveel, kyk maar bietjie na die fotos.





Sent from my SM-S911B using Tapatalk





