Shhhhhh.....moenie vir almal vertel dit was eintlik net 25m nie...Alberts wrote: Tue Dec 05, 2023 12:12 pmIMG_5139.jpgJarkVark wrote:Goeie werk, vir 'n loop wat nog ingeskiet word lyk die resultate baie belowend.
Ek is self in die proses van loop inskiet en ladings toets, sal nog paar foto's kom wys sodra ek kans kry.
Sterkte daar!
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
6.5PRC bende ?
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Ek kon weer 'n vinnige skiet kansie inpas so net voor ons weg is met vakansie. Ek het die 139gr Lapua Scenar lading wat met die vorige uitstappie so mooi geskiet het, weer gelaai en getoets, middel bo van die teiken. Weer 'n 8mm groep geskiet vir 3x skote. Gaan weer 'n paar van hulle laai en op langer afstand skiet en kyk, voor ek te veel krap daar.
Die ander was 6x begin ladings wat ek gelaai het vir die 140gr Nosler RDF's wat ek toets, ook met N565. Links van bo na en onder, en toe regs van bo na onder, vanaf 57.9gr tot 58.8gr, in 0.3gr inkremente. Daar is ook potensiaal, en sal weer 'n paar fyner laai, en dan met die tpl speel en kyk. Lyk of 58.2gr hier ook mooi in die middel sal sit van 'n sweetspot, gaan hulle volgende weer laai en paar dieper seat vir 'n bietjie groter jump. Hierdie was met 0.2mm jump.

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Karoo-jagter
- Jr. Member

- Posts: 55
- Joined: Fri May 06, 2016 8:30 am
Re: 6.5PRC bende ?
Baie dankie.Klein Karoo wrote:Mooi kolf wat jy daar het, meer details asb?Karoo-jagter wrote: Sun Oct 01, 2023 7:50 pmBaie dankieGlocked wrote: Netjies Pieter !
Jy tevrede met die Arken ? Het jy toe besluit op die 123gr SST punte ?
Ek is baie tevrede met hom, dink in daardie prysklas is daar nie sommer 'n ander een wat hom gaan klop nie. Mooi duidelik en alles werk reg.
Ek het die geweer maar "budget" probeer hou.
Ek skiet nou tans die 123 gr sst, maar moet nog bietjie fine tuning doen. Het net 'n lading gekry wat oraait is vir jag, hulle loop nou so 3180 fps met N555 kruit. Tyd was bietjie min vir moeite doen en het nog die howa hogue kolf op gehad wat maar lekker bewe. Sal nou vir volgende jag seisoen hom mooi kry nou wat die regte kolf op is.
Groete
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Dit is die presicion hunter van Rikus Scheepers van HF Stocks. Nie te swaar nie en ook nie te lig nie.
Groete
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: 6.5PRC bende ?
Goeie naand manne,
My vraag kom agv verwagte komponet tekorte...
Ek het 6.5PRC Tikka GRTec gekoop - wag nog vir lisensie.
Ek wil egter graag asap punte en kruit begin aankoop (anders sit ek dalk later met 'n geweer en kan nie laai nie....)
So, ek hoor graag van manne wat dieselfde wapen het, wat vir hulle werk.
Ek beplan om 147gr ELDM's te skiet vir jag en langafstand teikenskiet (is daar iets beter wat julle aan dink? / of gebruik?)
Is N565 beste kruit vir die kaliber / punt kombinasie?
Laat weet asb gerus jul resepte/ komponente.
Groete,
Leon.

chris-lee
- Newbie

- Posts: 28
- Joined: Thu May 28, 2015 8:10 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Middag Leon
Ek skiet met dieselfde geweer maar dievolgende werk goed vir my
N565
Cci250 primers
Berger 140 vld
Met spoed so 2935fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
Ek skiet met dieselfde geweer maar dievolgende werk goed vir my
N565
Cci250 primers
Berger 140 vld
Met spoed so 2935fps
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Leon Crous
- Sr. Member

- Posts: 429
- Joined: Wed Jun 18, 2014 12:08 am
Re: 6.5PRC bende ?
Dankie Chris-Lee.
Ek sou amper voorstel dat jy dalk N560 gebruik vir 140's.
Ek wil spesifiek nog swaarder punt skiet.... maar glo die N565 gaan daarvoor die regte een wees.
groete.
Ek sou amper voorstel dat jy dalk N560 gebruik vir 140's.
Ek wil spesifiek nog swaarder punt skiet.... maar glo die N565 gaan daarvoor die regte een wees.
groete.
-
cbm
- Full Member

- Posts: 107
- Joined: Tue Jan 01, 2013 9:16 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Glocked wat is jou lading op daai 139gr secenars en die N565 en het jy dalk spoed gemeet?
My howa gee my 'n kopseer(geweer is gepillar bed, glasbed, the works), want wil glad nie die 130gr eld M punte skiet nie, wil nou die 139 lapuas probeer.
My howa gee my 'n kopseer(geweer is gepillar bed, glasbed, the works), want wil glad nie die 130gr eld M punte skiet nie, wil nou die 139 lapuas probeer.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 7987
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Kruisig my as julle wil maar my opinie is dat as jy 'n 6.5 PRC gekoop het jy die beste en hoogste BC koeels moet skiet om hom tot sy reg te bring anders kon jy by die 6.5 Creed gebly het
Berger se 153.5gr en 156gr en die Hornady 153gr Atips is wat die resiesperd se kos moet wees. Doppe is duur, loop leeftyd is kort so geniet die beste vir die kort tydjie wat dit daar is
Berger se 153.5gr en 156gr en die Hornady 153gr Atips is wat die resiesperd se kos moet wees. Doppe is duur, loop leeftyd is kort so geniet die beste vir die kort tydjie wat dit daar is
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Arnold, ek stem saam jou. My koeel van keuse sou die 153gr ATip wees.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Arnold is reg, alweer !
Ek het die Scenars net geskiet vir die eerste ruk om die loop in te skiet en die geweer so bietjie te leer ken, omdat hulle lekker goedkoop was. Ek het intussen oorgegaan na die 156gr Berger EOL's, en dit het 'n ander geweer geword, en die geweer skiet een koek hou.
PM my jou details dan kan ek help met die 139gr Scenar data as jy wil.
Ek het die Scenars net geskiet vir die eerste ruk om die loop in te skiet en die geweer so bietjie te leer ken, omdat hulle lekker goedkoop was. Ek het intussen oorgegaan na die 156gr Berger EOL's, en dit het 'n ander geweer geword, en die geweer skiet een koek hou.
PM my jou details dan kan ek help met die 139gr Scenar data as jy wil.
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Andre308
- Hero Member

- Posts: 902
- Joined: Sat Nov 07, 2015 6:54 am
Re: 6.5PRC bende ?
Glad nou nie jou kruisiging nie, maar ek stem nognie heeltemal met jou stelling saam nie.Arnold wrote: Tue Jul 09, 2024 10:20 am Kruisig my as julle wil maar my opinie is dat as jy 'n 6.5 PRC gekoop het jy die beste en hoogste BC koeels moet skiet om hom tot sy reg te bring anders kon jy by die 6.5 Creed gebly het![]()
Berger se 153.5gr en 156gr en die Hornady 153gr Atips is wat die resiesperd se kos moet wees. Doppe is duur, loop leeftyd is kort so geniet die beste vir die kort tydjie wat dit daar is![]()
Stelling van beste koele... 100%. As mens Bergers of Atips kan bekostig, dan doen dit. Sukkel raak baie minder met daardie koele.
Oor gewig, BC en spoed voel ek dat ek soms vir n ligter koel sal gaan wat ek vinnig genoeg kan skiet om baie naby aan die hoër BC, swaarder koele se windskuif te kom. Dit hou weer ander voordele in, hang af van die geweer se applikasie.
- Bosveld
- Newbie

- Posts: 15
- Joined: Tue Jun 16, 2015 2:21 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Watse bipod gebruik jy daar?Gerhardu wrote:5 skoot groepering.
153gr Atip
Vv N565
Norma doppe.
Howa 24 duim bb 1-8twist.
Leupold Merk5 scope met Tier1 ringe
Oom Reinier se A5 copy
Apw rail en warbird kd.
Aksie en sneller is so bietjie aan gewerk.
Sent from my SM-G998B using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
“A Buffalo looks at you like he’s hunting you. He looks at you like you owe him money”- Robert Ruark
6XC, 7x57 Mauser, 7 Sherman Short, 300 WSM, 416 Rigby, 450 Rigby, 500 NE
6XC, 7x57 Mauser, 7 Sherman Short, 300 WSM, 416 Rigby, 450 Rigby, 500 NE
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
Re: 6.5PRC bende ?
Daai is Arms se Phoenix copy.
-
VictorBurger
- Newbie

- Posts: 5
- Joined: Tue Jun 18, 2024 11:10 am
Re: 6.5PRC bende ?
Middag manne. Ek sien uit om deel te wees van die 6.5PRC bende.
My setup:
24” Howa aksie
Worrior Gen 7 chassis
Vortex Strike Eagle 5-25x56 Mrad
Warrior 20 MOA rail
Warrior Silencer met Comp brake
UTG recon bipod
Ek doen tans lading ontwikkeling met:
143gr Hornedy ELDX
Lapua doppe
Hodgdon H4831 SC kruit
Ginex Large Rifle Primers
Ek hoop om voorsit jag te doen en ook aan gong skiet kometisies deel te neem.