Watter kruit vir n .410?
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Watter kruit vir n .410?
Goeiedag Jaracal, watter kruit kan ek gebruik in n .410 haelgeweer?
S265 word op die forums aanbeveel as die beste.
Wat van die ingevoerde kruitsoorte?
Wat van S221 of MP200? Ek het nog n bietjie van elkeen oor.
S265 word op die forums aanbeveel as die beste.
Wat van die ingevoerde kruitsoorte?
Wat van S221 of MP200? Ek het nog n bietjie van elkeen oor.
-
Desperatezulu
- Full Member

- Posts: 185
- Joined: Fri Oct 03, 2014 3:21 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Hodgdon Lil Gun was created specifically for 410s
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Dankie!
-
Alwin
- Hero Member

- Posts: 1870
- Joined: Sun Aug 04, 2013 9:17 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
S221 en MP200 is gewoonlik te vinnig.Ds J wrote: Wed Dec 20, 2023 8:15 am Goeiedag Jaracal, watter kruit kan ek gebruik in n .410 haelgeweer?
S265 word op die forums aanbeveel as die beste.
Wat van die ingevoerde kruitsoorte?
Wat van S221 of MP200? Ek het nog n bietjie van elkeen oor.
S265 en die ou MP300 is omtrent ideaal.
-
HeinM
- Sr. Member

- Posts: 497
- Joined: Sun Feb 07, 2021 4:54 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Presies dieselfde poeier as vir die Hornet: S265 en Hodgdon Lillgun
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Dankie.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
As ek hierdie draad mag gebruik om ook navraag te doen;
Is hier iemand op die forum wat tans aktief herlaai vir die .410? Ek sou graag advies wou kry aangaande ladings en dies meer. In ons geweste is daar ook nie geredelik komponente beskikbaar nie, en sal graag wil hoor van mede forumlede waar hulle komponente kry, of hoe hulle uitdagings oorkom. 'Wads' is een voorbeeld van 'n komponent wat net nie beskikbaar is nie.

"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- SakoTrippel2
- Hero Member

- Posts: 716
- Joined: Sun Jan 11, 2015 5:15 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Hodgdon Lilgun is die nommer.
Ek wil ook met die 410 Laaiery speel net vir lekkerte.
Dis redelik eenvoudig van wat ek uit my navorsing kan sien.
Ekt nou al paar 444 Marlin doppe. Dit lyk makliker om te laai as die plastiek en karton/papier doppe.
Ouens punch sommer wads/dividers uit karton met 'n Dop wat jy kwaai chamfer. Sien nie dat hulle die plastic plug/wad gebruik nie.
Dis so eenvoudig soos
Primer
Kruit
Wad
Korrels
Wad
Kerswas.
Die spul word met 'n dowel of 'n arbor tipe press vas gedruk. Klink baie "backyard" maar ek gaan dit probeer.... Sal maar sien as ek als bymekaar het.

Sako 30-06, Sako 308, 2 X Sako 222, Savage LRP 243 Ackley, P.Beretta A300 12ga, Howa 6.5 Creed, Glock 19 G4 9mm, Mini Mauser 22LR, Savage Stevens 410, Rossi 38Sp, LLAMA 22LR Pistool, LM4 223(5.56x45)
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Versigtige gedagte: die .410 is omtrent n ideale kaliber vir eksperimente, en om lawwe gedagtes te toets. NNB: hou asb vuurwapenveiligheid in gedagte!
n Goeie vriend van my het sy 410 met mieliegruis gelaai om plaagdiere in die huis te skiet. Dit werk goeterig tot op 5m, daarna is sy stoom op. Die mieliegruis disintegreer, en maak min skade.
Op Youtube is daar blykbaar videos om vetkryt of bordkryt te laai. Dit is blykbaar groot vermaak vir kinders om kolle en kleure te kan skiet. Bietjie afwisseling van gewone teikens, dan kan n mens gonge skiet sonder splinter- en terugspatgevaar.
n Goeie vriend van my het sy 410 met mieliegruis gelaai om plaagdiere in die huis te skiet. Dit werk goeterig tot op 5m, daarna is sy stoom op. Die mieliegruis disintegreer, en maak min skade.
Op Youtube is daar blykbaar videos om vetkryt of bordkryt te laai. Dit is blykbaar groot vermaak vir kinders om kolle en kleure te kan skiet. Bietjie afwisseling van gewone teikens, dan kan n mens gonge skiet sonder splinter- en terugspatgevaar.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
https://fanatac.co.za/product/lead-shot-10kg-bag/Johan Nel wrote: Fri Jan 12, 2024 10:22 pm Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
https://outdoorandallsales.co.za/produc ... -7-5-3-kg/
https://www.shootallot.co.za/product/co ... lead-shot/
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Dankie Ds Jaap,
Dit lyk of shootallot voorraad het in nr 5.
Dit lyk of shootallot voorraad het in nr 5.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Groot plesier!
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Ek dink amper ek het erens gelees mens kan 303 doppe ook vuurvorm om .410 doppe te maak?
-
ZKK
- Hero Member

- Posts: 624
- Joined: Mon Aug 20, 2012 5:42 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Hiers n idee, gooi knoffel vlokkies, swart peper, growwe sout in die dop, dan skiet jy daai skaapboud voor jy hom in die oond drukDs J wrote: Fri Dec 22, 2023 8:54 pm Versigtige gedagte: die .410 is omtrent n ideale kaliber vir eksperimente, en om lawwe gedagtes te toets.
-
Ds J
- Hero Member

- Posts: 2133
- Joined: Wed Dec 02, 2015 1:25 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Korrek, maar 444 Marlin doppe werk beter.ZKK wrote: Mon Jan 15, 2024 11:37 am Ek dink amper ek het erens gelees mens kan 303 doppe ook vuurvorm om .410 doppe te maak?
Die 303 doppe se rand is maklik te dik, en hulle blaas nie altyd eweredig uit nie.
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Ek kan net noem dat kurkvelle van die soort wat gebruik word vir 'packing' of seëls in motorenjins goed werk vir 'wads'. Die papier tipe werk uitstekend vir oor die hael.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Kontak vir Tommy by Compi-Shot. Sy diens en produkte is great! https://compi-shot.co.za/Johan Nel wrote: Fri Jan 12, 2024 10:22 pm Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
Goed, beter, 6millimeter!
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Dankie Geno, ek maak so.Geno wrote: Wed Jan 17, 2024 8:14 amKontak vir Tommy by Compi-Shot. Sy diens en produkte is great! https://compi-shot.co.za/Johan Nel wrote: Fri Jan 12, 2024 10:22 pm Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
Shootallott dui aan hulle het, maar mens kom nie verder as die mandjie nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
-
Johan Nel
- Hero Member

- Posts: 2172
- Joined: Sat Jun 16, 2012 12:42 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Tommy is 'n yster. Vanoggend my pakkie gekry. Dankie weereens vir die headsup Geno.Geno wrote: Wed Jan 17, 2024 8:14 amKontak vir Tommy by Compi-Shot. Sy diens en produkte is great! https://compi-shot.co.za/Johan Nel wrote: Fri Jan 12, 2024 10:22 pm Kan iemand dalk aandui waar ek 'n bietjie nr 6 hael kan aankoop asseblief? Ek kry niks in die Nelspruit omgewing opgespoor nie.
"If a cluttered desk is a sign of a cluttered mind, of what, then, is an empty desk a sign?'
- Laurence J. Peter
- Laurence J. Peter
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Watter kruit vir n .410?
Dis verseker! Ek is bly jy het hom ook so ervaar.
Goed, beter, 6millimeter!