enige iemand wat bostaande vuurwapen besit.
Waar kan 'n M+ magasyn gekoop word vir langer COL.?
Kontak besonderhede asb. Wil graag sekere herlaai statistiek rakende COL en sprong bespreek.
sal waardeer.
dankie
TIKKA T3x 7mm-08 rem varmint hunter.
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
- Geno
- Administrator

- Posts: 13640
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
projagter
- Sr. Member

- Posts: 374
- Joined: Sun Feb 03, 2013 9:27 am
Re: TIKKA T3x 7mm-08 rem varmint hunter.
dankie
Die M+ behoort al my vrae en probleme met die 7 08 se COL en jump op te los.
Ek W app jou.