GRT - Verskil tussen OBT en BTG?
- Giepie
- Hero Member

- Posts: 1544
- Joined: Mon Jul 23, 2012 11:27 pm
GRT - Verskil tussen OBT en BTG?
Ek het QL so op 'n manier onder die knie, maar speel nou met Gordon's Reloading Tool. So ek het so paar vrae, maar vir eers, wat is die verskil tussen "Optimal Barrel Time" en "Barrel Time General"? Mens kan die lading laat bepaal volgens die "Barrel Time General", daar sit ek die node in, maar die OBT is dan nie op node nie. Wat is die doel van Barrel Time General?
'n Slim man leer uit sy foute, 'n Wyse mens leer uit ander se foute.