Goeie dag,
As iemand hier op die forum kN help sal ek dit waardeer.
Ons het rodholders wat vas gemaak word met brackets teen bullbar met n ss bak van seker so 400x200x200mm diep( vir ass en sinkers ens sodat dit nie teen bakkie kap nie)vas teen rodhders. Het met vorige henties trip sy gat gesien so soek iemand wat kan help met SS werk wat bak en goed aan rodholders sal kan vas maak en nuwe bak bou of wat okal ons begeerte is met insette van mense wat bietjie kennis het.
Laat weet gerus as julle van iemand weet wat daarmee sal kan help asb?!
Groete Adriaan
Ss rodholder en bak( bouwerk&/ herstelwerk)
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Ss rodholder en bak( bouwerk&/ herstelwerk)
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
- Gawie(13mm)
- Hero Member

- Posts: 6150
- Joined: Sun Sep 18, 2011 6:53 pm
Re: Ss rodholder en bak( bouwerk&/ herstelwerk)
Kontak vir Rainier Beukes op ons Groenfontein groep.
Hy sal jou vir seker kan help.
Hy sal jou vir seker kan help.
Dont make expensive noise! Make the first shot count!
-
Ajviljoen260rem
- Sr. Member

- Posts: 413
- Joined: Tue Jan 26, 2016 8:29 pm
Re: Ss rodholder en bak( bouwerk&/ herstelwerk)
Gawie(13mm) wrote: Tue Jan 23, 2024 9:40 pm Kontak vir Rainier Beukes op ons Groenfontein groep.
Hy sal jou vir seker kan help.
Dankie. Ek maak kontak met hom
Groete
Tikka SuperVarmint 260 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem
Tikka SuperVarmint 300 WinMag
Howa 243 Win
Howa 22-250 Rem
BRNO Mod 2 .22
Tikka GRTech 22-250 Rem