More almal.
Ek het gister vir my n Howa .243 22" dunloop aangeskaf. Aangesien ek nou moet wag vir die lisensie, moet ek besig bly. So watter rak ammo skiet jy uit joune wat lekker groepeer? Op die oomblik herlaai ek nie self nie.
Groete
.243 ammo keuse
- tripodmvr
- Administrator

- Posts: 21608
- Joined: Fri Mar 11, 2011 8:31 pm
Re: .243 ammo keuse
S&B, Federal, Winchester, Fiocchi, Remington is wat moontlik op die rakke kan wees. Kyk na prys en waarvoor jy dit wil gebruik. Vir jag is 90-100gr koeëls gewoonlik die beste - laer spoed en beter penetrasie. In koper is 80-85gr geskik vir jag.
Fedral het sover my verras in my 30-06. Jy sal moet koop en skiet en kyk waarvan jou geweer hou.
Fedral het sover my verras in my 30-06. Jy sal moet koop en skiet en kyk waarvan jou geweer hou.
.22 Krico, Howa 223 Varminter, 243 AI Musgrave RSA, Ruger RPR 243, P14 - 7 x 64, BSA 303 Sporter, 375 H&H Musgrave, 30-06 Ruger No. 1A, Khan O/U 12br, Norinco O/U 12br
-
toxicsox
- Sr. Member

- Posts: 348
- Joined: Thu May 19, 2016 9:30 am
Re: .243 ammo keuse
Die S&B 100g is bitter konstant in my .243
-
Sako75
- Hero Member

- Posts: 1216
- Joined: Wed Oct 14, 2009 7:50 pm
Re: .243 ammo keuse
Ek jou van Winchester se 95gr Ballistic Silver tip.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13507
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: .243 ammo keuse
Dit gaan baie goedkoper wees om pelle te maak met iemand met n Press en n 243 DIE stel
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.