"Budget-friendly" Bipod opsie ?
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
"Budget-friendly" Bipod opsie ?
Middag manne
Voorspoed vir 2024 !
Ek het raad nodig vir 'n Bi-pod vir die 6.5PRC....
Ek verstaan die ding van kry waarvoor jy betaal, maar ek het nie net 10k+ wat rondlê vir 'n bipod nie.
Vir nou is dit vir langer afstand skiet, sê maar tot 1000m, en later langer afstand jag, dalk 500m, en moet op picatinny rail kan monteer.
Ek het gekyk na die UTG Recon ? Enige ander voorstelle ?

Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
Daai UTG lyk nie sleg nie maar ek het nog nooit self met een geskiet nie. Die Atlas is bq duurder maar dis ook n baie goeie opsie
https://www.multech.online/products/atlas-bt10-v8-bipod
Dan is da ook die outjie, Jaco Vorster hier op die forum en sy seun bou hulle as ek nou die regte bipod hier opi internet het
https://helber.co.za/product-category/b ... es/bipods/
Die fotos wat ek van hulle gesien het lyk die na n bitter lekker bipod. Eks self ini mark vir n nuwe jag biood en ek dink daai B2 kan dalk werk

A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- jdpretorius
- Hero Member

- Posts: 2465
- Joined: Mon Aug 10, 2015 10:43 am
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
....ek volg aandagtig
Cappie daai B2 lyk nogal baie nice
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
Cappie daai B2 lyk nogal baie nice
Sent from my SM-A536E using Tapatalk
338 WM, 30-06 Sprg, 270 Win, 9mm, 12br
Groete, Johan
Groete, Johan
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
Eerste keer wat ek daai B2 sien, dit lyk glad nie sleg nie.
Ek het gekyk na die Atlas V8, ek dink dis baie smart, maar vir my nog so effens aan die duur kant. Youtube het paar reviews vir die Atlas copy, met 'n paar "fixes" vir die cheap knock off, wat ook nie sleg lyk nie
Ek het gekyk na die Atlas V8, ek dink dis baie smart, maar vir my nog so effens aan die duur kant. Youtube het paar reviews vir die Atlas copy, met 'n paar "fixes" vir die cheap knock off, wat ook nie sleg lyk nie
Howa 6.5PRC
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
Schultz & Larsen .30-06 Sprg
Winchester Mod 70 375H&H
Maverick 12G Pomp
Glock 17
Glock 19
-
Gideon@1
- Sr. Member

- Posts: 427
- Joined: Thu Jul 12, 2012 1:02 pm
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
Hi,
Moet asb nie daai Atlas fakes koop nie.
Dis nie die geld werd nie.
Groete
Moet asb nie daai Atlas fakes koop nie.
Dis nie die geld werd nie.
Groete
- Nico Harris
- Hero Member

- Posts: 2461
- Joined: Tue Nov 03, 2009 5:27 pm
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
Beste budget opsienin my opinie- op gewere ligter as 8kg bly n gewone harris bipod- die 6-9”. Ek nou die dag met myne op my creed geskiet tot op n myl- en hy het goed gewerk.
.22LR , Mauser Obendorf
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
.223 Rem , Howa mini action
6.5 Creedmoor , Howa sporter
6.5 Creedmoor , Howa varmint
30-06, Sauer mod 90
300 PRC , Howa varmint
9.3x62, Mauser Oberndorf A tipe
12ga , Mossberg boltaction
12ga , Mossberg pumpaction
9mm , Glock 43
-
Klein Karoo
- Sr. Member

- Posts: 334
- Joined: Sat Mar 19, 2016 12:04 pm
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
Stem saam op die Harris opsie, maar voorraad lyk of dit beperk is op die oomblik?
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
Ek is ook in die mark vir 'n bipod. Ek het 'n Harris 9-13" maar vind dis meeste van die tyd te hoog. Ek kry nerens die 6-9" in voorraad nie. Toe sien ek ook die B2 van Helber. Het jy een gekoop en indien wel, hoe vind jy dit?Capt. Yoda wrote: Fri Jan 05, 2024 2:36 pm Daai UTG lyk nie sleg nie maar ek het nog nooit self met een geskiet nie. Die Atlas is bq duurder maar dis ook n baie goeie opsie
https://www.multech.online/products/atlas-bt10-v8-bipod
Dan is da ook die outjie, Jaco Vorster hier op die forum en sy seun bou hulle as ek nou die regte bipod hier opi internet het
https://helber.co.za/product-category/b ... es/bipods/
Die fotos wat ek van hulle gesien het lyk die na n bitter lekker bipod. Eks self ini mark vir n nuwe jag biood en ek dink daai B2 kan dalk werk
-
PhilManders
- Newbie

- Posts: 40
- Joined: Tue Jan 30, 2024 4:09 pm
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
Het die UTG, gebruik hom op beide 6.5 CM en die 30-06. Geniet hom baieGlocked wrote:Middag manne
Voorspoed vir 2024 !
Ek het raad nodig vir 'n Bi-pod vir die 6.5PRC....
Ek verstaan die ding van kry waarvoor jy betaal, maar ek het nie net 10k+ wat rondlê vir 'n bipod nie.
Vir nou is dit vir langer afstand skiet, sê maar tot 1000m, en later langer afstand jag, dalk 500m, en moet op picatinny rail kan monteer.
Ek het gekyk na die UTG Recon ? Enige ander voorstelle ?

Sent from my iPhone using Tapatalk
- fransbadenhorst
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Thu Oct 01, 2020 11:30 am
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
More Martiens ek het n B2 bipod gekoop hy is baie mooi aan mekaar gesit ,geen play in die komponente nie als werk soos dit moet ,maar ek moet se hy is ook maar baie keer te hoog.Martiens Bekker wrote:Ek is ook in die mark vir 'n bipod. Ek het 'n Harris 9-13" maar vind dis meeste van die tyd te hoog. Ek kry nerens die 6-9" in voorraad nie. Toe sien ek ook die B2 van Helber. Het jy een gekoop en indien wel, hoe vind jy dit?Capt. Yoda wrote: Fri Jan 05, 2024 2:36 pm Daai UTG lyk nie sleg nie maar ek het nog nooit self met een geskiet nie. Die Atlas is bq duurder maar dis ook n baie goeie opsie
https://www.multech.online/products/atlas-bt10-v8-bipod
Dan is da ook die outjie, Jaco Vorster hier op die forum en sy seun bou hulle as ek nou die regte bipod hier opi internet het
https://helber.co.za/product-category/b ... es/bipods/
Die fotos wat ek van hulle gesien het lyk die na n bitter lekker bipod. Eks self ini mark vir n nuwe jag biood en ek dink daai B2 kan dalk werk

Sent from my SM-G780G using Tapatalk
-
Martiens Bekker
- Full Member

- Posts: 198
- Joined: Wed Aug 10, 2022 4:37 pm
Re:
Dankie vir die terugvoer. Wat van die opsie om die bene skuins vorentoe te sit wat dan ook dit laer sal maak?fransbadenhorst wrote: Sun Feb 04, 2024 10:08 amMore Martiens ek het n B2 bipod gekoop hy is baie mooi aan mekaar gesit ,geen play in die komponente nie als werk soos dit moet ,maar ek moet se hy is ook maar baie keer te hoog.Martiens Bekker wrote:Ek is ook in die mark vir 'n bipod. Ek het 'n Harris 9-13" maar vind dis meeste van die tyd te hoog. Ek kry nerens die 6-9" in voorraad nie. Toe sien ek ook die B2 van Helber. Het jy een gekoop en indien wel, hoe vind jy dit?Capt. Yoda wrote: Fri Jan 05, 2024 2:36 pm Daai UTG lyk nie sleg nie maar ek het nog nooit self met een geskiet nie. Die Atlas is bq duurder maar dis ook n baie goeie opsie
https://www.multech.online/products/atlas-bt10-v8-bipod
Dan is da ook die outjie, Jaco Vorster hier op die forum en sy seun bou hulle as ek nou die regte bipod hier opi internet het
https://helber.co.za/product-category/b ... es/bipods/
Die fotos wat ek van hulle gesien het lyk die na n bitter lekker bipod. Eks self ini mark vir n nuwe jag biood en ek dink daai B2 kan dalk werk
Sent from my SM-G780G using Tapatalk
-
Glocked
- Sr. Member

- Posts: 384
- Joined: Wed May 16, 2018 4:51 pm
Re: "Budget-friendly" Bipod opsie ?
More manne
So bietjie terugvoer. Ek het toe die kans gevat en 'n Fatlas v8 gekoop, vir R850. University of Youtube het gewys die grootste kwaal met hom, is dat die tension skroef losdraai van beweging, en hy dan tension verloor, wat toe 100% die waarheid is. Gelukkig wys hulle ook darem 'n "Quick fix" met 2x rubber o-rings wat binne in pas, wat die probleem oplos.
Vinnige uitstappie na die naaste Hydraulic en Seal plek, en die probleem is toe ook weereens opgelos soos voorspel.
Ek het nie 'n groter, beter, duurder fancy bipod om hom mee te vergelyk nie, maar vir my weekend warrior uitstappies nou en dan, werk hy perfek ! Sal sien hoe lank hou hy, maar vir nou is ek tevrede.