Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Bietjie van "topic" af, myne nie 4x4 maar wil graag sy neus uit die grond kry. Het iemand dit al gedoen, wil net die neus so 2 duim lig.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Gaan kuier by Johan by 1st Alignment Centre vir die regte advies daar in Stikland.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13655
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ek het die LA Sport Levelling kit in my 2.4 4x4. Baie netjiesArnold van Wyk wrote:Bietjie van "topic" af, myne nie 4x4 maar wil graag sy neus uit die grond kry. Het iemand dit al gedoen, wil net die neus so 2 duim lig.
Goed, beter, 6millimeter!
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Jy sal maklik 11km per liter kry.Langeraat wrote:Dankie Apie, daai is goeie verbruik. Ek sal tevrede wees as ek dit kan kry.
Myne kry 11 min of meer as ek hom redelik hard ry
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Auto??Trompie wrote:Jy sal maklik 11km per liter kry.Langeraat wrote:Dankie Apie, daai is goeie verbruik. Ek sal tevrede wees as ek dit kan kry.
Myne kry 11 min of meer as ek hom redelik hard ry
Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Trompie
- Hero Member

- Posts: 511
- Joined: Mon Oct 05, 2015 9:19 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ja auto. Maar nie 4x4 nie.....maar as ek rustig ry kry ek nog beter verbruik.
Maar dan ry ek nie sommer oor 120km/h nie Sent from my LG-H870 using Tapatalk
Maar dan ry ek nie sommer oor 120km/h nie Sent from my LG-H870 using Tapatalk
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
If it heard the shot, I wasn't aiming for it...
-
Arnold van Wyk
- Sr. Member

- Posts: 445
- Joined: Tue Mar 09, 2010 9:32 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Lees nou weer van boer wat kla oor sy nuwe Legend 50 se brandstof verbruik en wil nie sleepwa in 6de sleep nie. Ek ook spyt ek het auto gekoop. hy maak my mal met terugskop tussen 5de en 6de, en as dit lyk na afdraande skop hy terug en jaag rpm op na 4000 plus. My agent se hulle kry elke dag klagtes oor dit maar Toyota se dis soos hy gemaak is.
-
savage(P Coetzer)
- Hero Member

- Posts: 973
- Joined: Mon Sep 10, 2012 3:34 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Die heen en weer wissel kan nogals n man se wiele pap maak maar dis n goeie ding as hy nie in 6de wil sleep nie want daar is maar baie min bakkies se ratkaste wat lang termyn sal hou as in sy boonste rat gesleep word.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Hilux 2.4 & 2.8 GD-6 brandstof verbruik
Ek grawe nou 'n ou draad op om by die Toyota manne te hoor hoe dors hulle bakkies is.
2.4 GD-6 4x2 vs 4x4 / MT vs AT / SC vs EC vs DC
2.8 GD-6 4x2 vs 4x4 / MT vs AT / SC vs EC vs DC
Daar is so baie variante maar ek skat die grootste verskil gaan beinvloed word deur engin kapasiteit en ratkas.
4x2 vs 4x4 en single, extra of dubble cab beinvloed grotendeels die gewig wat natuurlik 'n invloed het.
Iets waaroor min mense egter praat is die verskil as dit by die eksterne ballistics kom van die bakstene. Langs die kus kry ons aansienlik swakker verbruik as op die hoëveld.
My huidige 2.8 4x4 DC met 183 kW / 592 Nm en kappie op gee my gemiddeld so 10 km/l as ek baie mooi saggies ry. Anders is 9.5 km/l meer algemeen en ek is maar min regtig haastig
Dit sou regtig nice gewees het as ek 12km/l kon kry.

- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
My 2.8 DC 4x4 AT met mud terrains, replacement bumpers voor en agter en raampie met 'n trap aan die kant is hier rondom 8-8.5km en as ek baie mooi afdraend ry kom ek by 9.0km/l
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ek het 'n tydjie gelede 'n 4x2, 2.4 DC Toyota gekoop met 92 000km op die klok. Sy ritmeter sê ek kry 12.2km/l teen so 110km/h maar as ek die kilometers uitwerk en die hoeveelheid liters wat ek ingooi werk dit uit op 11.1km tot 11.4km per liter.
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Die 11km/l klink inlyn met wat ek op die 2.4 4x2 DC auto gekry het. Is dit n auto of handrat model?Koos Barnard wrote:Ek het 'n tydjie gelede 'n 4x2, 2.4 DC Toyota gekoop met 92 000km op die klok. Sy ritmeter sê ek kry 12.2km/l teen so 110km/h maar as ek die kilometers uitwerk en die hoeveelheid liters wat ek ingooi werk dit uit op 11.1km tot 11.4km per liter.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Myne is 'n handrat Arnold
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Het die 2020 extra cab, 2x4 auto, kry gemiddeld 12.5 km\l, hy het stage 1 remap.
Bakkie is standaard, geen kappie nie.
Bakkie is standaard, geen kappie nie.
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Kappie maak nogal 'n groot verskil. Ook gesien met my Fordbakkie. Hier in die Suid-Kaap waai die wind altyd en met dwarswinde of van voor styg jou brandstofverbruik sommer kwaai
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13627
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Julle moet onthou om die klap oop te maak vir meer aerodynamics
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Albertdwk
- Full Member

- Posts: 213
- Joined: Thu Nov 23, 2017 8:50 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Nou op my twee 2.4 auto 4x4 dc. Eerste een tot by 200 000km. Tweede een nou net oor 40 000km. Ry so 90 000km ‘n jaar. Altwee standaard spec met Alucab canopy op, Altwee steek vas by 8.1km/l, ek ry wel bietjie hard. Maar ry wel rustig as die gesin saam ry, beste oppad vakansie Balito toe 8.9km.
Sent from my iPhone using Tapatalk
Sent from my iPhone using Tapatalk
-
Wouter Roets
- Administrator

- Posts: 7568
- Joined: Wed May 19, 2010 2:06 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Boys
As julle nou se julle ry hard, bedoel julle so 140km/h? Want as julle se vinniger as dit dan weet ons mos nou julle lieg blatant.
Groetnis
Wouter
As julle nou se julle ry hard, bedoel julle so 140km/h? Want as julle se vinniger as dit dan weet ons mos nou julle lieg blatant.
Groetnis
Wouter
- jankraay
- Hero Member

- Posts: 1898
- Joined: Fri Dec 30, 2016 4:12 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Wouter Roets wrote:Boys
As julle nou se julle ry hard, bedoel julle so 140km/h? Want as julle se vinniger as dit dan weet ons mos nou julle lieg blatant.![]()
Groetnis
Wouter

Sent from my iPhone using Tapatalk
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1495
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Noudiedag moet ek saam met 'n ander bakkie ry iewers heen. Die man vra my toe: Ry jy ook vinnig of eerder so 140 soos normale menseWouter Roets wrote: As julle nou se julle ry hard, bedoel julle so 140km/h?

Maar terug by die onderwerp, my 2,4 gee my so 9km/l normaal en dan so 8,5km/l met jag raam op. Normaal is meestal grondpad en slegte teerpad. Cruise control 130 op mooier teerpaaie. Hy het all terrains, swaar tralies, staal bumper voor (met winch) en agter, asook high lift jack op die tralies gemonteer. So ja nie vreeslik aerodinamies of lig nie. My 2,2 Ford was bietjie swaarder op sous met min of meer dieselfde opset
Moet seker net by noem dat as die 2,4 130km/h op die speedo wys is die ware spoed 120 op die GPS. So geen wette oortree nie haha
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2159
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Eduard, net om by jou aan te sluit oor die spoedmeter. Beide my en my broer se bakkies wys 7km/h te vinnig. Ry ek dus 120k/h is die ware spoed eintlik net 113km/h
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Myne ook 7km/h onder wat hy wys.
Die manne wat een stap op met die bande gaan sin lees reg.
Maar dan boet hulle weer in met krag en brandstof verbuik.
Die manne wat een stap op met die bande gaan sin lees reg.
Maar dan boet hulle weer in met krag en brandstof verbuik.
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- Arnold
- Hero Member

- Posts: 8011
- Joined: Tue Mar 10, 2009 12:06 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Daai is omtrent van n 31" tot n 33" tyre. Ek skat n 33" pas seker nie sonder n lift nie?DWB wrote:Myne ook 7km/h onder wat hy wys.
Die manne wat een stap op met die bande gaan sin lees reg.
Maar dan boet hulle weer in met krag en brandstof verbuik.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Selfs al gaan jy van 265/65 na 265/70 met spacers skuur jou bande as jy skerp draai.Arnold wrote:Daai is omtrent van n 31" tot n 33" tyre. Ek skat n 33" pas seker nie sonder n lift nie?DWB wrote:Myne ook 7km/h onder wat hy wys.
Die manne wat een stap op met die bande gaan sin lees reg.
Maar dan boet hulle weer in met krag en brandstof verbuik.
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Nie baie spasie
My 2.4 DC Man 4x2 se gemiddeld staan so op 8.7km/l in besige tyd(dus vinnig selfs volgens Wouter se standaarde)
Rustige tyd 10.8km/l
Sent from my iPhone using Tapatalk
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ja ons almal het vol OME in.
Maar ek dink van hulle het wheel spacers op om net daai bietjie te help.
En dan ook maar Onca bullbars, dit vat ook van skuur weg