Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
-
Malan123
- Hero Member

- Posts: 2130
- Joined: Sat Oct 29, 2016 4:07 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Ai die Toyotas... As jou bakkie erg swaar is op diesel, gaan check gerus dieselfix uit. Ek het gekoop vir my voertuie en dit het verseker 'n verskil gemaak.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Brandstof verbruik is direk eweredig aan hoe swaar jou regtervoet is….Malan123 wrote:Ai die Toyotas... As jou bakkie erg swaar is op diesel, gaan check gerus dieselfix uit. Ek het gekoop vir my voertuie en dit het verseker 'n verskil gemaak.
Sent from my iPhone using Tapatalk
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm
- Chevvy SS
- Hero Member

- Posts: 3140
- Joined: Thu Mar 01, 2012 11:55 am
Re: Hilux 2.4 GD-6 4x4 Auto brandstof verbruik
Met 'n spoedmeter wat 9% optimisties is en ritmeter 10%, behoort die verbruik uitstekend te wees.
- Gerhardu
- Hero Member

- Posts: 986
- Joined: Mon Nov 19, 2012 1:55 pm