Vlakvarke in die lande
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Vlakvarke in die lande
Aangesien ek nie n labradar of n Howa het om te verkoop nie het ek besluit om n paar fotos te laai van die varke wat my seuntjie geskiet het.
Hy moes eers n duif, eend,gans, tarentaal en haas geskiet het met die .22 voordat hy met die .243 kon skiet.
Die .243 gelaai met 87gr Vmax teen 3050vps is vereseker dodelik. Snaaks om te sien dat al die varke se tande baie klein is, moet seker maar die gene wees?
Hy moes eers n duif, eend,gans, tarentaal en haas geskiet het met die .22 voordat hy met die .243 kon skiet.
Die .243 gelaai met 87gr Vmax teen 3050vps is vereseker dodelik. Snaaks om te sien dat al die varke se tande baie klein is, moet seker maar die gene wees?
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
Last edited by sako 30-06 on Fri Mar 15, 2024 9:21 am, edited 1 time in total.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vlakvark in die lande
Nog n paar.
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
-
Lapua
- Sr. Member

- Posts: 485
- Joined: Wed May 03, 2017 7:26 am
Re: Vlakvarke in die lande
Baie geluk aan die jong man.
-
Ockert1992
- Hero Member

- Posts: 827
- Joined: Wed Mar 13, 2013 7:35 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Baie netjies!
Dit is lekker om die klein manne te leer. Ek is ook nou daar, maar myne is tans nog op papier en moet nog bietjie oefen voor hy kan opgradeer na geveerde wild.
Dit is lekker om die klein manne te leer. Ek is ook nou daar, maar myne is tans nog op papier en moet nog bietjie oefen voor hy kan opgradeer na geveerde wild.
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13586
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Paar baie mooi varke daai, as die grond wat hul grawe hard en klipperig is werk hulle maar die tooths bq af
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
- Geno
- Administrator

- Posts: 13648
- Joined: Tue Apr 20, 2010 3:05 pm
-
Koos Barnard
- Hero Member

- Posts: 2155
- Joined: Fri Feb 11, 2011 10:28 am
Re: Vlakvarke in die lande
Bakgat! Mooi groot varke. Baie geluk aan die jongeling.
-
DaavG
- Newbie

- Posts: 18
- Joined: Mon Aug 21, 2017 4:35 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Nice pigs, well done.sako 30-06 wrote: Fri Mar 15, 2024 9:17 am Hy moes eers n duif, eend,gans, tarentaal en haas geskiet het met die .22 voordat hy met die .243 kon skiet.
I like this plan for my kids! They're on a Daisy Red Ryder shooting small clay pigeons and plastic army men as a start at home... lekker fun from 5m to 10m.
- DWB
- Hero Member

- Posts: 6973
- Joined: Tue Mar 08, 2011 11:48 am
Re: Vlakvarke in die lande
Mooi man!!! Mooi otte
Noem my sommer Deon
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
7x57 - 404 Jeffery - 450 Rigby - 500 Jeffery
Overkill is underrated!
"All men die, but few men ever really live"
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Perfect start, my son loves his daisy. No bird is safe with the diasy around.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Ek moet ook noem, dis verbasend hoe die groot varke net in die aand uitkom. Sodra die son onder gaan kom hulle uit.
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Vlakvarke in die lande
Netjies, varke lyk nie oud nie seker groot rede vir klein tande en ook die gebied se grond wat dalk hard is.
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Hallo FrederikFrederik wrote: Sat Mar 16, 2024 1:52 pm Netjies, varke lyk nie oud nie seker groot rede vir klein tande en ook die gebied se grond wat dalk hard is.
Dis eintlik die volgende vraag wat ek wou vra.
Hoe bepaal n mens n vlakvark se ouderdom en hou oud word n vlakkie?
- Frederik
- Hero Member

- Posts: 5023
- Joined: Fri Feb 11, 2011 7:30 am
Re: Vlakvarke in die lande
Groot kop en lang vrate veral die boonstes paar, bere al gesien wat se vrate langer as 6" was.
- Eduard Venter
- Hero Member

- Posts: 1491
- Joined: Wed Nov 26, 2014 12:40 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Baie netjies. Ek is sommer jaloers!
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
-
Joe13
- Hero Member

- Posts: 704
- Joined: Sat May 16, 2015 10:41 am
Re: Vlakvarke in die lande
Netso!Eduard Venter wrote: Sun Mar 17, 2024 9:43 am Baie netjies. Ek is sommer jaloers!
Sent from my SM-A528B using Tapatalk
Johann...
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
Musgrave 30-06
Mauser .22 LR
12br Laurona O/U
CZ 75 P07 G2
-
B Five
- Full Member

- Posts: 211
- Joined: Mon Jan 22, 2018 7:34 am
Re: Vlakvarke in die lande
Watter area is dit as ek mag vra Sako30?
- sako 30-06
- Hero Member

- Posts: 1987
- Joined: Mon Mar 19, 2012 2:45 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Koedoeskop omgewing, so 40km van Thabazimbi af.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 989
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Ai. Laat Jy hierdie Oupa se hart warm klop. Met daardie Kleinman wat so mooi Skiet. Dankies baie vir Fotos en Skrywe.
-
Apie
- Hero Member

- Posts: 3079
- Joined: Sun Nov 30, 2014 7:53 pm
Re: Vlakvarke in die lande
Daai is reg!!
Geluk jong man!
Sent from my iPhone using Tapatalk
Geluk jong man!
Sent from my iPhone using Tapatalk

