Arkenoptics.co.za
-
gbvl
- Sr. Member

- Posts: 274
- Joined: Wed Feb 10, 2016 6:35 pm
Arkenoptics.co.za
Goeie middag, het iemand al met Anton Prinsloo van Arkenoptics.co.za gedeel en hoe was die ervaring?
Dankie en groete
Dankie en groete
- pwdejager
- Hero Member

- Posts: 504
- Joined: Tue Sep 03, 2019 2:26 pm
Re: Arkenoptics.co.za
Het al met Anton Prinsloo van Engage Optics (wat Arken Scopes verkoop) besigheids gedoen.
Hy is great, jy kan nie verkeerd gaan nie.
Hy is great, jy kan nie verkeerd gaan nie.
Perry de Jager
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
Beretta Mod71 .22LR
CZ P07 (EDC)
CZ 455 .22LR
Tikka T3x CTR 6.5 CRD
Tikka T3x Varmint Hunter 300WSM
Bergara B14R 308Win
Ralph Badenhorst 6GT
Remington 870 12Boor
-
Maartin
- Jr. Member

- Posts: 87
- Joined: Thu Oct 01, 2015 5:40 pm
Re: Arkenoptics.co.za
Ek het met Engage optics besigheid gedoen en is baie gelukkig.
Sondag middag bestel en betaal woensdag oggend is die teleskoop op die geweer.
Baie goeie en vriendelike diens.
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Sondag middag bestel en betaal woensdag oggend is die teleskoop op die geweer.
Baie goeie en vriendelike diens.
Sent from my SM-S911B using Tapatalk
Everything seems impossible, until it is done.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Arkenoptics.co.za
Koop sommer by Geno hy is agent.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
- ruaanb
- Hero Member

- Posts: 5557
- Joined: Thu Aug 14, 2014 10:29 am
Re: Arkenoptics.co.za
Anton ken Ek goed en hy is n great ou. Jy kan met n geruste hart koop
- JarkVark
- Jr. Member

- Posts: 61
- Joined: Tue Jun 18, 2019 2:56 pm
Re: Arkenoptics.co.za
Nog 'n vote vir Anton en Engage Optics. Puik diens!
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sent from my SM-S901E using Tapatalk
Sako .308
Sako .222
Beretta A300
Sako .222
Beretta A300
-
JohanvB
- Hero Member

- Posts: 2598
- Joined: Thu Jun 30, 2011 9:28 pm
Re: Arkenoptics.co.za
Jip, Anton is bitter betroubaar
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Arkenoptics.co.za
1
Last edited by Christo on Tue Apr 23, 2024 6:16 pm, edited 1 time in total.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- Christo
- Hero Member

- Posts: 3312
- Joined: Fri Feb 06, 2009 10:04 pm
Re: Arkenoptics.co.za
Beide is professionele mane met ruggraat. Koop met gemoedsrus.
Het ek maar net alles geweet. Jakkalse is slimmer as ons, ons maak hulle superslim.
- dawiec
- Hero Member

- Posts: 625
- Joined: Sat May 05, 2012 10:50 am
Re: Arkenoptics.co.za
Stem saam Christo! Beide great manne met integriteit...net jammer Geno skiet met 243 