Gebakte Mieliepapmuffins

Enige vleis/veldkos resepte wat werk vir n honger jagter
Post Reply
User avatar
Frikkiedbr
Hero Member
Hero Member
Posts: 4254
Joined: Wed Jan 26, 2011 11:05 am

Gebakte Mieliepapmuffins

Post by Frikkiedbr »

Jy benodig (vir 6)
? 2 koppies mieliemeel
? 4 koppies water
? 1 teelepel sout
? 3 eetlepels olyfolie of botter
? 2 eiers
? 2 hande vol kaas, gerasper
? 4 eetlepels gekapte vars kruie, of 1 eetlepel dro? kruie
? 1 teelepel rooipeper
? 1 teelepel paprika
? 1 koppie heel mieliepitte
? 6 sondroogtamaties, gekap
? 12 kersietamaties, gehalveer

S? maak jy
1 Voorverhit die oond tot 200 ?C.
2 Maak eers die pap. Bring die water en sout tot kookpunt. Voeg die mieliemeel daarby en roer tot dit verdik. Laat dit met ?n deksel op prut vir 10 minute. Verwyder dit van die hitte en laat die pap afkoel.
3 Meng die res van die bestanddele saam en voeg die koue pap daarby.
4 Skep die mengsel in ?n gesmeerde muffinpan. Skep dit maar vol, want dit rys glad nie. Bak die muffins vir ongeveer 20 minute.

Wenk: Die muffins is ?n blink plan as jy oorskietpap het. Dan gooi n hand of drie vol gebraaide spek of oorskietboerewors by en eet dit vir brekfis. Dis ?n geduldige resep di?
"Yesterday is history. Tomorrow is a mystery. Today is a blessing".
Find us on Facebook
Let Us Join The Dots In Your Design
Post Reply