Laatmiddag bul
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Laatmiddag bul
Goeie môre...
Ek en Myburgh het 'n lekker dag saam in die veld gehad...het hom 2de pouse gaan verras by die skool en soos al die vorige jare was hy baie opgewonde.
Ons het die mooi bul laat middag sien wei in 'n mooi Kameelboom grasvlak...die bul was baie rustig en ons kon binne skietafstand kom binne 'n kort tydjie.
Die bul het ons gewaar maar was onseker en hyt mooi plankdwars gedraai en die son was in sy oë...Myburgh het lekker dooierus gehad oor die dubbele skietstok...die skoot het geklap en die bul het verdwyn...die sand was lekker nat en die spoor was duidelik...die bul het so 120m verder gelê met 'n mooi skoot deur die hart se onder punt.
Groetnis

You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Laatmiddag bul
.....
You do not have the required permissions to view the files attached to this post.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Laatmiddag bul
Baie netjies gedoen en geluk aan Myburgh!! Julle kan regtig trots wees op die wyse hoe julle jag en ook die tipe skote wat elkeen van julle skiet, Ben.
As jy lus het, lys gerus die 10 of 15 beste wenke / riglyne wat jag aanbetref wat julle deur die jare geleer het. Dit sal interessant wees om dit te lees en ook oor te dink. Elkeen van ons is nie te oud om te leer nie.
Groetnis!!
As jy lus het, lys gerus die 10 of 15 beste wenke / riglyne wat jag aanbetref wat julle deur die jare geleer het. Dit sal interessant wees om dit te lees en ook oor te dink. Elkeen van ons is nie te oud om te leer nie.
Groetnis!!
- Ben Remington
- Hero Member

- Posts: 582
- Joined: Tue Mar 03, 2015 2:26 pm
Re: Laatmiddag bul
Ek sal my ribbes oop maak vir houe hier oom...laat ek eers dink oom.
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Laatmiddag bul
- Toyrsi
- Hero Member

- Posts: 988
- Joined: Fri Jul 03, 2015 5:29 pm
Re: Laatmiddag bul
Baie geluk Myburgh. Baie mooi bul.
YOU WEREN'T BORN TO JUST PAY BILLS AND DIE!
Jacques Esterhuyzen
Jacques Esterhuyzen
- Capt. Yoda
- Hero Member

- Posts: 13509
- Joined: Thu Apr 11, 2013 12:35 pm
Re: Laatmiddag bul
Baie mooi bul Ben, daai knaap raak lekker groot
A child of five would understand this. Send someone to fetch a child of five.
-
VictorG
- Jr. Member

- Posts: 50
- Joined: Fri May 04, 2018 10:38 am
Re: Laatmiddag bul
Mooi gedoen Myburgh !!!
BRNO 7X57 1983
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
Obendorf Mauser 8x57 JS 1932
Mossberg ( Springfield ) 30-06
- win270
- Hero Member

- Posts: 2104
- Joined: Tue Nov 05, 2013 11:53 am
Re: Laatmiddag bul
Let ook op na die foto . . . posisie van die geweer en slot wat oop is. Belangrik, veral vir die wat baklei dat ons nie wapens moet besit nie.
-
partner
- Hero Member

- Posts: 981
- Joined: Sun Jun 19, 2011 8:24 pm
Re: Laatmiddag bul
Baie dankie vir deel Ben. En geluk aan julle 2. Pragtige Bul daardie.
- joe rocket
- Hero Member

- Posts: 3326
- Joined: Thu Mar 06, 2014 11:00 pm
Re: Laatmiddag bul
Baie geluk Myburgh baie mooi bul.
GROETE
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.
__________________________
Perfection is hard to achieve but hell it is worth striving for.