SOEK:Optilock basis of Sako Picatinny rail vir #85

Post Reply
Raka
Newbie
Newbie
Posts: 6
Joined: Wed Jun 20, 2012 7:37 am

SOEK:Optilock basis of Sako Picatinny rail vir #85

Post by Raka »

Goeiemiddag,
Ek is opsoek na n "picatinny rail" vir my Sako mod 85 7mm Rem magnum. Dis die rails waarvan die basis n tipe swaelstert (dove tail) het.
Het enige iemand dalk so iets wat hy sou wou verkoop ?
Vriendelike groete
Philip
0836320329
Jaco Naude
Full Member
Full Member
Posts: 148
Joined: Wed Dec 26, 2012 5:57 pm

Re: SOEK:Optilock basis of Sako Picatinny rail vir #85

Post by Jaco Naude »

Image


Sent from my iPhone using Tapatalk
User avatar
Jaco v Zyl
Hero Member
Hero Member
Posts: 737
Joined: Wed Apr 01, 2015 4:39 pm

Re: SOEK:Optilock basis of Sako Picatinny rail vir #85

Post by Jaco v Zyl »

Ek het 2 stuk picatiny vir sako 85 van cmh vir jou as jy belangstel.
083twee739175
User avatar
Dumbluck
Hero Member
Hero Member
Posts: 563
Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm

Re: SOEK:Optilock basis of Sako Picatinny rail vir #85

Post by Dumbluck »

Hierdie is die Near Manufacturing, Safari het hom op 'n tyd verkoop. Jy sal moet navrae doen of hy nog beskikbaar is.




ImageImageImage

Sent from my SM-G991B using Tapatalk

Adriaan Barkhuizen
facebook instagram youtube
sixdays
Jr. Member
Jr. Member
Posts: 74
Joined: Mon Jun 03, 2019 1:31 pm

Re: SOEK:Optilock basis of Sako Picatinny rail vir #85

Post by sixdays »

Ek het n lynx rail as jy dalk belangstel

Sent from my SM-G990E using Tapatalk

Post Reply