Leupold se het 'n nuwe reeks vrygestel met 1:4 zoom ratio
Ek is heel opgewonde om te sien hoe hulle gaan prys teen die tyd wat hul die winkels se rakke tref.
RRP van die 6-24 x 52 is $1499 teenoor die MK5HD 5-25x56 se $2199, dit sal die reeks bietjie meer binne bereik bring prys gewys.
Ek het my oog op 'n 4.5-18x52 vir my 308
Leupold MK 4 HD Reeks
- Haasvel
- Sr. Member

- Posts: 299
- Joined: Wed Mar 29, 2017 8:18 pm
Re: Leupold MK 4 HD Reeks
Hulle is klaar op die rak
R42 000 6-24x52

Sent from my SM-S921B using Tapatalk
R42 000 6-24x52

Sent from my SM-S921B using Tapatalk
- Dumbluck
- Hero Member

- Posts: 563
- Joined: Mon Sep 21, 2015 12:08 pm
Re: Leupold MK 4 HD Reeks
Sjoe, daai prys is bietjie erg.
Het Safari nou bietjie dag die MK5HD op uitverkoping gehad vir R43k nie?
Ek sal ma my oë oop hou.
Het jy 'n prys op die 4.5-18x52?
Het Safari nou bietjie dag die MK5HD op uitverkoping gehad vir R43k nie?
Ek sal ma my oë oop hou.
Het jy 'n prys op die 4.5-18x52?
-
Mellies
- Hero Member

- Posts: 1995
- Joined: Sun Jan 18, 2015 5:32 pm
Re: Leupold MK 4 HD Reeks
-18 non-illum is 33 of 34k as ek reg onthou.Dumbluck wrote: Thu May 30, 2024 4:24 pm Sjoe, daai prys is bietjie erg.
Het Safari nou bietjie dag die MK5HD op uitverkoping gehad vir R43k nie?
Ek sal ma my oë oop hou.
Het jy 'n prys op die 4.5-18x52?
Met n vleisie...